SA se rol in BRICS sink weens gebrek aan navorsing

Indien ‘n mens die verklaring van die Streekverteenwoordiger vir Asië en die Stille Oseaan-gebiede van die FAO ná afloop van die 7de vergadering van die Ministers van landbou van die BRICS-lande op 16 Junie in Nanjing, China, verlede week saamlees met die jongste ekonomiese vooruitskatting van die OECD, dan dink ‘n mens onwillekeurig aan die

Lees verder: SA se rol in BRICS sink weens gebrek aan navorsing

Skoppensboer: Ons kort ‘n nuwe idee soos… apartheid

By die onlangse Jeugdagvieringe het president Jacob Zuma gesê dat die jeug “radikaal en revolusionêr moet dink”. As ‘n louwarm aanhanger van die president — by gebrek aan enige ander leierskap in ons land — het hierdie gedagte Skoppensboer nou spreekwoordelik “aan die dink gesit”. Op die oog af lyk dit moeilik om enigiets uit

Lees verder: Skoppensboer: Ons kort ‘n nuwe idee soos… apartheid

Bruce Fordyce aangeval terwyl hy op straat draf

Die Suid-Afrikaanse langafstandatleet en herhaalde Comrades-wenner, Brucy Fordyce, is op straat in Johanensburg aangeval en beroof terwyl hy vanoggend besig was om te oefen. Volgens ‘n vriend, mnr. Ray de Vries, is Fordyce, aangeval en van sy hardloopskoene en horlosie deur gewapende rowers beroof. Die rowers het in ‘n motor langs Fordyce stilgehou en hy

Lees verder: Bruce Fordyce aangeval terwyl hy op straat draf

Europol: Linkses meer geneig tot terreur as konserwatiewes

‘n Nuwe verslag deur Europol het aan die lig gebring dat linkses meer geneig is tot terreur as hul konserwatiewe opposisie. Dit weet enige Suid-Afrikaner al sedert die Rivonia-verhoor waar wit kommuniste en huidige “volksheld” Braam Fischer terreur gepleeg het om wittes uit die land te dryf. Hul Europese eweknieë is min of meer besig

Lees verder: Europol: Linkses meer geneig tot terreur as konserwatiewes

Leon Lemmer: John Kane-Berman-biografie vertoon liberale teenstrydighede

‘n Mens kan oor jou lewensloop skryf bv om self sin daarvan te probeer maak of omdat jy dink die inligting is die moeite werd om aan andere mee te deel. Soms is die teikengroep van die manuskrip slegs die familie. As die outeur self sorg dat sy outobiografie gepubliseer word, beteken dit meesal dat

Lees verder: Leon Lemmer: John Kane-Berman-biografie vertoon liberale teenstrydighede

Swartes brand geskiedkundige Bloemfonteinstadsaal af

Die geskiedkundige stadsaal van Bloemfontein, wat as ‘n nasionale gedenkwaardigheid in Suid-Afrika geklassifiseer is, is gisteraand deur ongeveer ‘n duisend stakende munisipale werkers afgebrand. Die werkers behoort aan die Suid-Afrikaanse Munisipale Werkersunie (Samwu) en eis ‘n salarisverhoging van R2500 per maand. Tot tien nuwe vullisverwyderingvragmotors van die munisipaliteit is gister gekaap en gebruik om amok

Lees verder: Swartes brand geskiedkundige Bloemfonteinstadsaal af

Linkses histeries na Kanadese ouer vra vir wit dokter

‘n Bekommerde vrou wat daarop aandring dat haar seuntjie ondersoek word deur ‘n wit dokter by ‘n inloopkliniek in Toronto, het opslae gemaak. Maar Moslem-pasiënte vra gereeld vir ‘n dokter van ‘n spesifieke geslag, het dr. Alan Drummond, mede-voorsitter van openbare sake vir die Kanadese Vereniging van Noodgeneeshere, gesê. Hulle wend graag ‘n poging aan

Lees verder: Linkses histeries na Kanadese ouer vra vir wit dokter

‘Resep vir chaos’: Meer mense in SA ontvang toelaes as wat werk

Die Instituut vir Rasse-Verhoudinge sê daar is meer mense in die land wat maatskaplike toelaes kry, as wat daar mense is wat werk het. Volgens die jongste verslag van die Instituut was daar in 2016 net meer as 15 komma vyf miljoen mense in die formele arbeidsmark, teenoor die sewentien miljoen mense wat toelaes ontvang.

Lees verder: ‘Resep vir chaos’: Meer mense in SA ontvang toelaes as wat werk

Afriforum, FW de Klerk-stigting en liberale Engelse in koalisie teen Zuma

Die FW de Klerk-stigting het vroeër vandeesmaand aangekondig dat dit saam met Afriforum en ‘n liberale Engelse organisasie genaamd die Quaker Peace Centre gaan werk om ‘n hofsaak teen president Jacob Zuma te maak. Volgens Megan Dick, ‘n woordvoerder van die FW de Klerk-stigting, verteenwoordig die drie organisasies ‘n “losse koalisie en ‘n diverse deursnee

Lees verder: Afriforum, FW de Klerk-stigting en liberale Engelse in koalisie teen Zuma

Rand onder druk weens praatjies oor Reserwebank, ‘radikale ekonomiese transformasie’

Die Suid-Afrikaanse rand het vanoggend verder verswak tot R13,10 per dollar nadat dit Maandag twee persent van sy waarde verloor het in reaksie op ‘n verklaring deur die openbare beskermer, Busisiwe Mkhwebane, wat gesê het dat die Reserwebank nie meer die waarde van die geldeenheid in ag moet neem as dit kom by die “beskerming

Lees verder: Rand onder druk weens praatjies oor Reserwebank, ‘radikale ekonomiese transformasie’