Obama swakste president sedert Tweede Wêreldoorlog

​’n Nuwe meningspeiling het die Amerikaanse president, Barack Obama uitgewys as die swakste Amerikaanse president sedert die Tweede Wêreldoorlog.

George W. Bush is die tweede swakste volgens die peiling.

Sowat 33 persent van die 1 446 geregistreerde Amerikaanse kiesers wat aan die Quinnipiac-universiteit se meningspeiling deelgeneem het, het Obama as die swakste president aangewys.

Bykans die helfte van die deelnemers dink Mitt Romney sou beter gewees het in die pos as hy in 2012 die presidentsverkiesing gewen het.

Die Quinnipiac-meningspeiling is een van talle meningspeilings wat Obama se ongewildheid beklemtoon.

Politieke omstredenheid en die fiasko van sy buitelandse beleid het hom tot rekordlaagtes gedwing.  Net 40 persent hou van hoe hy Amerika se ekonomie regruk, terwyl net 37 persent sy buitelandse beleid goedkeur.

Die uitslae het ook getoon dat 35 persent van die kiesers dink Ronald Reagan, wat tussen 1981 en 1989 president was, die beste Amerikaanse president sedert 1945 was, met Bill Clinton (18 persent) tweede en die vermoorde John F. Kennedy (15 persent) in die derde plek.

17 thoughts on “Obama swakste president sedert Tweede Wêreldoorlog”

    1. Presies dit – is die probleem – stem vir n mens nie sy beleid nie.

      Hier plaaslik is die onnoselheid nog erger – hier stem miljoen der miljoene vir n velkleur en die dag daarna dan brand hulle alles wat voorkom af oor sy hopeloosheid.

  1. Die Beste president wat Suid Afrika in sy geskiedenis gehad
    het was Verwoerd en die onoortreflike slegste was FW de Klerk.

    Die beste president wat Amerika gehad het was John F.
    Kennedy en die onoortreflike slegste was George Bush.

    Beide van hierdie slegte presidente het presies dieselfde – net op verskillende maniere aan hulle land en sy mense gedoen. Bush het van binne sy land gerysmier en hormoon FW het sommer openlik sy land geweteloos vernietig.

    Obama in Amerika en die swart presidente in Suid Afrika word misbruik om weens hulle onbekwaamheid die verantwoordelikheid te neem sodat die NWO se hande kan skoon bly.

      1. Mens hoor of sien nie meer van die verraaiers trio – FW de Klerk Pik Botha en Roelf Meyer nie – wonder of hulle nog in die NSA is of eerder soos ek dink wegkruip erens in n ander land. Dit is mos wat lafharte doen as hulle bang is. Ons moet begin ernstig kapsie maak daarteen dat hierdie verraaierspeste en hulle adjudante ook nog tot op datum maandelik pensioen kry uit ons belasting geld.

    1. Riempies, sou u se dat die uitkoms van Verwoerd se Apartheid n positiewe effek op die SA gemeenskap, tot op 1992 gehad het? Let wel dat die res van die wereld, Apartheid (regtelik of on-regtelik) as n “Crime against Humanity” aanskou het. Geduurende die tydperk was ek gereeld in aanraking met hoog-geplaasde besigheids-mense in Europa in aanraking, en het lelik deurgeloop oor ons Apartheid. Destyds ook verneem van die “miljaarde” wat uit die land “gesmokkel” was deur die einste Afrikaners wat Apartheid met so veel geesdrif ondersteun het, en hier praat ek nie eers van die NP se skelem-streke nie.

      Ek sal toegee dat Verwoerd se groot plan dalk meriete gehad het. Ongelukkig was die toepassing daarvan nie voldoende nie. Die ondersteuning was net nie daar nie en die bemarking daarvan was nie voldoende om die wereld, binne en buite SA daarvan te oorreed nie.

      1. Marula ek verstaan wat jy sê – ek verskil net in die opsig dat Verwoerd vermoor is OMDAT sy plan uitvoerbaar was en gestuit moes word vir die groter doel. Ons regering egter was alreeds so geinfiltreer vir etlike jare voor die moord deur regeringsmense op die betaallys van die NWO dat ons werklik geen kans gehad het teen enige daaropvolgende uitvoering van hulle strategie nie.

        Ek glo ook onvoorwaardelik dat Afrika uiteindelik skoongemaak gaan word van alle
        inwoners – wit deur die swartes – en swart deur n goed beplande rede tot oorlog
        voering want strategies is die Afrika kontinent stategies en dit is waar die Jode hulle “nuwe Jerusalem” gaan kom bou om hulle nuwe wereld te regeer.

  2. Wha ha ha ha ha ….laat ek net gou opstaan van die grond af!! No s…t Sherlock!! Hulle het dit met die laaste verkiesing al gesê en die flippen aap gaan herverkies! Moenie kla nie, julle het mos nou julle eie boy. GEEN SIMPATIE met hulle nie! Ek dink die ou wat die naaste gekom het aan raak sê wat hy (Obama) sê was ons mal tolk!

Maak 'n opvolg-bydrae