Ebola wys die ‘morele bankrotskap’ van farmaseutiese bedryf

Brittanje se voorste geneesheer belas met openbare gesondheid het die gebrek aan ‘n entstof teen die Ebolavirus geblameer op die “morele bankrotskap” van die farmaseutiese bedryf. Professor John Ashton sê hulle wil nie belê in die siekte nie, want dit het tot dusver net swart mense geraak in Afrika, ten spyte van honderde sterftes. Lees

Lees verder: Ebola wys die ‘morele bankrotskap’ van farmaseutiese bedryf

Gedokter Pallo Jordan

Die Sunday Times berig dat senior lid van die ANC, die LP Pallo Jordan nie die akademiese kwalifikasies het wat hy beweer hy behaal het nie. Volgens die publikasie, kon verder geen bewyse gevind word dat die kêrel, wat na homself as “Dr” verwys, al ooit ‘n eredoktorsgraad ontvang het nie. Jordan het geen grade

Lees verder: Gedokter Pallo Jordan

‘Skaam jou dat jy Afrikaans is, Nazi!’

‘n Afrikaanse meisie is deur ’n Amerikaanse modelagent vertel sy behoort haar te skaam omdat sy Afrikaans is, het Rapport berig. Die model Anna Modler, 16, het Iris ­Minier van Elite Models genader oor moontlike oorsese modelwerk. Minier het aan Anna gevra of sy ander tale behalwe Engels magtig is, waarop die meisie geantwoord het

Lees verder: ‘Skaam jou dat jy Afrikaans is, Nazi!’

Sonja Loots oor ‘n Afrikanermuseum

Daar is min mense wat my so irriteer soos ‘n militante feminis wat as’t ware in die kombuis sit en skryf omdat sy haar man as joernalis na die kroon wil steek; dus hom wil oortref. Sonja Loots is myns insiens so ‘n mens. Op Praag het ek al oor Loots berig met as opskrif:

Lees verder: Sonja Loots oor ‘n Afrikanermuseum

Die slaaf in jou spieël

Ons is baie gelukkig om in ‘n moderne tyd te leef, nie waar nie? Dink net; honderde jare gelede sou jou en my voorouers onderworpe gewees het aan ‘n feodale stelsel. Ons sou tydelik die reg verkry het om op ‘n landheer se grond te werk, maar in ruil daarvoor, sou meeste van die opbrengs

Lees verder: Die slaaf in jou spieël

G4S neem weer beheer van Mangaung-gevangenis

Die Departement van Korrektiewe Dienste het die beheer van die Mangaung-gevangenis buite Bloemfontein weer aan die veiligheidsmaatskappy, G4S, oorhandig, het RSG berig. Die departement het in Oktober verlede jaar die beheer van die privaat-beheerde gevangenis oorgeneem. Die kommissaris, Zach Modise, sê die probleme wat tot die beheeroorname gelei het, is opgelos. Die streekspresident van G4S

Lees verder: G4S neem weer beheer van Mangaung-gevangenis

Farlam braai Lonmin se hoof van sekuriteit

Die voorsitter van die Marikana Kommissie van Ondersoek, regter Ian Farlam, sê die hoof van sekuriteit by Lonmin, Graeme Sinclair, geroskam oor sy onvolledige voorlegging. Farlam het gesê Sinclair is onder ‘n verpligting om ‘n volledige onthulling van die oorspronklike logboek an die Kommissie te doen. Volgens die regter is slegs ‘n geredigeerde weergawe aan

Lees verder: Farlam braai Lonmin se hoof van sekuriteit

R500m: Muvhango se tenderpreneur-families is eg!

In Suid-Afrika is die werklikheid altyd vreemder as fiksie. In die swart SAUK-sepie Muvhango baklei familielede oor frontmaatskappye en tenders wat hulle vir mekaar gaan toeken. Nou blyk die “fiksie” eg te wees, want so pas het die ouditeur-generaal bekendgemaak dat meer as R500 miljoen se munisipale tenders aan maatskappye toegeken is waarin munisipale werknemers

Lees verder: R500m: Muvhango se tenderpreneur-families is eg!

Kiëf verontagsaam skietstilstand oor MH17 ramptoneel

Internasionale kenners sal probeer om Vrydag by die wrakstukke van vlug MH17 te begin werk, terwyl die Oekraïense magte alles in hul vermoë doen om die toneel onbegaanbaar te maak. Kiëf het hul offensief teen selfverdedigingsgroepe hervat nadat ‘n een-dag-stilstand vroeër aangekondig is. Die internasionale ondersoek na die ramp in Oos-Oekraïne het Donderdag hervat toe

Lees verder: Kiëf verontagsaam skietstilstand oor MH17 ramptoneel