Vir minstens twintig jaar betoog ek teen die vestiging van aluminiumsmelters in Suider-Afrika wat bedoel is om surplus kragopwekkingsvermoë te absorbeer. Die De Villiers-kommissie se ondersoek na Eskom se sake gedurende die tagtigerjare het veroorsaak dat politici aktief in Eskom se sake begin inmeng het. Die aanname was dat Eskom se beplanning verkeerd was en
Lees verder: Goedkoop elektrisiteit veroorsaak onnodige lugbesoedeling
