Onbehandelde riool stroom by Kroonstad in die Valsrivier in, alhoewel daar so onlangs as in 2008 R8 miljoen aan die rioolaanleg bestee is.
‘n Opposisieraadslid het tydens die Moqhaka-raadsvergadering die munisipaliteit gewaarsku oor die skokkende verval van die waterinfrastruktuur.
Die raadslid, ‘n voormalige stadsingenieur, het gesê die Kroonstad-rioolsuiweringsaanleg het heeltemal tot stilstand gekom.
Thys Vermeulen het aan die Volksblad gesê: “Die water staan stil. Dit stroom net so onbehandel die rivier in.”
Ongesuiwerde rioolwater het ook die netwerk van ondergrondse waterpype besmet wat gebruik kan word om parke, skole en sportterreine nat te lei.
Hy het ook gesê die rekenpligtige amptenaar van die munisipaliteit moet vir die storting van riool in die rivier vervolg word.
“Dit is nie vir my lekker as ek sien hoe alles wat ek gebou het, tot niet gaan nie.”

Dit wil my voorkom asof hierdie regering nie in staat is om eers n munisipaliteit te bestuur nie, wat nog te sê van die land regeer.
Hulle het seker gedink dit is een party op die ander. Nou kom hulle agter daar moet GEDINK EN BEPLAN word. Maar dit is mos die wittes se werk, om te dink en beplan en bestuur. Die res vlieg rond en klap lippe by vergaderings en neem fotos saam met belangrike mense en drink sjampanje en eet viseiers, oooooe.
Andy dit is wat gebeur as jy kleuters los om na hullself te kyk.
Die jode beheer die “kleuterskool”. Hulle het baie goeie toesig, moenie bekommer nie. Die nuwe “dagmoeder” met sy rooi oorpak is ‘n uitgesoekte aanstelling
Dit is net jammer dat meeste mense dit nie will sien nie , en nog glo dit is net swart politiek. Laat hulle ook n’ bietjie agter die gordyn kyk.
Nee Rooikop, nie kleuters nie. Om die spul kleuters te noem impliseer dat hulle binne die voorsienbare toekoms sal grootword en ‘n mate van matigheid, verantwoordelikheid en ‘n gewete sou ontwikkel en moontlik soms aan hul naaste sou dink met meegevoel en nie net altyd net aan hulself nie. Hierdie is net ‘n klomp ape, niks meer nie.
Andrea ek praat altyd van kinders in n roomys fabriek maar rerig ek moet myself korrigeer hulle gedra hulle eerder soos bobejane in n roomys fabriek – spring pens en pooitjies binne die bakke en vreet asof roomys (lees ook geld) uit die mode sal raak. Kyk maar net na die ANC regering se voorbeeld – liewe genade hulle het hierdie land geplunder tot daar knotterol oor is – en twintig jaar later is hulle nog presies die selfde – niks gewoond en geen eergevoel of selfrespek geen verantwoordelikheidsin om te besef dat hulle deur die burgers van die land betaal word om hulle werk eerbaar te doen in belang van die burgers nie.
….riool stort in die parliment in…..die prentjie van die liberals se nuwe Suid Afrika, n riool, gemors…
Ek dink jy bedoel ‘n kaakspul?
En die verskonings daaroor klink soos ‘n kakofonie.