Mooters, mense van die Moot, het Saterdag self ingespring om die Trimpark op te ruim en ongewenste elemente te verwyder, het Rekord Moot berig. Clinten Sulter, lid van die Moot-gemeenskapsinisiatief (MootGi), sê inwoners en lede van Moot Sektor 2 GPF het die middag omstreeks 15:00 by die Trimpark bymekaargekom en aan die werk gespring. “Een
Ruiters spring weg vir moordende tog
Meer as 220 ruiters op hul perde het vanoggend weggespring vir die laaste dag van die moordende 42ste Fauresmith-perde-uithourit. Koördineerder Charmaine Nickisson sê met gunstige weerstoestande was deelnemers vroegoggend slaggereed om hul staal te wys. Volgens haar het ruiters en hul perde wat die vinnigste tyd gelewer het tot dusver reeds vanaf 07:00 weggespring. Die
Nagklub doef-doef voort ten spyte van klagtes
Tiger Tiger is die gewildste nagklub in die ooste van Pretoria, maar die musiekvoos inwoners het nou besluit om voet neer te sit en ‘n petisie voor die Tshwane metroraad te lê, maar die klub steur hom nie aan die ‘foefies’ van die oues nie en gaan voort om te doef-doef. Musiekvoos inwoners in die
Presidensie bestudeer regters se versoek
Die presidensie sal nie onmiddellik reageer op Hoofregter Mogoeng Mogoeng se besware oor bewerings dat die regbank beïnvloed word nie. Die SABC berig Mogoeng het ‘n mandaat gegee dat ‘n vergadering met die president aangevra word om die bedreiging van die regstelsel te bespreek. Dit volg nadat die land se top-regters vir die eerste keer
Harry se raadgewers skarrel om redes vir besoek op te dis
Prins Harry het dié week ’n hamburger as wegneemete by ’n eetplek op Mariental bestel. Dit lyk asof sy Britse raadgewers skielik skarrel om redes vir sy besoek aan te dik, nadat hy in Namibië opgemerk is. Sy toergroep het met ’n wit LandCruiser met ’n Gautengse registrasiemerk gereis. Niemand mag foto’s van die koninklike
Lees verder: Harry se raadgewers skarrel om redes vir besoek op te dis
Regters bekommerd oor ANC-bewind hofbevele ignoreer, regters kritiseer
IN AN unprecedented show of force, 27 of SA’s most senior judges, led by Chief Justice Mogoeng Mogoeng, on Wednesday responded to a slew of criticism by politicians, saying they wanted to discuss “the dangers of the repeated and unfounded criticism” of the judiciary with President Jacob Zuma. 27 van Suid-Afrika se mees senior regters
Lees verder: Regters bekommerd oor ANC-bewind hofbevele ignoreer, regters kritiseer
Leon Lemmer: Anton van Niekerk oor regse radikale en Bantoe-onderwys
Anton van Niekerk het ‘n artikel in die New York Times opgespoor waarin beweer word dat diegene wat aan blanke meerderwaardigheid glo nie (noodwendig) in isolasie optree nie maar soos fundamentalistiese Islamiete internasionaal georganiseer word om “geweld en terrorisme” te saai (Die Burger, 7 deser, p 11). Hy verwys na die geval Dylann Storm Roof
Lees verder: Leon Lemmer: Anton van Niekerk oor regse radikale en Bantoe-onderwys
Chinese aandele tuimel na paniekverkope
Aandele in China het Donderdagoggend tot ‘n vier maande laagtepunt getuimel. Chinese aandele het in ‘n stadium met meer as agt persent gedaal ondanks pogings deur reguleerders om die mark te stabiliseer. Die Shanghai-indeks het vroeër reeds met sewe punte gesak. Paniek op Chinese aandelebeurse het markte in Hong Kong getref wat vier persent laer
Nigerië gaan gebuk onder vlaag van bomaanvalle
Nigerië se nasionale noodbestuursagentskap het Maandag bekendgemaak dat minstens 44 mense dood en 47 beseer is toe twee bomme by onderskeidelik ‘n inkopiesentrum en gewilde moskee in die stad, Jos ontplof het. Niemand het onmiddellik aanspreeklikheid vir die voorvalle aanvaar nie, maar die godsdiens-verdeelde stad, Jos, is voorheen ook deur Islamitiese militante geteiken, het AFP
Al Sjabaab verantwoordelik vir aanval in Kenia
Gewapende lede van Al Sjabaab het Dinsdag in die vroeë oggendure 14 mense, meestal gruisgroefwerkers, vermoor. Die meeste mense is in hul slaap vermoor, het Kenia se Rooikruis gesê. Die aanval op die dorp, Mandera is soortgelyk aan ’n aanval in Desember toe 36 gruisgroefwerkers dood is, het AP berig. Somalië se al Sjabaab Islamitiese
