Zambiërs het gaan stem ná ’n verkiesingsveldtog wat deur “ongekende” geweld geteister is en die land se relatiewe stabiliteit en demokratiese rekord kan bedreig. Ten spyte van meer mededingende tenders van Suid-Afrikaanse maatskappye, het die die Verkiesingskommissie vir Zambië (ECZ)’n Doebaaise firma gekies om die stembriewe te druk. Dit het gelei tot spekulasie oor moontlike
Lees verder: Zambiese ‘stembedrog’ gevrees na SA nie stembriewe mag druk nie
