Dit is Steve Hofmeyr se reg om vanuit ’n bepaalde perspektief na die ontwikkeling van Suid-Afrika se geskiedenis te kyk. Dit wil voorkom asof Hofmeyr se perspektief inpas by die siening dat Suid-Afrika se geskiedenis handel oor die koms van die wit man na Suid- Afrika. Wat met sy Westerse kultuur, die christendom, eiendomsreg, ensovoorts
Numsa vra interdik om nie uit Cosatu geskors te word nie
Die politieke skaakspel in Cosatu gaan voort, nadat die staatsdiens-vakbond, Nehawu ‘n beroep op die vakbondfederasie gedoen het om die metaalwerkersvakbond, Numsa uit die federasie te skors. Nehawu sê as Numsa nie goeie redes kan verskaf hoekom hy deel van Cosatu moet bly nie, moet hy uit. Nehawu sê hoewel hy nie naïef is oor die
Lees verder: Numsa vra interdik om nie uit Cosatu geskors te word nie
COSAS: Jode skenk varkkoppe vir anti-Israelveldtog
COSAS het in ‘n verklaring gesê hulle is baie teleurgesteld dat die media misluk het om gebalanseerde dekking te verskaf oor hul militante en radikale optrede in die Wes-Kaap om varkkoppe in Woolworths te laat. Die organisasie het nog drie varkkoppe wat deur Jode geskenk is, in winkels gelaat. Hulle sê hulle sal voortgaan met die veldtog as ‘n duidelike oproep van Suid-Afrikaanse
Lees verder: COSAS: Jode skenk varkkoppe vir anti-Israelveldtog
Jong ma ernstig deur G4S-wag aangerand
’n Ma van twee jong kinders moes weens angs gehospitaliseer word ná sy verlede week na bewering voor FNB se tak in Windhoek-Wes deur ’n sekuriteitswag van G4S aangerand is. Me. Esté Swarts (35) het gister aan Republikein vertel sy is ná ’n stryery oor parkering met vier wagte van dié sekuriteitsmaatskappy deur die een
Pick n Pay hersien borgskap vir AIG ná komediant se anti-Steve-veldtog
Pick n Pay sal sy borgskap van Afrikaans is Groot (AIG) glo hersien nadat ‘n politieke veldtog deur ‘n Joodse komediant deur Media24 ondersteun is om Steve Hofmeyr se optrede by dié musiekfees te kelder. Conrad Koch het Steve in sy kwaadwillige teisterveldtog ‘n “apartheid-ontkenner” en “wit suprematis” genoem nadat Hofmeyr in ‘n twiet opgemerk het dat die meerderheid swartes
Lees verder: Pick n Pay hersien borgskap vir AIG ná komediant se anti-Steve-veldtog
Omkopery en bedrog groei die vinnigste
Omkopery en bedrog is die ekonomiese misdade wat die vinnigste groei in Suid-Afrika sedert 2011, het RSG berig. Dit is volgens die wêreldwye ekonomiese misdaad-opname wat onlangs uitgereik is. Die kwessie sal van die fokuspunte wees tydens die Internasionale Bedrog-week wat van die sewentiende van die maand af in die Vrystaat aangebied word. Deel van
Onbeplande kragonderbrekings tref Johannesburg
ʼn Tegniese fout by die Prospect-substasie het Maandagaand tot onbeplande kragonderbrekings in Johannesburg gelei. City Power sê die onderbrekings was nie beplan nie en het niks te doen met beurtkrag nie. “Daar het ʼn tegniese fout by die Prospect-substasie in City Deep voorgekom. Dit het ʼn reuse kragonderbreking in Johannesburg tot gevolg gehad. Ons tegnici
Republikeine sal waarkynlik die Senaat oorwen
Dit wil voorkom asof die Amerikaanse Demokratiese Party se doppie geklink is in die Senaat. Meningspeilings dui daarop dat die Demokrate van president Barack Obama groot verliese kan lei in vandag se mediumtermynverkiesings. Daar is ten minste ‘n sewe uit tien kans dat die Republikeine die ses setels sal inpalm om in die Senaat ‘n meerderheid te
TUT-kanselier bedank na messtekery
Die Tshwane Universiteit van Tegnologie (TUT) het aangekondig dat Lourens van Staden as visekanselier sal waarneem ná die bedanking van Nthabiseng Ogude. Die TUT se Raad het Ogude se versoek goedgekeur dat haar kontrak vroeër beëindig word. ‘n Woordvoerder, Willa de Ruyter, sê Ogude is in Augustus 2012 in haar huidige pos aangestel. Haar kontrak sou
EFF ontken aanranding, vuurwapen by Malema
Julius Malema, leier van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF), het nie ʼn veiligheidswag aangerand of ʼn vuurwapen op hom gerig nie, het die party Maandag gesê. Mbuyiseni Ndlozi, woordvoerder van die EFF, het gesê die openbare mening het Malema egter reeds “skuldig bevind” en probeer hom “intimideer”. Volgens die polisie in Limpopo word drie aanklagte teen Malema ondersoek
