Die politiek-korrekte staatsaanklaer, Gerrie Nel, het ontken dat die burgerregtegroep, Afriforum se private vervolgingseenheid slegs tot voordeel van Afrikaanssprekendes sal wees.
Nel het Dinsdag aangekondig dat hy die Nasionale Vervolgingsgesag ná 35 jaar se diens jaar gaan verlaat, om by Afriforum aan te sluit. Hy begin vandag met sy nuwe werk.
Nel het die versekering aan OFM gegee “dat hy nog nooit ‘n politieke agenda gehad nie”.

Hierdie kalant sluit nie aan by Afrisolimorsmytyd om blankes te help nie, hy sluit by hulle aan om blankes te paai en in toom te hou. Hy en die Broeders snuif nog al te lekker aan die Mandeadlatopia walms.
Wees versigtig. Hy sal jou, my en jou kinders so vinnig op die nuwe Inkwisisie se brandstapels verbrand dat jou kop sal draai en hy sal dit doen voor hy enige uitgroep sal teiken.
Ons sou na mening baie naief wees as ons dink dat daar nie agente vir die NWO onder Afrikanerinstansies is nie. Iemand moet die deur daartoe oophou, – teen beloning natuurlik! Maar inderdaad, wie vervolg vir wie met watter agenda? Tog maak AfiForum deurbrake wat glad nie naastenby tans (of geskiedkundig) deur al die welmendende Afrikaner randeiergroepies bereik kon word nie. Nou vra ek myself dikwels af, hoe gaan die (Boere) Afrikaner weer tot Eendrag maak Mag kan kom as ons nie doelbewus die meganismes en ooreenkomste skep vir blanke Afrikaner samewerking in die vervalle en verarmende Nuwe SA nie? Terloops, – AfriForum is tog daar vir Afrikaanssprekendes. Dit sluit nogal ‘n bree spektrum van Afrikaner invalshoekies, mishope en kluite in, – mits jy natuurlik die AfriForum lidmaatskap kan of wil bekostig eke maand. Die Regering en die Kerk is daar vir almal … vir almal …
Ek stem saam met jou sienning, ek glo ook in die “Liberale Konsep” van “Eenheid in Verdeeldheid”. Wat ek daarmee bedoel is dat al stem ek nie met alles van Afriforum saam nie stem ons tog oor sekere goet saam.
Ek hou natuurlik nie van die morele hoee grond wat hulle in beweeg nie, en hulle sien my soort seker as Saad van die Wilde Hond “Niks teen Rifrug nie” het ek ook ‘n deel om by te dra in die oorlewing van ons Volk en Kultuur. Ek sal my uitspreek as ek voel dat Afriforum nie in die belange van die Afrikaner of die Boer optree nie, maar ek sal nie teen hulle stelling inneem en hulle sien as my vyand nie.
As ek so kyk na die stront wat na hulle toe gegooi word deur die wat ek beskou as vyande van die Volk dan doen hulle tog baie meer goed as sleg. As daar baie pluimpies uitgedeel word deur die HSM aan ‘n organisasie dan is hulle normaalweg ‘n vyand.
Met respek.
Hou jou en jou kinders se neuse skoon…en ek glo nie die heer sal willens & wetens met mala fide- en vooropgestelde opset jou en jou gesin vir die brandstapel teiken nie.
Sekerlik verwag u tog nie ‘voorkeurbehandeling’ as enige naasbestaande hom/haar skuldig maak aan een of ander growwe kriminele optrede nie ??
Dink sy oorweging lê suiwer gesetel uit frustrasie, waarvan inkompetensie en politiekery binne die NVG as grootste redes daarstel.
Dat hy hom nie in die opsig sterk verbaal uitlaat nie, lê toekomsgerig.
Diep sake vorentoe op…sou die eerste verweer van die NVG een wees waar hul hom sal etiketteer as n suurg@t wat daarop uit is om n appeltjie met ieder en elk te wil skil.
eerste vraag – hoe jou ‘n blanke sy neus skoon is Suid Afrika? Jy kan nie. ‘n Verkeerde woord hier, ‘n opinie daar waarvan die naturelle nie hou nie en jy’s geskroef. En ek myself, Dan Roodt, Albert Brenner en vele ander is heeltemal te bewus daarvan dat Afriforum ‘n afsku het in “randeier regses” wat nie 100% met hulle doelwitte en sienswyses saamstem nie
23 jaar se lesse was blykbaar nie genoeg vir julle nie, moet nog bietjie verraai word, nog bietjie gekasty word. Julle wil nie luister nie, dan moet julle dit maar aan julle basse voel. Ons doen dinge buite hierdie goedkoop politiekery verband so ons sal toekomstig nog reg wees. Kapaterkaners – nie so baie nie
Lyk my sussie se vissie stink !
Wou jou ‘Bo-Kaaps’ – maar lek nog wonde van my verbanning op EWN.
Om Alt-Regs op jou eie mishoop te kraai…reik ek eerder uit om die Engelse pers en hul vermofde wesens by te kom. Gefaald so…maar steeds.
Die Alt Regse webtuistes en podcasts en Twitter sirkels is letterlik enorm, miljoene mense besoek die chans per dag. Word deel van ons beweging.
Dis bitter moeilik om n ou hond nuwe tricks te leer. Maar die UG is nie dom nie…. kan nog opvang. Standby…
“Sussie” se spore is diep. Hopenlik is daar nog iets te redde…. aan daai ego sonder grense. http://praag.co.za/?p=6483
Word wakker, UG. Val nie jou eie mense aan. Wees gewaarsku. Ek is nie n maaitjie-naaier soos jy. Maar ek sal doen wat nodig is… indien jou vervloekte ego weer die bohand kry.
Hulle het al weer vir Dan gehack… maar al wat jou n horing gee is om na Regs te slaan. Wees gewaarsku, boet.
Druk jou horing in jou hol…BOET.
Skalks vind jy ‘enlightment’ in die ‘darkness’ tussen jou ore.
Jou waarskuwing genoteer dki.
Kom vryf nou my piskol op.
“So backyard daddy, so backyard” 🙁
Inderdaad. Die klein vissie met sy Ingelse verpleegster waifu in England mog maar op /boerchan/ se knoppie druk… indien dit so ver is. #MaaitjieNaaiers
Darth Brenner? Is dit jy?
Tot 3-jaar terug het Praag tot 400+ ‘hits’ getrek.
Vanweë die toedig van ad hominems en n kwistige verdeling van n ‘julle/hulle’ groep-etikettering – het ‘ons’ inderdaad vêr gekom. ( party dae sonder n enkele inset hoegenaamd )
As skouers vryf deur importante ‘name calling’ jou forté is…doe zo voort.
Dink dis weer tyd dat n ou hand en stigterslid van Praag n paar uitnek rammetjies se okselhaartjies kom knip.
Meen te sê: Jou blote skrywe hier moet jy iemand soos Bert[o] Oostuizen bedank.
Jy geweet ?
Tsk tsk, UG boet. Miskien in plaas daarvan om die Jonges, die nuwe geslag Bittereinders, gas te gee, moet jy eerder jou IT vaardighede gebruik om vir Dok Dan uithelp dat hy nie elke flippen 5 minute gehack word nie – check Praag Engels. Of is jy nog te besig om saam met die 82-jarige OGOD über-Prog Perskor loser tepeldief Thys Human jou ou SAS pelle te probeer dox?
As ‘nuwe geslag Bittereinder’ geval die naam Turkish Delight jou dalk meer.
PS.
Terloops, wie innie phnok is Thys Human?
Voorts is ek kieskeurig as dit by pêlle kom. Sporie-‘wheeltappers’ en 28-jarige ‘comic’ boek-lesers ( wow!…spot die Darkest Man in Tights ) is kinderpret.
Neem eerder kennis van die NVG se voorneme om tog een of ander klag teen Nel te o/soek.
Jou cuckpraatjies van ‘hacking’ etc is irrelevant.
Ja-nee, ou swaer…. daai ego. Geen wonder selfs Rendier/poes het die vloer met jou gevee. “So backyard, daddy… so backyard:(“
PRAAG – ” Sorg dat jy die blad lees en dit met vriende deel “.
Kô ons laat waai :-
Met “tepeldief ; po€s ; n@@iers ; f*ck ; k@k” – is daar sinvols WAT te deel, anders as met n hoermeid in n ‘broffel’ wat jou ma bedryf?
Jou ‘backyard ( wayward? ) tantrums’ getuig van n seuntjie wat nog skuim pis.
#Triggerred
Wut?
“skouers vryf deur importante ‘name dropping’ jou forté is…doe zo voort.”
Hallooo… is daar nog iets daar in die ruimte van jou skedel… behalwe die vlug na England… en Ayn Rand?
Ek stem met jou saam en ook met Jonnycongo, maar ons sal regtig moet begin om oorhoofs met mekaar saam te werk en ook sake van algemene belang saam aan te pak. Ou steve sing in een van sy liedere, ek dink dit is agter elke man, “Almal maak tog foute
Saam maak ons ‘n span” Ons moet net waak daarteen dat ons nie mekaar moet veraai nie.
My vraag is; hy het nie goedkoop gekom nie, wat word hy per maand betaal? En, wie se geld is dit wat hom betaal? En, dinge wat my laat wonder: wie en wat is Afriforum & Solidariteit. En asb, moet nie dink ek is onnosel en kom met soet sappige storietjies nie. Oral waar ek lees en luister is die twee organisasie nêrens te sien of van te hoor nie. Waar kry hulle al hulle geld vandaan. Sover ek weet het nie Solidariteit of Afriforum op die voorgrond getree om vir ons mense te bakle in enige iets nie. Dis ‘n ou hofsakie hier en ‘n baklei vir taal daar. Hulle betaal nie ons werkloses R100 om oral “gewig” & “getalle” by hofsake of wat ook al te toi-toi nie – hoekom dink julle is die effers en die ei.n.c. orals om te toi-toi (dit het swartes self vir my gesê – word word aangery [verniet] en dan R100 betaal). Waarom moet Nasional Konserwatiewe Party en Front Nationaal op “gevreetblad” die dinge uitlig? Waar was die twee organisasies nou in Bremerstraat Pretoria? Hulle lieg en bedrieg en alles gaan oor geld. Regte kruiperkaners as julle my vra.
Jy is 100% reg. Weet jy dat Afriforum nog nooit n hofsaak gewen het nie.
Jy is 100% verkeerd op daardie ene, talle is al gewen. Ek begin nou verstaan.
Stuur asb vir my links, dankie.
Eerste 5 deur “afriforum hofsake wen” te Google. Nie so moeilik nie.
(1) https://www.afriforum.co.za/afriforum-wen-hofsaak-teen-ditsobotla-plaaslike-munisipaliteit/
(2) https://www.afriforum.co.za/afriforum-wen-hofsaak-teen-emadlangeni-munisipaliteit/
(3) https://www.facebook.com/permalink.php?story_fbid=1112651902100041&id=136542513044323&fref=nf
(4) https://www.facebook.com/permalink.php?story_fbid=1121441557887742&id=1365425130443230
(5) https://www.facebook.com/notes/afriforum-jeug/afriforum-jeug-wen-hofsaak-teen-up-met-koste/355915434441726/
Niemand het die verskil opgemerk nie. Die grotes verloor hulle almal
Hulle doen darem iets.
Hier word net gekla.
Al wat hulle doen is om na Regs te slaan om Nuwe Suid Afrika punte te kry… vir hul multi-miljoen Rande besighede.
“AfriForum kan nie stilsit en toekyk hoe Afrikaners se billike
aansprake, bespotlik gemaak word weens die rassistiese uitsprake van
randfigure soos Roodt nie,” het Kriel gesê.”
Die vent stuur wragtig n link waar Afriforum n saak namens n Bantu lokasie aangepak het. Natuurlik sal jy daar wen. Hoe help dit die blanke?
Skakels (3) en (4) werk NIE!
Ek sien, dankie.
Het probeer regmaak, maar soos ek genoem het google “afriforum hofsake wen”, dit is die eerste 5.
Google “afriforum hofsake wen”. As ek die links plaas word my kommentaar verwyder.
En daar beantwoord jy die meriete/gronde vir Nel se aanstelling.
Ek het nogal onlangs PRAAG se nuus gereëld begin gevolg om balans te vind teen fopnuus. Dit is dus nogal jammer om nou te sien dat PRAAG self by fopnuus begin inglip met hierdie artikel se titel (dit is mos nogal ‘n kenmerk).
As dit net ‘n fout is stel dit dan asb. reg na “Afriforum se vervolgingseenheid dien nie Afrikaners nie sê Gerrie Nel”.
Afriforum dien GLAD NIE Afrikaners nie. As die waarheid seermaak moet jy eerder nie hier kom rondhang nie.
Aan hulle vrugte sal julle hulle ken.
My vrugte is volksnasionalisme en hulde bring aan die glorie van blanke geskiedenis. Afriforum se vrugte is die aanbidding van Nelson Mandela.
Vrugte is iets wat mens kan sien. So wys bietjie?
Hallo Revan. Wat nuus by PRAAG betref van Afriforum, Vryheidsfront Plus, of enige nuuswebwerf wat aan hulle gekoppel word, moet jy sommer van die begin af weet gaan effens met ‘n blou bril bekyk word. Klik gerus op Rubrieke en klik op Skoppensboer. Dis ‘n “ryke tradisie” wat lank bestaan nog voor Skoppensboer se satiriese stuk “http://praag.co.za/?p=28333” , getiteld: Afriforum kla Solidariteit van rassisme aan! Elke keer is die boodskap min of meer dieselfde: waarheen gaan jou geld werklik? Wat sê hierdie mense doen hulle met jou skenkersgeld en vir wie veg hulle met jou geld, en wat gebeur werklik in die praktyk? Dink maar ook van jou geld wat aan die Bybelgenootskap gaan – hoeveel mense het al begin frons oor die soveelste Bybelvertaling in Afrikaans – dit gaan alles rondom besigheid. Die gaan nie slegs oor die Mulderfamilie se politieke loopbaan nie. (Daarvoor is daar heelwat bronne wat mens nog moet deurlees, soos Claus Nordbruch se onderhoude met die konserwatiewe splintergroepe uit die 1990’s). Daar is duidelike botsende belange – dit wil my voorkom of PRAAG vra: “waarom roer hulle nie hierdie sake 1,2 en 5 aan nie?”, “waarom het hierdie mense nie beswaar aangeteken in die parlement toe dit die nodigste was nie?”, “waarom het hulle slapgat bly sit en toekyk toe dit en dit gebeur?”. PRAAG, soos ek kan aflei, probeer in ieder geval sê: hierdie mense probeer net hulle eie politieke beeld poets as nierassige groep. Vicky sê dit net skerper en ronduit.
Daar is letterlik honderde duisende arm blankes wat vrek van die honger, maar Afriforum het geld om Nel se salaris te betaal?
Lyk of Afriforum ook inval by die Wet van Say. FIRE VURE FIRE, Daar is dan VURE , veral winderige geraffineerde VURE reg vir Yiddish vliegure en NZ Yiddish landbou kopter konneksies en die vure word geblus en NASPERS en ander Denis Goldberg geelpers assosiasies vir swartbemagtiging doen smartlik verslag en Ankje Somers maak gatskoon ter stawing van die wet van Say….! JIDDISH WISDOM I PRESUME…..!!
Jy is seker hard aan die werk om hierdie mense te help?
In die land waar ek tans bly, help ek waar ek kan, maar hier help die staat die burgers, omdat die staat deur blankes beheer word.
Vicky, jy behoort jouself te skaam. Jy is die grootste klakous hier en as die ANC al ooit iets per ongeluk vir hierdie arm mense gedoen het is dit meer as jy, nie een van AfriForum/Solidariteit wat daagliks bydra te praat nie.
Ag, asb. Daar gaan nie n dag verby dat Afrisolliekak nie na regs slaan nie. Word tog net wakker.
Daar is nie enkele feit tussen julle nie. Geen wonder julle gooi modder rond nie.
“AfriForum het Dan Roodt van die Pro-Afrikaanse Aksiegroep (Praag) skerp
gekritiseer oor die rassistiese uitsprake oor swartmense wat hy gemaak
het in ʼn satiriese insetsel wat uitgesaai is in die Amerikaanse
TV-program “The Daily Show with Jon Steward”. Die insetsel wat in 2010
vervaardig is, is nou weer in die nuus nadat Roodt pas aangedui het dat
hy die TV-program se vervaardigers wil dagvaar. Die insetsel kan gesien
word by http://vimeo.com/28532814
Volgens Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, is dit jammer
dat ʼn klein groepie randfigure se optrede telkens misbruik kan word om
Afrikaners in ʼn slegte lig te probeer stel.
“AfriForum kan nie stilsit en toekyk hoe Afrikaners se billike
aansprake, bespotlik gemaak word weens die rassistiese uitsprake van
randfigure soos Roodt nie,” het Kriel gesê.
Kriel het daarop gewys dat AfriForum glo in die bevordering van
wedersydse erkenning en respek tussen Suid-Afrika se onderskeie
gemeenskappe.
“Net soos wat AfriForum nie huiwer om standpunt in te neem teen die
rassisme wat swartmense soos Julius Malema teenoor wittes uiter nie,
spreek AfriForum hom ook sterk uit teen wit randfigure se rassisme,” het
Kriel bygevoeg.
Volgens Kriel is dit belangrik dat die wêreld weet dat die oorgrote
meerderheid Afrikaners nie rassistiese bullebakke is nie, maar ʼn groep
met billike aansprake vir ʼn beter toekoms, gegrond op internasionaal
erkende regte. Die feit dat Roodt ʼn randfiguur is, word volgens Kriel
bevestig deur die feit dat Roodt se politieke party, Front Nasionaal,
skaars meer as 5 000 stemme ontvang het tydens vanjaar se algemene
verkiesing in Suid-Afrika. Die Solidariteit Beweging, waarvan AfriForum
deel is, verteenwoordig daarenteen tans gesamentlik meer as 250 000
huisgesinne.
“Die feit dat Dan Roodt se uitsprake met soveel effektiwiteit die
slegste moontlike stereotipe van Afrikaners probeer bevestig, laat ʼn
mens amper wonder of Roodt doelbewus daarop uit is om Afrikaners in ʼn
slegte lig te stel,” het Kriel gesê.
Weet jy ENIGIETS van my geskiedenis in politiek?
Stellenbosch Mafia.
Ek vind net die logika moeilik om te verstaan.
Die artikel se titel beeld ‘n leuen uit. Dit is ‘n feit. Dit is moontlik ‘n fout? Ons sal sien of dit gekorregeer word.
Waarom word ek dan daaroor aangeval?
Want dit blyk jou sussie se vissie ( nes myne ) stink ook.
PS.
Jy sal merk oor die jare was daar maar altyd n voorbêk-vaandeldraer wat Praag opeis as hul privaat stukkie erfenis.
Die verhoogstuk dieselfde…net die selfopgelegde vertolking van die hoofrolspeler[s] wissel.
Jou ego, UG… jou EGO. Sak Sarel….
Soos ek gesê het, die antwoord van Vicky is maar net skerp. Dit is deel van die Altregse beweging se taktiek op die internet. Aanval is die beste verweer. As my antwoord soos ‘n aanval geklink het: dit was nie die bedoeling nie. Ek is van die fossielsoort, die Paleoconservatives, wat die Altregses in sekere aspekte ondersteun, maar eintlik nog verlang na Latyn, Grieks, Frans, Duits op skole, Hebreeus tydens Sondagskool, en ‘n “hoë dialek” wat bo die kommunistiese standaardtaal (Staatsstandaardafrikaans) gestel word. Ek sal later ‘n brief hieroor skrywe. Ek is van daai wat glo in ‘n elitegroep wat die toon moet aangee (self die voorbeeld stel), maar nie noodwendig hoef gevolg te word nie. Amper soos die diereryk se Scala Naturae – want in die mensdom mag, kan daar nooit gelykes wees nie, want ons is nie dieselfde nie. Basiese morele beginsels staan egter rotsvas vir iedere mens: As iets nie reg is nie, is dit verkeerd. My ja is my ja, my nee my nee. Wat vir die een geld, geld vir ander.
As jy dalk beter spel sal iemand van jou nonsens notisie neem.
O ek sien jy spel al beter. Maar dis nog nonsens wat jy praat.
Eie ervaring: Was op die punt om lid te word van die spul so paar jaar gelede. Toe vind ek uit hulle befonds ‘n kleuterskool wat nie vir ons mense is nie. My geld praat Afrikaner of dan Boervolk as ons dit in die nouste konteks sien. Die res is in beheer van die belastingkoffers en kan vir hulle eie sorg
KOLSKOOT!!!
Watter kleuterskool? Wys die feite?
Dit was ongeveer 2009. Sal gaan soek
https://blog.solidariteit.co.za/diepsloot-kleuterskool-kry-nuwe-baadjie
“Die Solidariteit Beweging het talle opheffingsprojekte, wat hoofsaaklik op arm wit en Afrikaanse gemeenskappe fokus, wat reeds vrugte afwerp. Deur ons beste praktyke en modelle met ander gemeenskappe te deel, kan ons Suid-Afrika se armoede- en misdaadprobleem daadwerklik begin aanpak en ʼn beter toekoms vir onsself verseker. …”
So as iemand ‘n vinger lig om iemand van ‘n ander gemeenskap te help, hoe min ook al, dan is daarmee fout?
NIE MET MY GELD NIE! MY GELD GAAN VIR MY EIE MENSE!
Nou goed dan. Ek hoop dan ten minste dat dit die geval is.
JA daar is …. En dit sal so bly totdat ek lees van waar die ANC / EFF of ‘n ander swart instansie geld ingesamel het vir ‘n wit behoeftige persoon en/of instansie
Daar is tans OORGENOEG wit armoede in Suid-Afrika
Die ANC/EFF is so sleg soos kan kom. As jy vir hulle wag om iets goed te doen, gaan jy baie, baie lank wag. AfriForum/Solidariteit help daagliks baie, en ja, meestal wit en Afrikaanse mense. Die mense hier sit net rond en kla daaroor.
Ek praat onder korreksie maar is seker daarvan dat daar BAIE wit instansies is wat nie geld van die Lotto afkry nie suiwer op grond dat hulle WIT is. So my punt is baie eenvoudig, solank as wat daar sulke instansies is, is daar GEEN rede vir Afriforum en Kie om enige gelde te spandeer by ‘n swart instansie nie … So eenvoudig soos dit
Nee wag so bietjie. Die bespreking gaan daaroor om AfriForum te ondersteun want hulle doen baie vir Afrikaanse mense en armes.
Jou punt is van die punt af, Riaan, en klink soos ‘n verskoning om geen bydra te maak nie.
Ek het geen probleem op op ‘n adhoc basis geld by te dra vir ‘n saak wat hulle hanteer waarmee ek kan assosieer nie. Maar om net geld by te dra in ‘n groot pool vir hulle om dit te gebruik op eie diskressie is nie meer vir my ‘n opsie nie. Afriforum het daai deur vir my toegemaak toe hulle met oorwegend WIT bydraende lede se geld ‘n swart kleuterskool loop verf het.
En moenie vir my sê dit is nasie bou of wat ookal die liberale media dit wil toedig nie. Die swart bevolking se sienning van hande vat is “jy witman gee geld, en ons swartman vat dit”. Soos gesê wil ek die dag sien waar ‘n swart organisasie geld insamel vir behoeftige witmense.
Ek dink, Revan, dat ons belangstelling in instansies wat maar net so half aan half steun aan die Afrikanersaak verleen, eens en vir altyd verby is. Anders gestel, ons soek soek juis na instansies wat NET die Afrikaners dien. Ons het genoeg vyande dat ons nie nog louwarm en halfgebakte “vriende” nodig het nie.
Is daar so een? (terloops, wat het die met die leuen in die titel te doen?)
Daar is nie ‘n fout in die titel nie. Dis heel duidelik wat bedoel word.
Dis die punt, ek weet wat bedoel word, maar dit is ‘n leuen.
Gerrie Nel het gesê “Afriforum se vervolgingseenheid dien nie net Afrikaners nie”
En ons weet wat die ou wat Clive Derby Lewis in die tronk gekry het lewenslank eintlik daarmee bedoel het. Dis of Afrikaners of dit is nie. Comprende? Julle by Soliforum is te dom om te verstaan dat Die Klerk en die Gerrie Nul albatrosse om julle nekke is.
Ek beplan n artikel oor hierdie! Baie gevaarlike gebeurtenis wat alle blankes negatief gaan affekteer.
Ek hoop om dit te lees, maar ‘n woord van advies: Te oordeel aan jou kommentare hier sal jy ‘n hele paar mense nodig hê om jou “feite” na te gaan. Andersins kan jy dit ook natuurlik as fiksie merk.
You must have Praag mistaken for someone who actually gives a continenta f*ck about your opinions. #DomAfrikaner
baaibaai libtard
‘ Nel het die versekering aan OFM gegee het “dat hy nog nooit ‘n politieke agenda gehad nie”. ‘
Die sin maak nie lekker sin nie! Dalk eerder so? … ‘Nel het die versekering aan OFM gegee “dat hy nog nooit ‘n politieke agenda gehad het nie”.
Dit lees beslis beter, dankie Rifrug!
Van die onderwerp af. Sien julle ook dat praag.org gekaap is?
Ja, ek sien so!
Dit wil voorkom uit die Advokaat se uitsprake sowel as die van Afriforum dat aanklagte nie NET beperk is op die grootkoppe nie maar dat almal onder die vergrootglas sal wees …het ons nog ‘n nuwe polisieman nodig wat byt na al wat polities korrek sensasioneel is ???
Wie se agenda gaan agter die skerms gedien word , miskien George Soros??
Kortweg …het die Afrikaner gevra vir die waghond…ek wonder..
Praag , is dit moontlik om ‘ n vertouens opname of peiling om vas te stel of ons mense Afriforum vertrou of nie ?
Afriforum se hele ou blou muhr man.
Die relevansie van die artikel gaan per se oor Nel.
Dit sal ook kom tot niks…als die mens se planne! Die Afrikaner hou daarvan om te hinker op twee gedagtes.
The site was hacked. Obviously by some government types who are paid to take down good sites that hurt their globalist message.
No. It was hacked by kebab fags. Standby…
Ja-nee, ou swaer. Nel, soos Afriforum, is aan die Afrikaner se kant. Bwhahahahaha! #DomIdioote
“AfriForum het Dan Roodt van die Pro-Afrikaanse Aksiegroep (Praag) skerp
gekritiseer oor die rassistiese uitsprake oor swartmense wat hy gemaak
het in ʼn satiriese insetsel wat uitgesaai is in die Amerikaanse
TV-program “The Daily Show with Jon Steward”. Die insetsel wat in 2010
vervaardig is, is nou weer in die nuus nadat Roodt pas aangedui het dat
hy die TV-program se vervaardigers wil dagvaar. Die insetsel kan gesien
word by http://vimeo.com/28532814
Volgens Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, is dit jammer
dat ʼn klein groepie randfigure se optrede telkens misbruik kan word om
Afrikaners in ʼn slegte lig te probeer stel.
“AfriForum kan nie stilsit en toekyk hoe Afrikaners se billike
aansprake, bespotlik gemaak word weens die rassistiese uitsprake van
randfigure soos Roodt nie,” het Kriel gesê.
Kriel het daarop gewys dat AfriForum glo in die bevordering van
wedersydse erkenning en respek tussen Suid-Afrika se onderskeie
gemeenskappe.
“Net soos wat AfriForum nie huiwer om standpunt in te neem teen die
rassisme wat swartmense soos Julius Malema teenoor wittes uiter nie,
spreek AfriForum hom ook sterk uit teen wit randfigure se rassisme,” het
Kriel bygevoeg.
Volgens Kriel is dit belangrik dat die wêreld weet dat die oorgrote
meerderheid Afrikaners nie rassistiese bullebakke is nie, maar ʼn groep
met billike aansprake vir ʼn beter toekoms, gegrond op internasionaal
erkende regte. Die feit dat Roodt ʼn randfiguur is, word volgens Kriel
bevestig deur die feit dat Roodt se politieke party, Front Nasionaal,
skaars meer as 5 000 stemme ontvang het tydens vanjaar se algemene
verkiesing in Suid-Afrika. Die Solidariteit Beweging, waarvan AfriForum
deel is, verteenwoordig daarenteen tans gesamentlik meer as 250 000
huisgesinne.
“Die feit dat Dan Roodt se uitsprake met soveel effektiwiteit die
slegste moontlike stereotipe van Afrikaners probeer bevestig, laat ʼn
mens amper wonder of Roodt doelbewus daarop uit is om Afrikaners in ʼn
slegte lig te stel,” het Kriel gesê.
Daai 250 000 getal is n pot k@k. Plus Dan het 40k volg op Tw en Kallie kom nie eers by 1k nie.
Eks-Broederbond cuck Gerrie Nel is maar net soos Shia LePoof. Dom Baby Boomer idioote wat dink hulle kan die Jong Boer nog op sy kniee hou…. vir hul Hermanus en Glentana sopdrol Afrikanerbond strandhuise se paaiemente. F-hulle…. die “He Will Not Divide Us” FW se “Nuwe Suid Afrika” k*k! JULLE. TYD. IS: VERBY! https://www.youtube.com/watch?v=WFx7VqYuGhc
(((Shia lePoof)))
Enige instansie wat in die huidige konteks nie onbeskaamd werk vir Afrikanerbelange nie, is ikabod. Wie nie vir ons is nie, is teen ons en basta.
Hier is julle fantastiese Gerrie Nel…. julle idioote! https://www.youtube.com/watch?time_continue=171&v=9XG3FcP_NG0
Nog altyd gese die klomp barbare is nie ons probleem nie maar die sogenaamde blankes! Hul is blank buite maar van binne is hul nie! Daar is nie genoeg woorde vir hierdie satansgeslag nie…maar die wraak kom ons nie toe nie.
Word tog asb net WAKKER!
https://twitter.com/TrumpHat/status/704126359883358208