Die polisie in Gauteng bied ‘n beloning van R50 000 aan enigiemand wat weet waar ‘n swart Jozi FM-platejoggie is. Die platejoggie het Sondag na bewering sy meisie in Jabulani, Soweto, doodgesteek. “Die beloning sal slegs aan iemand gegee word wat inligting kan verskaf wat sal lei tot die verdagte se inhegtenisneming,” het adjudant-offisier Kay
Lees verder: Beloning vir inligting oor Jozi FM se platejoggie wat glo moor
