Die Du Toitskloof-pas bly gesluit terwyl brandbestryders steeds poog om ‘n brand te blus wat oornag bo teen die bergpas buite die Paarl uitgebreek het.
Ten minste vier helikopters en 50 brandbestryders is ontplooi.
Inwoners is uit nabygeleë huise na veiligheid geneem met die brand wat buite beheer woed en oor die pad gespring het.
Motoriste word aangeraai om die Hugenote-tonnel op dit N1 as alternatiewe roete te gebruik.

Moenie se die Ruperts het daar in die berge OOK eiendom nie!!
Ek verstout my om te vra of dit weereens net ons mense se eiendom is wat bedreig word ?