Verkragters ‘gedra hulle soos diere’

Die mans wat twee vroulike paramedici aangeval en een verkrag het, het hulle soos diere gedra, het pres. Jacob Zuma Sondag gesê. “Dit is baie skokkend om te hoor dat mense wat ‘n diens aan die gemeenskap lewer op so ‘n wrede manier aangeval is…Daardie misdadigers het hulle soos diere gedra,” het Zuma tydens ‘n

Lees verder: Verkragters ‘gedra hulle soos diere’

Nog ‘n boer in Limpopo vermoor

Nog ‘n boer van Limpopo is die sesde plaasmoordslagoffer in dié provinsie sedert die begin van Februarie. Frik van Deventer, 64, is die naweek koelbloedig doodgeskiet op sy plaas, Langwater, in die Waterbergstreek. Hy is met ’n kopskoot noodlottig gewond, terwyl sy vrou vasgebind en aangerand is. Die twee rowers het ‘n vuurwapenkluis op die

Lees verder: Nog ‘n boer in Limpopo vermoor

Boer in Limpopo vermoor

‘n 65-jarige boer is Vrydag buite Marble Hall vermoor, het polisie in Limpopo gesê. “Die verdagtes het vanoggend toegang tot die huis bekom deur die agterdeur te breek. Hulle het Jan Wheeler in die slaapkamer oorweldig,” het supt. Ronel Otto gesê. Hy was herhaaldelik met ‘n skerp voorwerp gesteek. “Die verdagte het gevlug nadat hy

Lees verder: Boer in Limpopo vermoor

Julius Malema – bevryder van die blanke

Heelwat mense is baie kwaad vir Julius Malema. Dr Pieter Mulder het ‘n klag teen Malema gaan lê by die SAPD. Steve Hofmeyr weier om saam met ons president te braai, omdat die ANC nie vir Malema in die bek wil ruk nie. Dít, en stellig ‘n titseltjie professionele jaloesie. As daar een man is

Lees verder: Julius Malema – bevryder van die blanke

Mynhuise moet vasgevat word

Dit is hoogtyd dat mynbestuurders vervolg word omdat hulle toelaat dat besoedelde water in ons spruite beland.  Hierdie is egter nie die eerste keer dat die Blesbokspruit besoedel word nie.  Dit is ‘n aaneenlopende tendens. Die VF Plus kla sedert die begin van 2008 by owerhede om water in die Blesbokspruit te toets en myne

Lees verder: Mynhuise moet vasgevat word

Moordadige bestuurders moet in hulle spore trap

“Die Vryheidsfront Plus is deur die ouers van Yvonne van Deventer, wat hierdie jaar deur ‘n taxi op 13 Januarie 2010 doodgery is asook die ouers van Hanjé Pistorius, wat verlede jaar haar been verloor het weens ‘n roekelose motorbestuurder, gevra om die klagtes teen die betrokke aangeklaagdes van nalatigheidsmisdrywe na opsetsmisdrywe te verander. Die

Lees verder: Moordadige bestuurders moet in hulle spore trap

Voorkom eerder plaasmoorde as Vigs

Ek lees nou dat die ANC-massas vir Vigs getoets gaan word. Die ander lagwekkende foefie is dat daar nou kamtig ‘n reusevoorkomingsveldtog van stapel gestuur gaan word – hou asem op – deur die uitdeel van kondome. Kan die onnosele mense nie maar begin om te dink nie, of is so iets nie moontlik in

Lees verder: Voorkom eerder plaasmoorde as Vigs

Waarom ‘n ‘Tshwane-Beeld’?

Graag lewer ek hier kommentaar oor die brief, “Beeld is die beste waghond in die land” wat Vrydag in daardie koerant verskyn het, want op die brieweblad is daar nie plek vir kommentaar nie, seker omdat Beeld homself dan ooplaat vir kritiek. As Beeld die beste waghond in die land is, hoe verklaar jy dan

Lees verder: Waarom ‘n ‘Tshwane-Beeld’?

Praat is klaar

Liewe mede-nie-liberale Afrikaner. Min van ons mense besef die uiterste gevaar waarin ons ons tans bevind. Selfs ons kinders se veiligheid is nou radikaal in gedrang. Die ANC-regime het inderdaad ons eie kinders van ons vervreem; hulle het ons geskiedenis uit hul boeke gehaal en verdwaal sonder riglyne gelaat. Die volgende generasie gaan nie eens

Lees verder: Praat is klaar