Volgens berigte is Steve Hofmeyr se webblad deur ‘n kuberkrakergroep wat hulself “Anonymous Africa” noem, aangeval. Hulle beweer dat hulle ‘n DDOS- (Distributed Denial of Service) aanval op die sanger se webblad uitgevoer het. Tans is die webblad egter steeds aanlyn. Anonymous Africa het Sondagoggend getwiet: “You will be happy to know we are currently
Lees verder: Steve Hofmeyr-webblad glo deur kuberkrakers aangeval
