Met die internasionale klimaat wat al swaarder op Israel en die VSA weeg weens hul voortgesette aanvalle in die besette Gasa-gebied, het die twee strydende partye ingestem tot ‘n “humanitêre” skietstilstand. Israel en die VSA wou egter nie aan dieselfde tafel van aangesig tot aangesig teenoor Hamas sit nie. Die ooreenkoms is deur bemiddelaars gesluit.
Brittanje heropen polonium-saak na pedofilie-onthullings aanhou
Brittanje het Donderdag skielik die ondersoek na die dood van die voormalige Russiese agent Alexander Litwinenko heropen. Dit kom agt jaar nadat hy vergiftig is met radioaktiewe polonium. Die Britse minister van binnelandse sake, Theresa May, bevind haarself tans midde-in ‘n groot pedofilietoesmeerskandaal waarby top-leiers van haar Konserwatiewe Party en die koninklike gesin glo betrokke
Lees verder: Brittanje heropen polonium-saak na pedofilie-onthullings aanhou
Universiteitskoshuis aan die brand gesteek
’n Vrouekoshuis by die Mangosuthu Universiteit van Tegnologie (MUT) in Durban is vroeg Donderdagoggend in ligte laaie gelaat en 15 studente moes vir rookinaseming behandel word. Thami Mchunu, studentedekaan, het Donderdag gesê ’n saak van brandstigting word deur die polisie ondersoek. Die brand is kort ná middernag gestig. Studente en veiligheidspersoneel van die universiteit kon
Swartes het nie ‘n saak met anti-apartheidsmuseum nie
Swart inwoners het die sluiting van ‘n museum ter ere van anti-apartheidshelde genoop, en hulle beskuldig nou die owerhede dat hulle ‘n “huis vir dooie mense” gebou het, terwyl hulle in haglike omstandighede moet leef. Die Red Location Museum in New Brighton Port Elizabeth was nie lank gelede nie, ‘n toeriste-magneet waar honderde “geheuebokse” met
Lees verder: Swartes het nie ‘n saak met anti-apartheidsmuseum nie
Hof beslis in Transnet-pensioenarisse se guns
Die Noord-Gautengse Hooggeregshof het Donderdag in Transnet-pensioenarisse se guns beslis het dat hulle wel as ‘n groep teen Transnet en die regering kan eis. Die kwessie is van 2006 in die parlement geopper deur die VF+, maar sonder sukses. Daarna is die hofproses uiteindelik gevolg. Jaap Cilliers en Leon Kellerman, albei senior advokate, het die
SA op hoë gereedheid teen Ebola, sê minister
Dr. Aaron Motsoaledi, die minister van gesondheid, het Woensdag gesê Suid-Afrika is op ’n hoë gereedheidsgrondslag en voorsorgmaatreëls word getref om te keer dat die Ebola-virus hierheen versprei. “Ons bewusmakingsprogramme is uiters effektief,” het Motsoaledi gesê. Suid-Afrikaners hoef nie paniekbevange te raak dat die Ebola-virus uit Wes-Afrika ‘n gevaar inhou nie. Sedert die Ebola-epidemie –
Kaapse treinstasies gesluit weens oproerige pendelaars
Metrorail moes inderhaas elf treinstasies tussen Philippi en Nyanga op die Kaapse Vlakte sluit weens oproerige pendelaars. Intimidasie en geweld deur gefrustreerde reisigers is aangemeld nadat duisende gestrand is omdat vandale sinjaalkabels by ‘n sleutelkruising gesteel het. Sowat 80 treine in die gebied is erg ontwrig, en die skade word op byna twee miljoen rand
Lees verder: Kaapse treinstasies gesluit weens oproerige pendelaars
NGV het glo nie al Selebi-getuienis blootgelê nie
Die Nasionale Vervolgingsgesag is volgens berigte besig met ‘n interne ondersoek na die vervolging van die voormalige nasionale polisiekommissaris, Jackie Selebi. Volgens die koerant The New Age het Selebi se familie en regspan ‘n klag gelê dat die vervolgingsgesag nie al die getuienis in sy besit bekendgemaak het tydens Selebi se hofsaak nie. Die geskorste
Lees verder: NGV het glo nie al Selebi-getuienis blootgelê nie
Vermeende kaper in Fourways geskiet
Die bestuurder van ‘n voertuig wat na bewering gekaap is in Randburg, is in deur die polisie geskiet. Die polisie het die bestuurder agternagesit, in Witkoppenweg en skote op die voertuig gevuur. Die motor het toe in die heining van ‘n sakeperseel op die hoek van Main- en Witkoppenweg in ‘n heining vasgejaag. Volgens polisiebeamptes
Oproer by Medunsa omdat studente druip: dis ‘rassisme’
Terwyl die ANC en SAKP gewoonlik ontken dat swartmense onder die vorige regering toegelaat is om wiskunde te doen en om in die medisyne te studeer, weerspreek die bestaan van Medunsa dié stellings. ‘n Voortslepende tudentestaking by dié mediese universiteit om swart dokters op te lei, het oor die afgelope week tot geweldige skade gelei
Lees verder: Oproer by Medunsa omdat studente druip: dis ‘rassisme’
