Franse Kommunis verskyn as kloon voor sy aanhangers

Die Franse ver-linkse kandidaat Jean-Luc Melenchon het aan sy ondersteuners as ‘n hologram Sondag by ‘n byeenkoms naby Parys verskyn. Die hol figuur van ‘n ver-linkse is ‘n tegnologiese eerste vir ‘n presidensiële veldtog in Frankryk. Melenchon het in persoon naby die sentrale Franse stad Lyon opgetree, maar ook verskyn voor sy surrogate in ‘n

Lees verder: Franse Kommunis verskyn as kloon voor sy aanhangers

Kabeldiewe vasgevat

Altesaam tien swart mans, waaronder vier van Lesotho en ses plaaslik, sal na verwagting vandag in die landdroshof in Potchefstroom verskyn in verband met kabeldiefstal ter waarde van sowat R250 000. Polisiewoordvoerder in Noordwes, Sabata Mokgwabone, sê die vermeende kabeldiewe is verlede Donderdag in Mahoganystraat in Klerksdorp se industriële gebied aangekeer. Hy sê die polisie

Lees verder: Kabeldiewe vasgevat

Leon Lemmer: Regse Amerikaanse Suiderlinge as vreemdelinge in hulle eie land

Regses in die suidelike state van Amerika voel soos vreemdelinge in hulle eie land. Dit is ‘n ervaring waarmee blankes in die nuwe Suid-Afrika kan assosieer. In Amerika was daar die Burgeroorlog (1861-1865) waarin die noordelike state die suidelike state onderwerp en weens assosiasie met veral slawerny grondig verneder het. Daarna was daar die gewelddadige

Lees verder: Leon Lemmer: Regse Amerikaanse Suiderlinge as vreemdelinge in hulle eie land

De Klerk vaar uit teen Zuma die dag waarop hy ANC-ontbanning prys

Die voormalige staatspresident, FW de Klerk, sê Suid-Afrika het uitgevaar teen Jacob Zuma. Hy het by die jaarlikse konferensie van die FW de Klerk-stigting gepraat ter viering van 27 jaar sedert sy toespraak in 1990, waartydens hy die ontbanning van die ANC en vrylating van terroriste aangekondig het, maar die ironie bly De Klerk steeds

Lees verder: De Klerk vaar uit teen Zuma die dag waarop hy ANC-ontbanning prys

Brandbestryding sukkel met Du Toitskloof se vlamme

Die Du Toitskloof-pas bly gesluit terwyl brandbestryders steeds poog om ‘n brand te blus wat oornag bo teen die bergpas buite die Paarl uitgebreek het. Ten minste vier helikopters en 50 brandbestryders is ontplooi. Inwoners is uit nabygeleë huise na veiligheid geneem met die brand wat buite beheer woed en oor die pad gespring het.

Lees verder: Brandbestryding sukkel met Du Toitskloof se vlamme

Nuwe OB wys op Madonsela se misbruik van staatsfondse

Die Openbare Beskermer, Busi Mkhwebane, sê haar voorganger het ‘n duur ampsmotor bly gebruik ten spyte daarvan dat haar termyn verstryk het. Die OB sê geld moes van Thuli Madonsela afgetrek word vir ‘n duur BMWX6 asook skade aan die motor na ‘n ongeluk. “Ons praat van belastingbetalers se geld,” het Mkhwebane by ‘n media-inligtingsessie

Lees verder: Nuwe OB wys op Madonsela se misbruik van staatsfondse

Nuwe Amerikaanse minister van Buitelandse Sake ingehuldig

Die Amerikaanse president, Donald Trump se nuwe minister van Buitelandse Sake, Rex Tillerson is in die Withuis ingehuldig. Die Senaat het met 56 stemme teenoor 43 vir Tillerson gestem. Tillerson is die voormalige bestuurshoof van die oliereus, Exxon Mobil. Trump het tydens sy inhuldiging gesê dit het tyd geword vir ‘n nuwe perspektief met betrekking

Lees verder: Nuwe Amerikaanse minister van Buitelandse Sake ingehuldig

Ondersoek teen Gerrie Nel geopen net drie dae voor hy na Afriforum is

Die hoof van die Nasionale Vervolgingsgesag Shaun Abrahams het ‘n ondersoek gelas na Gerrie Nel en ander senior aanklaers net drie dae voor Nel bedank het om by Afriforum aan te sluit. Abrahams het ‘n senior aanklaer in KwaZulu-Natal gevra om hom te voorsien van ‘n vorderingsverslag wat verband hou met bewysstukke wat vervals is.

Lees verder: Ondersoek teen Gerrie Nel geopen net drie dae voor hy na Afriforum is

Trump se verhouding met Rusland stuur skuddings deur VN

President Donald Trump se goeie verhouding met Rusland het gesorg vir skuddings in die Verenigde Nasies, want Amerikaanse bondgenote is bekommerd dat ‘n vennootskap tussen Washington en Moskou ‘n historiese magsbalans wat dateer uit die Koue Oorlog, kan ondermyn. Die vyf vetolande van die Veiligheidsraad, waarop 15 lede dien, is tradisioneel in twee kampe verdeel:

Lees verder: Trump se verhouding met Rusland stuur skuddings deur VN

Afriforum se vervolgingseenheid dien nie Afrikaners nie sê Gerrie Nel

Die politiek-korrekte staatsaanklaer, Gerrie Nel, het ontken dat die burgerregtegroep, Afriforum se private vervolgingseenheid slegs tot voordeel van Afrikaanssprekendes sal wees. Nel het Dinsdag aangekondig dat hy die Nasionale Vervolgingsgesag ná 35 jaar se diens jaar gaan verlaat, om by Afriforum aan te sluit. Hy begin vandag met sy nuwe werk. Nel het die versekering

Lees verder: Afriforum se vervolgingseenheid dien nie Afrikaners nie sê Gerrie Nel