‘n Petrolbomaanval op ‘n passasierstrein van die Kaapse Skiereiland by Muizenberg het gelei tot spoorvertragings. ‘n Woordvoerder van Kaapstad, Richard Bosman het bevestig dat die treinwaens aan die brand gesteek is. Niemand is in die voorval beseer nie. Bosman sê daar sal vanoggend vertragings tussen Kaapstad en Vishoek wees, maar daar is ‘n busdiens waarvan
Lees verder: Petrolbomaanval op passierstrein in Kaapstad lei tot vertragings
