Die Roodepoort primêre skool, wes van Johannesburg begin vanoggend die nuwe skooljaar sonder vyftien swart onderwysers, het RSG berig. Die onderwysers het nie vir werk aangemeld nie weens vrese vir hulle veiligheid. Onderrig by die bruin skool was verlede jaar vir weke ontwrig na betogings deur sommige ouers oor die aanstelling van ‘n swart skoolhoof
Hulpbron-nasionalisme raak warm in Niger
Hulpbron-nasionalisme is tans ‘n baie warm onderwerp in Niger. Hama Amadou, ’n groot opposisierolspeler, wat toestemming het om in Februarie ’n kandidaat in Niger se presidentsverkiesing te wees, se poging om Maandag uit die gevangenis vrygelaat te word, het misluk. Hy het sy versoek tot die appèlhof gerig. President Mahamadou Issoufou, ’n sleutelbondgenoot van die
Minister van nywerheid verkies muishondlande met rommelstatus
Die Withuis het ‘n presidensiële proklamasie uitgereik waarin hy dreig om Suid-Afrika se handelsvoordele op te hef indien Amerikaanse pluimveeprodukte nie teen 15 Maart op plaaslike winkelrakke is nie. Die DA sê die gesloer met onderhandelings oor die Wet op Afrikagroeigeleenthede is ‘n aanduiding van betrekkinge tussen Suid-Afrika en Amerika wat versuur. Die leier van
Lees verder: Minister van nywerheid verkies muishondlande met rommelstatus
Tuks kry interdik teen oproermakers
Die Universitieit van Pretoria het Dinsdag ‘n dringende interdik bekom teen oproermakers wat registrasie by die universiteit probeer ontwrig. “‘n Dringende interdik is teen betogers se onwettige optrede gekry sodat die situasie onder beheer gebring kan word om studente wat hard gewerk het by die universiteit toe te laat – baie van hulle moes ver
Vier boere van Parys kry borg
Die vier boere van Parys wat in die plaaslike landdroshof verskyn het weens die beweerde moord op twee swart plaasaanvallers, het borg gekry. Loedie van der Westhuizen is verlede week in sy huis op sy plaas aangeval waarna sy seun, Gert van der Westhuizen, Johan Cilliers sr., sy seun, Johan jr., en Anton Loggenberg hom
Belastingbetaler vergoed Joodse wapenhandelaar vir bokser se besoek
Fikile Mbalula, minister van sport, het die belastingbetaler mislei oor ‘n Amerikaanse bokskampioen se besoek in Januarie 2014. Dokumente van die departement van Sport en ontspanning wys hoe Mbalula byna ‘n halfmiljoen rand oorbetaal het aan ‘n Joodse familie van wapenhandelaars met Floyd Mayweather se besoek. Eric Ichikowitz (45), een van die drie direkteure van
Lees verder: Belastingbetaler vergoed Joodse wapenhandelaar vir bokser se besoek
Swart werkers dood in rioolsuiweringswerke
Drie werkers is in Delareyville in Noordwes dood nadat hulle chemikalieë ingeasem het terwyl hulle by die rioolwatersuiweringswerke aan diens was. Volgens Cosatu het ‘n subkontrakteur hulle toegelaat om sonder beskermende klere te werk, het RSG berig. Die munisipale werkersvakbond, Samwu het gevra dat die saak ondersoek word. ‘n Woordvoerder van Samwu sê werkers se
Verlinkses aanvaar verantwoordelikheid vir Turkse bomaanslag
Verskeie liggame het op die grond in op Sultanahmet-plein, naby aan die Blou Moskee en Hagia Sophia, ‘n wêrelderfenis plek, en belangrike toeriste-area in die stad gelê. Die kantoor van Istanboel se goewerneur sê die owerhede ondersoek die soort plofstof wat in die bomaanval gebruik is en wie moontlik vir die aanval verantwoordelik was. Die
Lees verder: Verlinkses aanvaar verantwoordelikheid vir Turkse bomaanslag
Voedoe in Benin kry politieke kleur
Die nasionale voedoe-vakansiedag in die Wes-Afrikaland, Benin het vanjaar ‘n politieke kleur gehad met beoefenaars van die tradisie wat gebid en offerhande vir vrede gebring het, het Reuters berig. Honderde volgelinge van die tradisionele godsdiens het in die kusdorp Ouidah, eens ‘n belangrike hawe in die slawehandel, byeengekom om vir kalmte te bid voor die
Boer van Brits oorleef bomaanval deur ‘genade’
Die polisie ondersoek ‘n saak van poging tot moord op ‘n familie van die Assen distrik naby Brits in Noordwes. Die boer, Neels van Rensburg sê daar was ‘n bomaanval op sy huis, waarna wapens uit sy kluis gesteel is. Miljoene rande se skade is aangerig aan die huis. Van Rensburg was ‘n bekende renosterboer
