Tanzanië het Malawi gelooi oor sy besluit om drie ton ivoor met ’n waarde van meer as vyf miljoen Amerikaanse dollar te verbrand. Volgens die land kan dit eerder gebruik word om vermeende ivoorsmokkelaars te vervolg, het AFP berig. Die regsgeleerde Christon Ghambi het aan joernaliste gesê die vernietiging van die ivoor gaan die hofsaak
Rand herstel na rentekoersverhoging
Die Rand het Donderdagaand tot R15,10 teen die dollar herstel nadat ‘n rentekoersverhoging aangekondig is. Die jongste verhoging beteken dat die prima uitleenkoers tot 10,5 persent styg. Die Suid-Afrikaanse geldeenheid het Woensdag tot R16,20 teen die dollar gedaal nadat die adjunk-minister van finansies onthul het dat die Gupta-familie by regeringsaanstellings betrokke is. Mcebisi Jonas het
Rivonia-kommunis kla dat ANC buite beheer is
Die veteraan kommunis, Dennis Goldberg het weereens sy oproep herhaal dat die leierskorps van die ANC verwyder moet word. Goldberg het die oorhandiging van die digitale oudio-leêrs van die Rivoniaverhoor in Pretoria bygewoon. Dié destydse verhoor is gekenmerk deur wit kommuniste se komplot om Suid-Afrika deur ‘n bloedige rewolusie omver te werp wat dit sou
Brittanje gaan glo nie in Libië ingryp nie
Brittanje het geen planne om die stuur van troepe na en lugaanvalle op Libië te verleng nie. Die verklaring deur die ministerie van verdediging volg ná ’n komitee van wetmakers gesê het die land kan tot ’n 1000 troepe ontplooi. Die laerhuis se komitee vir buitelandse sake het gesê Brittanje kan deel wees van ’n
Speaker se man verskyn weer oor moorde
Die eggenoot van Nokhaya Mjila, die ontslape swart speaker van die Mgcawu-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaap, verskyn na verwagting vandag weer in die Kathu-landdroshof. Thamsanqua Mjila staar vier aanklagte van moord in die gesig, asook klagte van aanranding met die doel om ernstig te beseer en brandstigting. Nokhaya is op 12 Junie verlede jaar in ‘n
Rassistejag raak algemene Franse tydverdryf
‘n Groep Franse polisiebeamptes wat ondersoek is na foto’s van hulle op ‘n “negerpartytjie”, het in 2014 op sosiale media verskyn. Die beamptes wat in ‘n voorstad van Parys werksaam was, was swartgesmeer en het kroespruike gedra. Die Franse koerant Le Figaro het destyds berig dat die beamptes ondersoek is deur Frankryk se polisiewaghond. Louis-Georges
Gupta-sirkus laat skaliegaswalms uit parlement opstyg
Lede van die ANC se nasionale uitvoerende komitee en die drieparty-alliansie het hulle steun uitgespreek teenoor die adjunkminister van Finansies, Mcebisi Jonas. Dit volg na Jonas se verklaring Woensdag wat bevestig dat die Gupta-familie aan hom die pos van minister van Finansies aangebied het, het RSG berig. Die ANC-parlementslid, Jackson Mthembu het op Twitter gesê
Lees verder: Gupta-sirkus laat skaliegaswalms uit parlement opstyg
Plakkeroproer in Johannesburg steeds gespanne
Die rewolusionêre teoloog Beyers Naudé, se nalatenskap is lewendig noord van Johannesburg waar swart oproeriges Woensdag op ‘n plundertog gegaan het. Die situasie is steeds gespanne in Zandspruit, nadat plakkers gewelddadig geraak het oënskynlik oor Eskom se verwydering van onwettige elektrisiteitkabels en “gebrekkige dienslewering”. Oproeriges het egter op ‘n plundertog gegaan by sake-ondernemings in die
UV, Soliforum grawe Afrikaans se graf dieper
AfriForum sê hul plan om die Universiteit van die Vrystaat (UV) se 2017-taalbeleid te laat toets in ‘n hof is nie ‘n stap om transformasie te keer nie. Die adjunk-uitvoerende hoof van Afriforum Alana Bailey sê hulle is bekommerd oor die nasionale demografie wat op alle kampusse afgedruk word, alhoewel sy transformasie voorstaan. Dit is
ANC wil slegs swart boere bystaan met droogtehulp
Die ANC-regime stel slegs daarin belang om swart boere by te staan met droogtehulp. Daar is volgens die regering ‘n “groot behoefte aan die opgradering van voerkrale vir begunstigdes van grondhervorming”. Dit beteken sukkelende swart kleinboere. Dit is wat die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming geïdentifiseer het tydens ‘n onlangse droogte-opname op 1049 plase.
Lees verder: ANC wil slegs swart boere bystaan met droogtehulp
