VN-ondersoekers na mensregteskendings in DRK se liggame in vlak graf gekry

Die Amerikaanse en Sweedse VN-ondersoekbeamptes se liggame is in ‘n vlak graf in die Demokratiese Republiek van die Kongo ontdek. Die twee het blykbaar nie besef dat hulle nie tussen ‘n Afrika-despoot en sy geld moet kom met praatjies van menseregte nie. Die twee is “sinneloos vermoor,” het die Amerikaanse ambassadeur, Nikki Haley by die

Lees verder: VN-ondersoekers na mensregteskendings in DRK se liggame in vlak graf gekry

Intelligensie-verslag wys dat Gordhan met Londense bankiers heul teen Zuma

Zuma se plan om van Pravin Gordhan ontslae te raak, is verwerp deur top ANC-leiers in twee vergaderings. Volgens binne-inligting het sekretaris-generaal Gwede Mantashe, tesourier-generaal Zweli Mkhize en adjunk-president Cyril Ramaphosa Brian Molefe as plaasvervanger verwerp. Zuma se plan om die Minister van Finansies, Gordhan, af te dank is na bewering gebaseer op ‘n verdoemende

Lees verder: Intelligensie-verslag wys dat Gordhan met Londense bankiers heul teen Zuma

Rasregister vir landbougrond kom

Die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming sê ‘n nuwe Grondkommissie sal binnekort aangestel word om ‘n register op te stel van al die grondeienaars in Suid-Afrika. Die register sal die huidige eienaarskap van private landbougrond aanteken, insluitend die ras, geslag en nasionaliteit van die eienaar, die gebruik en grootte van die landbougrond en enige

Lees verder: Rasregister vir landbougrond kom

UV verheug dat Afrikaans afgeskaf word

Die Universiteit van die Vrystaat is hoogs in hul noppies dat Afrikaans ‘n skop in die tande gekry het met die eenparige uitspraak wat vanoggend in die Hoogste Hof van Appèl gelewer is. Die aansoek deur AfriForum en Solidariteit vir die tersydestelling van die besluit deur die UV-raad om ’n nuwe taalbeleid te aanvaar, is

Lees verder: UV verheug dat Afrikaans afgeskaf word

Zille is die nuwe Penny Sparrow

Die Wes-Kaapse provinsiale wetgewer sal na verwagting ‘n debat hou oor die premier, Helen Zille se twiets wat kolonialisme regverdig. Zille het intussen om verskoning gevra omdat sy getwiet het dat die nalatenskap van kolonialisme nie slegs negatief is nie, maar die ANC in die provinsie sowel as swartes in die haar eie party, wil

Lees verder: Zille is die nuwe Penny Sparrow

Ou bomplanter byt stof en media smeer sy terreurverlede toe

Ahmed Kathrada, wat saam met Nelson Mandela en Dennis Goldberg, deel was van die Rivonia terroristebende, is oorlede. Die ANC-regime en sy surrogate sal ongetwyfeld weer die geleentheid gebruik om te teem oor hul “oorwinning” wat in wese ‘n ongedwonge oorgawe deur FW de Klerk was aan ‘n bende geweldenaars en terroriste om ‘n kleptokrasie

Lees verder: Ou bomplanter byt stof en media smeer sy terreurverlede toe

Optogte in verskeie Russiese stede laat kiesers koud

Verspreide wettige asook onwettige optogte in Moskou, St Petersburg en verskeie ander Russiese stede is deur die Russiese neoliberale kampvegter Alexey Navalny georganiseer. Navalny hoop om op dié manier sy bod vir die Russiese presidentskap ‘n hupstoot te gee, maar sy kanse bly skraal. Onluspolisie het opstokers en provocateurs – waarvan een met ‘n handwapen

Lees verder: Optogte in verskeie Russiese stede laat kiesers koud

Zuma roep Gordhan terug en rand val

Die minister van Finansies, Pravin Gordhan is deur president Jacob Zuma teruggeroep. Hy het opdrag gekry om onmiddellik sy oorsese beleggingsreis kort te knip. Zuma se skielike opdrag dat Gordhan moet terugkeer van sy oorsese sakebesoek aan beleggers het daartoe gelei dat die rand Maandag met minstens 2 persent verswak het. Daar word bespiegel dat

Lees verder: Zuma roep Gordhan terug en rand val

Soros-bende duik weer in Kaapstad op met anti-eiendomsregs-betoging

Aktiviste van George Soros se globalistiese konfliksaaiers is bedrywig in Kaapstad om eiendomsreg te ondergrawe, waarskynlik in samewerking met die ANC om wittes van hul regmatige besitsreg te vervreem. Reclaim die City het twee provinsiale regering geboue beset Vrydag in die hoop van druk op owerhede te plaas om “bekostigbare middestad akkommodasie” in Kaapstad te

Lees verder: Soros-bende duik weer in Kaapstad op met anti-eiendomsregs-betoging

Honderde bomdreigemente teen Jode is deur Israeli uitgevoer

‘n Israeli-Amerikaanse man is in Israel in hegtenis geneem deur die FBI na ‘n vloedgolf van vals anti-Semitiese bomdreigemente. Meer as 150 bedreigings is teen Joodse instellings in Amerika sedert die begin van die jaar uitgevoer, het die Jewish Telegraphic Agency berig. Israel se anti-bedrog eenheid het die 19-jarige verdagte by sy huis Donderdag in

Lees verder: Honderde bomdreigemente teen Jode is deur Israeli uitgevoer