Rommelstatus vir SA om van Zuma ontslae te raak

Maandag het Standard en Poor’s Suid-Afrika na rommelstatus afgegradeer. Hulle het die naweek ‘n noodvergadering gehou, vermoedelik om ‘n kernkragoorkeenkoms van miljarde rande met Rusland te keer. Die stap het die rand teen al die grootste geldeenhede laat verswak. Standard en Poor’s het die land se kredietgradering in Desember net een kerf bokant rommelstatus behou.

Lees verder: Rommelstatus vir SA om van Zuma ontslae te raak

Kragtige aardbewing skud Suider-Afrika

‘n Kragtige aardbewing van 6,5 op die Richterskaal het ‘n yl bevolkte gebied in Botswana Maandagaand geskud. Geen sterftes is aangemeld nie. Die skudding was sowat 230 kilometer noordwes van Gaborone en was op ‘n diepte van 29 kilometer. Die skudding om 20 voor agt gisteraand is tot in buurlande gevoel. Verskeie berigte is ontvang

Lees verder: Kragtige aardbewing skud Suider-Afrika

Skrander wit UV-student doodgeskiet deur swart rower

Die bestuur van die Universiteit van die Vrystaat (UV) is glo “geskok en hartseer” oor die koelbloedige moord op die agtienjarige Sean Kroon, eerstejaar BSc student, die aand van 1 April 2017. Hy is deur ‘n swarte doodgeskiet in ‘n studentehuis in Universitas, Bloemfontein, tydens ‘n gewapende rooftog. Die Universiteit verwys daarna as ‘n “ontydige

Lees verder: Skrander wit UV-student doodgeskiet deur swart rower

Britse invloedsmouse beplan opmars teen Zuma

Die Suid-Afrikaanse Kommunisteparty sê dit is nou in die hande van die land se mense om hulself te mobiliseer om Zuma uit die kussings te lig, omdat talle hul lewe opgeoffer het vir die SAKP. Die SAKP het op ‘n nuuskonferensie op die kampus van die Universiteit van Kaapstad gesê die kabinetskommeling het “groot spanning”

Lees verder: Britse invloedsmouse beplan opmars teen Zuma

Daggaverslaafdes verheug oor regsbeslissing wat nog ‘n skadelike middel toelaat

Regter Dennis Davis van die Kaapse hooggeregshof het Vrydag beslis dat Suid-Afrikaners die reg het om dagga in die privaatheid van hulle wonings te kweek en te gebruik. Hy het die parlement twee jaar tyd gegee om wetgewing hieroor te wysig. Verslaafdes glo dat dagga moet op dieselfde wyse as sigarette en alkohol behandel word.

Lees verder: Daggaverslaafdes verheug oor regsbeslissing wat nog ‘n skadelike middel toelaat

Leon Lemmer: ‘n Adam Small-huldigingsbundel wat drup van die gif

In verligte geledere word die nuwe Suid-Afrika as voortreflik beskou. Dit bied glo geleenthede wat voorheen nie bestaan het nie. Dit is deesdae bv moontlik om iemand groter as lewensgroot voor te stel; natuurlik mits hy/sy tot die nie-wit deel van die demografiese spektrum behoort. ‘n Deurtrapte geweldenaar kan as ‘n vredesikoon herontplooi word. ‘n

Lees verder: Leon Lemmer: ‘n Adam Small-huldigingsbundel wat drup van die gif

Brief: Moslem-aktivis Yusuf Abramjee val De Goede Hoop-koshuis aan

Op dieselfde dag as wat ‘n Moslemterroris meer as 40 mense in Londen probeer afmaai het, het die Suid Afrikaanse Moslem-aktivis Yusuf Abramjee ‘n ongelooflike aggressiewe veldtog teen Afriforum op Twitter geloods. Blykbaar het die papbroekige Afriforum ‘n “Afrikaans-koshuis” langs Tukkies oopgemaak. Die aktivis Abramjee se tydlyn bevat aanval op aanval, asook klagtes by verskeie

Lees verder: Brief: Moslem-aktivis Yusuf Abramjee val De Goede Hoop-koshuis aan

Karel Combrinck: Ommer as ‘n brommer – die storie van Leon Wessels

“Elke keer wanneer ek De Klerk se 1990 toespraak lees, klop my hart van opwinding. ” So skryf Leon Wessels in sy boek Vereeniging; die onvoltooide vrede. En dan beskryf hy diegene wat die toespraak anders ervaar, as “brommers”. Nou het die woord “brommer” natuurlik meer as een betekenis. Die een betekenis is klakous of

Lees verder: Karel Combrinck: Ommer as ‘n brommer – die storie van Leon Wessels

Groenlig vir skaliegas-ontginning in die Karoo

Die regering het die groen lig gegee vir die ontwikkeling van skaliegas in die Karoo, het die minister van minerale bronne Mosebenzi Zwane gesê. Hy het dit tydens ‘n gemeenskapsbetrokkenheidsgeleentheid by skaliegas-ontwikkeling in Richmond, in die Noord-Kaap gesê. “Op grond van die balans van die beskikbare wetenskaplike bewyse, het die regering ‘n besluit geneem om

Lees verder: Groenlig vir skaliegas-ontginning in die Karoo

Zuma storm Londense bankiers met sy horings laag

President Jacob Zuma het laat gisteraand ‘n kabinetskommeling aangekondig in weerwil van dreigemente van sy teenstanders om dit nie te waag nie. Zuma se teenstanders is kennelik bereid om die land se ekonomie en die waarde van die rand op te offer, om beheer oor die party terug te kry en daarmee sommer tegelyk hulself

Lees verder: Zuma storm Londense bankiers met sy horings laag