Kloutjie by die oor

Pas is wysigings aan uitkomsgebaseerde onderrig aangekondig, of 19 skole in Noordwes word weens betogings oor dienslewering gesluit. Dit volg nadat van ‘n vyfde skool in enkele weke in dié provinsie vuurgemaak is. Op aktualiteitsprogramme meld dosente gereeld dat Suid-Afrikaanse studente ‘n agterstand het teen studente wat uit lande soos Zimbabwe en Namibië kom. Reuse-oorbruggingsprogramme

Lees verder: Kloutjie by die oor

Kunstenaar skok met Auschwitz-video

‘n Kunstenaar het ‘n opskudding veroorsaak nadat sy haar pa van 89, ‘n oorlewende van die brandoffer, by Auschwitz verfilm het terwyl hy sing en dans op die maat van die Gloria Gaynor-treffer I Will Survive.  Jane Korman, ‘n Joodse kunstenaar van Australië, het drie generasies van haar familie verfilm terwyl hulle ‘n lomp danspassie

Lees verder: Kunstenaar skok met Auschwitz-video

‘Ons gaan julle f***en wittes doodmaak,’ sê polisieman

‘n Blanke motoris van Durbanville naby Kaapstad is deur ‘n groep polisiemanne aangerand wat ook aan hom gesê het: “Jy dink jy is spesiaal omdat jy wit is. Ons gaan al julle f***en wittes doodmaak.” Die blanke, mnr. Stewart Robinson, is van die pad afgedwing deur ‘n groep polisiemanne. Hulle het hom in die gesig

Lees verder: ‘Ons gaan julle f***en wittes doodmaak,’ sê polisieman

WB-onttrekkingsimptome

Geïrriteerd? Hartseer? Voel jy leeg en alleen? Jy mag dalk Wêreldbeker-onttrekkingsimptome hê. Volgens FIFA het Suid-Afrika sy aanbieding van die Wêreldbekersokkertoernooi summa cum laude geslaag met ‘n byna perfekte nege uit 10 vir die land se pogings. Maar nou sukkel sommige Suid-Afrikaners glo met die vraag: “Hoe kry ek my lewe terug?” “Die Wêreldbeker-toernooi het

Lees verder: WB-onttrekkingsimptome

Waterwese laat 1miljard verdwyn

Gebrekkige tenderprosedures by die departement van waterwese het gelei tot die wanbesteding van meer as ‘n miljard rand.  Die bevindings is in ‘n verslag wat deur die ouditeur-generaal, Terrence Nombembe aan die Parlement voorgelê is, vervat. Nombembe het verlede jaar ‘n ondersoek geloods nadat die minister van waterwese, Buyelwa Sonjica ‘n dokument aan hom oorhandig

Lees verder: Waterwese laat 1miljard verdwyn

Vyfde skool afgebrand, 19 gesluit

Negentien skole in Noordwes is vir ‘n onbepaalde tyd gesluit, nadat ‘n vyfde skool deur inwoners van Tlakgameng buite Vryburg aan die brand gesteek is. Cosatu asook opposisiepartye in Noordwes het die onbepaalde sluiting van 19 skole noord van Vryburg in die provinsie veroordeel.  Inwoners het drie klaskamers, ‘n personeelkamer en stoorkamer by die Sebitlwane-hoërskool

Lees verder: Vyfde skool afgebrand, 19 gesluit

Webblad vir plaasmoorde

Die Rustenburgse boer wat die ANC-jeugleier, Julius Malema, by die internasionale strafhof in Den Haag van volksmoord en misdade teen die mensdom gaan verkla het, het ‘n webblad geskep om plaasmoorde in Suid-Afrika te monitor.  Die man, wie se naam nie bekendgemaak is nie, het gevra dat enigiemand met inligting aangaande plaasaanvalle, dié besonderhede vir

Lees verder: Webblad vir plaasmoorde

Bob gaan diamantreserwes van die hand sit

Zimbabwe se president het Dinsdag gesê dat die land sy reuse-diamantreserwes sal verkoop, ten spyte daarvan dat hulle nie goedkeuring van die wêreld se diamant-beheerliggaam ontvang het nie.  ‘n Uitdagende president Robert Mugabe het aan wetgewers gesê dat diamantverkope “groot potensiaal” het om die verpletterde ekonomie nuwe lewe te gee. Hy het bygevoeg dat Zimbabwe

Lees verder: Bob gaan diamantreserwes van die hand sit