Die uitheemse indringer-vrugtevlieg het weer sy kop uitgesteek. Die Bactocera invadens het sy oorsprong in Sri Lanka.
Die plaag kom in ten minste vyf provinsies voor waaronder Limpopo, Mpumalanga, Noordwes, Kwa Zulu-Natal en die Noord-Kaap.
Die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye het boere gewaarsku dat indien die plaag nie behoorlik beheer word nie dit tot produksie- en werkverliese kan lei.
Die vrugtevlieg het ‘n groot verskeidenheid gashere, dit beskadig nie net gewasse nie, maar kan ook ernstige uitvoer-implikasies vir die varsproduktebedrywe inhou.
Onder die gasheerplante tel kommersiële gewasse, soos mango’s, sitrus, koejawels, papajas en piesangs, wilde vrugte soos maroelas en wildevye asook groentes soos soetrissies, pampoene en tamaties.
Die vlieë lê eiers op vrugte wat beteken dat die vrugte sleg word.
Die departement het boere versoek om voorkomend op te tree om die plaag die hoof te bied.
In 2012 is verskeie waarnemings van dié indringer-vrugtevlieg gemaak in Limpopo en Mpumalanga. In die meeste van die gevalle is die pes suksesvol uitgeroei.

Die vrugtevlieg is NIE die boer se grootste plaag en probleem nie! Wil hulle nou dalk die aandag aflei van die vat van ons mense se plase?
Net NOG ‘n problem wat die boer mee te kampe het.
Ek dink hierdie probleem is vir die boer sommer kleingeld Rooikop! (Nou praat ek van vir die WIT boer! Die ander is gewoond aan vlieë wat oral sit!)
Jy bedoel hulle sit nou met benewens Africanus Idioticus ook nog met Bactovera Invadens?
Ook daai klein spanjaardjie – El nino,
Laat hulle die plase afneem geen Boer wat sy sout werd is sal toelaat dat n swarte sy grond verniet kry en dan nog sy winste met hom deel nie – of as hy verplig word sal hy n soeptsitter word en vir die swarte se jy weet mos wat om te doen julle doen dit al “10” jaar. Binne n paar maande is hier groot hongersnood in die land.
Hier is baie indringer vrugtevliee in die land – hulle sit in staatskantore, metropolisie voertuie, SAP voertuie en toi-toi in die strate. Party is geleerd – hulle dra donkerbrille wat groter as hulle neusgate is, selfs binne in ‘n gebou waar die son nie ‘n lans het om te skyn nie. Alles waaraan hulle raak vrot ook, hulle is sleg vir uitvoer en speel nie te lekker saam met ander nie
Götterdammerung- “sonbrille groter as hulle neusgate” Mens dit is baie snaaks ek lag nog steeds!
Net so vir jou inligting Gotterdammerung, die “sonbrille” IS toe nou hul neusgate!
hoe lyk die vlieg? dra dit n rooi over all?
Wha ha hahaha Wragtig Eric!! Dink as jy hom onder ‘n vergrootglas sit gaan jy die rooi overall sien en die beret!
Hey wena, you laaf at me?
Is jou naam Eric ?
Vat jou rooi Effing beret en laat jy gaan …jy weet waarheen.
Ek dink hulle praat vd ”tweekol-stinkbesie”. Die insek raak of is al bestand teen kommersieele spuitstof en is nog n wesenlike bedreiging vir die kommersieele boer! Daar word bereken dat die jaarlikse skade agv die besie al by die R 50 miljoen per jaar beloop.
As hy stink, is hy op die regte plek.
Die vrugtevlieg het sy oorsprong in Sri Lanka. Het seker saamgekom in die bagasie van iemand wat die ANC-regime ingevoer het om die hoof te kom word van ‘n mediese fakulieit.
Stem saam… Mens kan nie glo wat die Afrikane in daardie reusagtige neusgate (Neus-grotte) kan insmokkel nie! Daar is meer as genoeg plek vir tientalle, vlinderende vrugtevlieë… Om mee te begin.
Die verlies aan uitvoer belasting gaan die skuldiges lekker looi 😉