Baie van die regses wat nie 'n volkstaat ondersteun het nie, kon moontlik sedertdien van gedagte verander het. Dus kan tussen 450 000 en 800 000 tans hulle steun aan 'n volkstaat toesê.
Waarskynlik wag hulle op 'n leier.
Sal 'n volkstaat bereik kan word binne die huidige stelsel of daarbuite?
Nie een van die rubrieke of briewe maak melding van die Volksraadverkiesingskommissie nie. Is hulle nie van hierdie opsie bewus nie of wil hulle nie daarvan bewus wees nie?
