’n Woordvoerder van die Mosambiekse polisie, Pedro Cossa, het gister gesê 'n Suid-Afrikaner, ’n Duitser, ’n Portugees en ’n burger van Botswana is betrap toe hulle ’n bytmiddel in die elektriese turbines van die Cahora Bassadam wou gooi. Hy sê die polisie het op 500 kg van die bytmiddel, wat nog nie geïdentifiseer is nie,
MDC-ondersteuners weer aangehou
Agtien MDC-ondersteuners is weer in hegtenis geneem, onder wie me. Justina Mukoko, gerespekteerde menseregte-aktivis, asook vakbond- en studenteleiers. Haar ondersteuners het in trane uitgebars. Sy is voorheen in aanhouding gemartel. Al 18 was vry op borgtog, maar is gister by hul herverskyning voor ’n hof in opdrag van landdros Catherine Chimanda in Harare weer opgesluit.
Zambi? teken eerste varkgriepgeval aan
Afrikalande spook om varkgriep uit 'n kontinent te hou wat alreeds swaar gebuk gaan onder Vigs en malaria. Hulle vrees dat 'n uitbraak veel erger gevolge sal inhou as wat in Noord-Amerika en Europa die geval is. Daar is tans net een aangemelde geval van die griepvirus in Afrika, en mediese personeel het toesig by
Zim het dringend voedselhulp nodig
Sewentig persent van Zimbabwe se bevolking het voedselhulp nodig. Dit het die Internationale Monetêre Fonds (IMF) Maandag bereken. "Die armoede en werkloosheid in Zimbabwe het tot 'n katastrofale vlak gestyg. Dat is die gevolg van slegte beleid en swak owerheid." Die Fonds het die land tussen 9 en 24 Maart besoek. Die organisasie meen
Volkstaat sal nie uit die lug neerdaal nie
Die huidige debat oor parlementêre deelname deur Afrikaners is 'n teken dat ons politieke bewussyn besig is om te ontwaak, waarvoor ons PRAAG se webtydskrif moet bedank. Vanweë sy onverbondenheid slaag die PRAAG-werf daarin om eerlike menings van verskeie bydraers te ontvang en om daardeur 'n beter begrip te kry van hoe ons mense werklik voel.

Regses wag op ‘n leier
Uit wat ander briefskrywers vermeld, kan ons aflei dat daar voor 1994 omtrent 800 000 regses was. Hiervan was omtrent 450 000 ondersteuners van 'n volkstaat. Die volkstaters het toe die Vryheidsfront van genl. Viljoen gesteun. Sedertdien het 300 000 van hulle die Vryheidsfront+ verlaat.

ANC: Uittreeklousule is belangrikste
'n Koalisie met die ANC-regering is nie onmoontlik nie – ongeag die afsydige houding van die meeste Afrikaners teenoor volksvreemde idiologieë en hul bitterheid oor ons lot. Dis meer moontlik as met die DA en kan tot groter voordeel vir ons mense strek. Daar is geen voordeel om met verloorders saam te werk of te betoog nie.

Afrikane moet maan toe
Afrikane moet maan toe om te gaan vasstel wat ontwikkelde lande in die buitenste ruim aanvang. So meen Oeganda se president Yoweri Museveni. "Die Amerikaners was al op die maan. En die Russe. Die Chinese en Indiërs gaan binnekort soontoe. Afrikane is die enigste mense wat op aarde moet sit," het hy gesê aan 'n
US-studente s? dis Afrikaans se Soweto
Lede van die Adam Tas-studentevereniging van die Universiteit Stellenbosch het gister 'n lys van griewe oor US se taalbeleid by die Kasteel in Kaapstad afgelees. Nico de Wet, Adam Tas-voorsitter, meen die US het dubbele standaarde toegepas. Die vereniging glo die US-raad sou gistermiddag ’n besluit oor die afdwing van Engels bekragtig. Hulle beskou die
Onderwyser vas vir moetiemoord
'n Onderwyser van Mpumalanga (47) word daarvan verdink dat hy 'n sesjarige dogtertjie vir moetie vermoor het. Die polisie in Tonga het gesê hy sal tot Donderdag moet wag voordat hy vir borg sal kan aansoek doen. Kaptein Amos Mashele sê die onderwyser, John Ndlovu, en sy medeaangeklaagde Thabile Msini, 29, het Maandag vlugtig voor