Volgens Eurointelligence, is die kanse van Emmanuel Macron om teen Marine Le Pen te wen, skraal. Macron is nog ‘n Soros oop-grenssurrogaat. Ifop se meninsgpeiling toon Macron kan slegs 14 persent steun van werkers verwag, dieselfde as Jean-Luc Mélenchon, wat beskou word as ‘n randeier. Marine Le Pen loop voor met 37 persent steun, terwyl
‘Amerikaners kan nie méér omgee vir julle kinders as julself nie’
“Amerikaners kan nie meer omgee vir die toekomstige sekuriteit van jou kinders as wat julle doen nie,” het die Amerikaanse sekretaris van verdediging James Mattis in sy eerste toespraak aan NAVO-bondgenote in Brussel gesê. Mattis het openlik gewaarsku dat die administrasie van Donald Trump sy verbintenis “sal hersien” tensy lede hul bestedingsbeloftes nakom. “As julle
Lees verder: ‘Amerikaners kan nie méér omgee vir julle kinders as julself nie’
Weerstelsel Dineo verloor woema onderweg na SA
Die weerstelsel wat oor Mosambiek beweeg en na Suid-Afrika onderweg is, is na ‘n oorland-depressie afgegradeer en staan nou bekend as ex-Dineo. Volgens die Suid-Afrikaanse Weerdiens beweeg die laedrukstelsel op die oomblik teen sowat 80 kilometer per uur. Geen berigte van skade is in die stadium ontvang nie. Die stelsel sal glo na mate dit
Rand-lopie na gerugte van valuta-samespanning
Absa sê hy sal met die Mededingingstribunaal saamwerk nadat die Mededingingskommissie besluit het om ‘n saak van samespanning tussen 17 banke na die tribunaal te verwys vir verdere stappe. Drie plaaslike banke: Absa, Investec en Standard Bank, was na bewering by die samespanning betrokke. Die Kommissie het prysvasstelling van buitelandse geldeenhede teenoor die rand ondersoek.
Het ‘n towerspreuk Harry Potter-outeur se besige tong stil?
JK Rowling, die skepper van Harry Potter, is ‘n baie ryk burger. Volgens die media het sy bates met ‘n netto waarde van sowat een miljard dollar. Maar afgesien van haar rykdom, is sy ook lief vir oop grense en “vlugtelinge”. Toe sy egter die geleentheid gegun word om te bewys sy is opreg in
Lees verder: Het ‘n towerspreuk Harry Potter-outeur se besige tong stil?
Raaiselagtige moorde in Bloemfontein kan etniese twis wees
Die polisie sal na verwagting meer verdagtes in hegtenis neem in verband met die moorde op drie jong mans van Bloemfontein. Tien verdagtes tussen die ouderdomme van 19 en 29 is Vrydag in Bloemfontein vir die moorde in hegtenis geneem. Die lyke van Lefa Soaisa, Vuyani Makhapela and Mojalefa Fransis is op 1 Februarie in
Lees verder: Raaiselagtige moorde in Bloemfontein kan etniese twis wees
SA lugredery wag vir regeringshulp
Die Suid-Afrikaanse lugredery, Fly Blue Crane, hoop om binnekort hulle finansiële probleme uit te stryk en vlugte te hervat met die hulp van belastingbetalers se geld. Die redery het alle vlugte onderbreek ten einde die maatskappy se besigheidsreddingsproses af te handel. Die Oos-Kaapse regering het vroeër gesê hulle hoop dat goedkoper vlugte sal lei tot
DA se Van Damme uitgejou as ‘straatmeid’
Spanning loop hoog in die Parlement waar egos buite beheer geraak het. “Straatmeid” is nou die nuwe swart belediging vir ‘n bruine. Hierdie keer het ‘n geskel plaasgevind het tussen DA-LP Phumzile van Damme en ander parlementariërs tydens die staatsrede-debat. Toe ‘n ANC-lid probeer het om ‘n vraag te stel, het Van Damme gegil “hou
Miljoene rande se perlemoen gevind
Dit lyk asof Chinese seekosstropers steeds voortgaan met hul misdadige bedrywighede, waarskynlik met die hulp van die plaaslike bevolking. Tien mense wat tydens klopjagte in en om Kaapstad in hegtenis geneem is vir die besit van gedroogde perlemoen ter waarde van viermiljoen rand, verskyn vandag in landdroshowe in Kaapstad en Bellville. Die Valke se woordvoerder,
Ernie Els speel saam met president Donald Trump
Die Suid-Afrikaanse gholfheld Ernie Els, het Saterdag gholf gespeel saam met president Donald Trump en Japan se premier Shinzo Abe. Els, ‘n wêreldklasspeler het ‘n voorsmakie gehad van Amerikaanse diplomasie tydens ‘n ronde gholf met die Japannese premier by die spoglandgoed wat aan Trump behoort, naamlik Mar-a-Lago. Die drie het uitstekende weer geniet by die
Lees verder: Ernie Els speel saam met president Donald Trump
