Ná 20 jaar van gruweldade op plase in die vorm van moorde en martelings, het die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie vandeesweek te kenne gegee dat hy ‘n verhoor oor menseregteskendings gaan hou.
Dié verhoor sal egter “plaaswerkers se diensvoorwaardes insluit”. Volgens Isaac Mangena, die woordvoerder van die Menseregtekommissie, het die MRK “nog altyd menseregteskendings op plase veroordeel”.
Tydens ondersoeke in 2003 en 2008 het die kommissie “heelwat klagtes” oor menseregteskendings op plase ontvang en het daarom besluit om ‘n openbare verhoor daaroor te hou.
‘Mangena is aangehaal as sou hy gesê het:
“Al hierdie punte dui daarop dat veiligheid en sekuriteit, asook die beskerming van menseregte, insluitend die diensvoorwaardes in die boerderygemeenskappe, steeds noemenswaardige uitdagings bly.
“Daar is ’n sterk grondslag vir ’n ondersoek.”
Daar word verwag dat slagoffers van plaasaanvalle en Afrikaanse organisasies ook geleentheid sal kry om voor die kommissie te getuig.
Die kommissie het reeds meer as ‘n jaar gelede ‘n versoek ontvang om so ‘n verhoor te reël en het nou eers gereageer.
’n Span is reeds saamgestel om die verhoor te reël.

Pas op wanneer die Grieke geskenke aandra. En Herrie die Strandloper skape aan die Kasteel begin skenk. Nietemin.
Boere, pasop!!!! Raak ontslae van julle swart werkers!!! Deur die arme swartetjie se menseregte gaan julle julle plase verloor!
“Die kommissie het reeds meer as ‘n jaar gelede ‘n versoek ontvang om so ‘n verhoor te reël en het nou eers gereageer.”
JA, MORE IS NOG ‘N DAG, en dit is meer as ‘n jaar gelede. AFRIKA-TYD !
“’n Span is reeds saamgestel om die verhoor te reël.”
NOG ‘N JAAR PLUS vir die reël van die verhoor.
Hoekom kry ek die gevoel dit gaan MEERENDEELS oor die plaaswerkers se sogenaamde menseregte, as die toenemende moorde op boere ?!?!
armoede of vermeend minder bezit of inkomsten kan nergens ter wereld ooit als excuus dienen tot het plegen van afschuwelijke racistische misdaden die in het nuwe SA zelfs zijn mogen uitgroeien tot een Volksmoord op de onschuldige etnische Boere minderheid.
Ook en zeker niet terwijl huichelende (kerk)leiders dit verzwijgen en ontkennen.
De koppeling van arbeidsvoorwaarden aan Plaasmoord als deze misdaad tegen de mensheid, is geen goed vertrekpunt van deze commissie, zoals ook is gebleken in de ‘behandeling’ van wijlen de heer Burger, en staat haaks op een ontwikkelde (recht)staat.
Hans, al wil ons nie die Olifant in die hoek erken nie, bly dit nog steeds net Afrika. Die feit is dat die 900-1000 miljoen Swartes het hul eie, onaanvaarbare, gedragskodes. Dit is maar soos dit is, en die Blankes wat nog hier oorbly het net drie opsies en dit is aanpassing, veg of vlug.
Ja, naar begrepen hebben in AU verband de leiders op het continent zichzelf en elkaar nou ook al gevrijwaard van oorlogsmisdaden. De sfeer van zich nergens voor verantwoordelijk achten zit er goed in.
Aanpassing is zoals u bekend een ruim begrip Marula waar helaas naast voortdurend bedreigd en onderdrukt ook vermoord worden te vaak onder valt in het nuwe SA.
Afrika en de laagwaardige Afrikaanse moraal krijgt in Berlijn m.m.v. links, liberaal en groen etc.(in feite alles volks/duitsvijandige bolsjewieken die de immens hoge kosten van hun werk volledig naar een kant schuiven) ook alle ‘ruimte’ na de bezetting van de Gedächtniskirche 4 weken geleden door Afrikanen uit een opvang in Halberstadt die het daar te ‘ongezellig’ vonden :
http://www.welt.de/politik/deutschland/article129764830/Wir-haben-gesehen-wie-leer-euer-Land-ist.html#disqus_thread
Hans, daar is net een ding wat my so effens pla. en dit is dat die wat kwesbaar is, nie genoeg doen om hul veligheid te verseker nie. Laat my dink aan n bok wat in die hoofligte van n aankomende voertuig versteen staan.
misdaad en armoe kweken, met pauselijke instemming, is helaas nog steeds een lucratieve bezigheid voor enkelen, appietrader.
Dan wordt daar telkens door de politieke elite beweerd dat het voorkomen van oorlog hun grootste verdienste is terwijl de bevolkingen onder misdaad leiden als nooit tevoren. Tendens stijgend.
Misdaad en armoede is net ‘n mooie veskoning om nie hulle werk te doen en die misdagers permanent uit die samelewing te haal. Tronk, liewer doodstraf verkieslik.
Dit sal nie gebeur nie want die moordenaars is swart!
Ek glo die spul nie een klein bietjie nie. Hoekom nou eweskielik wil hulle daarna kyk? Begin hullle beeld sleglyk? Met Cele wat ook nou een of ander taakspan of iets moet lei?
Oëverblindery om die mense te paai.
Rooikop, as ek so deur al hierdie kommentare kyk kom dit sterk deur dat NIEMAND hulle vertrou nie
Behalwe die wat vir hulle gestem het.
Rooikop, hulle lieg! Die ware feite is dat die buitelandse publiek het van die boere-slagting bewus geword en hulle Verteenwoordiges in Pta is nou verplig om vrae te stel sodat hulle antwoorde kan verskaf.
Bloed en liggaamsdele, veral van vrouens en kinders, is al wat wat nog reaksies uitlok. Die Westerse media, veral, is fyn ingestel daarop.
Wat n klomp gepaaiery, dit is n dekselse skande. Hulle verwag seker almal moet nou in die lug spring en hande klap , en sommer vra dat ons gou nog n verkiesing moet hou om te kyk of daar nie nou meer mense vir die ANC wil stem nie.
Ag dit is n verdomde klug. Ek vertrou niks hiervan nie.
Mag ek net vir hierdie kommissie inlig dat witmense en wit plaaseienaars OOK menseregte het? Of reken julle witmense het nie ook menseregte nie? want as julle ja sê – dan moet julle erken dat julle julle mag misbruik?
Ek hoop iemand bring dit onder hulle aandag.
Wat sal dit help?
nog n klug en oe verblindering, wharra whara wharra, n klomp libTurds wat besluit oor die lot van die arme moordenaars.
Die uitslag gaan wees dat die arme goeters sleg behandel was en daarom is moorde geregverdig.
Juis! Die buiteland het n paar onrustige opmerkings kwytgeraak by die een of ander konferensie, nou is “Ta” ontsteld, en spring sommer dadelik oor na aksie om die gruweldade, in die kiem te smoor. Bravo (Viva) die “Reenboog nasie”.
Eintlik is dit maar net die gewoone snert om die media te sus. Duisend teen een daar is al reeds n media-projek met n paar Rand-Miljaart befondsing om die “Reenboog perspektief” aan die buitelandse oor te dra.
Gelukkig word die tiepiese Westerse Jan-publiek stadig-aan meer bewus van die onbetwisbare gaping tussen verskillende kulture. Party “multi-culti” aanhangers begin nou “angstig” word oor die wat hulle, al die jare, so hoogmoedig ondersteun het.
Marula jy is heeltemal reg – ek vermoed dit is Duitsland.
Stem saam.
Hierdie klomp weet dat ons wil terugkeer na Selfbeskikking en dat ons grondeise ingestel het asook van die stemmery (www.vvk.co.za)- nou paai hulle ons want hulle wil nie die land verdeel nie en hulle het ons geld nodig – Laat ons net saamstaan en almal gaan registreer sodat ons so vinnig as moontlik kan teruggaan na Apartheid soos die Woord van Vader se ons moet doen – Wil nie n dag langer onder hierdie satansmagte staan nie
Renske, jy praat my taal
Herinneringe aan Dr Verwoerd – by geleentheid het hy die volgende opmerkings gemaak :
“Die loon van volgehoue volksdiens bly lank uit, en sommige ontvang dit nooit nie.”
“Die ware dienskneg van ‘n volk wat hy liefhet, vra egter nie daarna nie. Hy werk net vir die toekoms hoe donker dit ook soms mag skyn.”
Ek stel voor ons stuur vir Zumpie n brief en se vir hom ons is nou G@tvol vir die storie, en dit is nou tyd dat ons ons land terugkry?
More, nou kan ek weer vir jou sê, wat sal dit help, want jy sien daardie brief Mr Zzumzum noooooit sien nie. Dit word geliaseer in legger no 13. Die snippermandjie.
Andy, More se. dit was eintlik sarkasties bedoel. Lelik? ek weet. Maar die ding is dat daar word alewig gepraat oor saamstaan, strategiee ens, maar niemand kom met n plan wat vir die Regering en sy ondersteuners sowel as die Buiteland aanvaarbaar sou wees nie.
Dit is goed so, maar dan wil ek graag hoor wat is die vordering wat die VVK gemaak het. Ek het n bietjie oplees wer gedoen, en gesien dat ou Zumiezum die ding nou omtrent lank uitrek en lomp en onbeholpe laat lyk. Maar hy sou ek vermoed Jan/Feb alweer met die VVK onderhandel het maar alles kom so stil voor. Ek merk geen verdere aktiewiteite op die webblad nie. Sou daar wees help my dan reg aub.
Marula, ek dink daar is tog n lig voor in die pad, daar moet dalk net meer positief beweeg word voel ek.
Nee Marula mens wil nie alles terug he nie net die gedeeltes wat hulle nog nie klaar opgevrot het nie en daar is nogal sulke wegsteek plekkies 😉
Riempies, dit is waar wat jy daar se. Ek geniet ook die “Pasella” program.
Nou het jy my gesnoeker – wat is die “Pasella” program?
TV. Maar ek dink die SAUK het dit nou ongelukkig afgeskaf die laaste week of so omdat dit Afrikaans was. n Program waar die aanbiedsters “mooi” plekke en mense in SA besoek het.
Marula hier staan twee TV in my huis – twee – sodat ek n vliek kan die tyd wat my man Rugby kyk. Normaalweg word die TV nooit aangeskakel nie, want ons kyk nooit TV nie so wat op die TV aangaan weet ek bittermin van ek is baie lief vir lees. As daar n goeie vliek is of n goeie periode drama dan skakel my kinders of vriendinne om my daarvan te sê en dit is maar so 5 of 6 keer per jaar die res is mos altyd heruitsendings. Ek wens elke dag van my lewe dat Eskom moet groet.