Die munisipale bestuurder van die Moqhaka-munispaliteit en verskeie rolspelers vergader Vrydag om die waterkrisis in Kroonstad te bespreek. Die woordvoerder van dié munispaliteit, Khojane Madiba, het aan OFM gesê hulle sal dan kommentaar op die kwessie lewer. Die Bloemhoekdam, wat water aan Kroonstad verskaf, is nou minder as 1% vol. Inwoners van die dorp het
Zuma meen sy kanse op sukses teen spioenasiebande is goed
Pres. Jacob Zuma meen sy kanse om met suskses te appelleer teen die hofbeslissing rakende spioenasie bande, is goed. Sy regsverteenwoordiger Shaun Abrahams het Maandagoggend aangekondig dat die nasionale vervolgingsgesag (NVG) sal appelleer teen die uitspraak. Luidens die vroeëre hofbeslissing van die hooggeregshof in Pretoria in April, moet Zuma tereg staan op 783 klagte van
Lees verder: Zuma meen sy kanse op sukses teen spioenasiebande is goed
Geen plofstof op menslike oorskot van EgyptAir-ramp nie
Egipte het Sondag ’n duikboot gestuur om te help met die soektog na die vlugopnemers van die straler van EgyptAir wat in die Middellandse See neergestort het. Al 66 mense aan boord het gesterf. Honderde mense het Sondag in die Koptiese Christelike kerkgebou in Kaïro vergader om vir naasbestaandes onder die slagoffers te bid. Daar
Lees verder: Geen plofstof op menslike oorskot van EgyptAir-ramp nie
Dodelike vlaag aanvalle deur ISIS in Sirië
Minstens 101 mense is die week in twee regeringsbastions in Sirië dood in ‘n vlaag aanvalle waarvoor die Islamitiese Staat (ISIS) aanspreeklikheid aanvaar het. Altesaam 53 mense is dood in die stad, Jableh en ‘n verdere 48 is in Tartus, verder suid dood, het AFP berig. Volgens ‘n woordvoerder van die organisasie Rami Abdel Rahman,
Taxi-geweld eis motoris se lewe
‘n Motoris is in KwaMahlanga, oos van Pretoria aangerand en aan die brand gesteek ná ‘n skietery tussen hom en taxi-operateurs. Volgens ooggetuies is die motoris na bewering deur die taxi-operateurs aan die brand gesteek. Die polisie het hom te hulp gesnel en hy is hospitaal toe gehaas. Taxibestuurders het vroeg vanoggend na sporadiese aanvalle
Swart reeksmoordenaar voor
‘n Vermeende reeksmoordenaar verskyn na verwagting vandag in die Kestell-landdroshof nadat die polisie altesaam ses lyke uit vlak grafte op ’n plaas in die distrik gehaal het. Lentsha Molefe (32), ’n seisoenwerker van Lesotho, is in Oktober verlede jaar in hegtenis geneem nadat die lyke van twee vroue uit vlak grafte op die plaas Geduld
Oostenryk se regses verloor na skietery verlinkses red
Oostenryk het byna die eerste Europese Unie-lidland geword wat ‘n ver-regse staatshoof verkies het, maar ‘n skietery het dit verhoed. Voorlopige uitslae láát Sondag het Norbert Hofer van die Vryheidsparty (FPO) ‘n voorsprong van 3,8 persentasiepunte gegee. Maar drie mense is dood by ‘n konsert in die dorp Nenzing in die weste van Oostenryk terwyl
Lees verder: Oostenryk se regses verloor na skietery verlinkses red
Polisie skiet oproerige in Oos-Kaap dood
‘n Betoger is naby Mount Ayliff in die Oos-Kaap dood tydens hernude oproer. Die slagoffer was na bewering deel van ‘n groep oproeriges wat die R-61 tussen Magusheni en Fort Donald versper en die polisie aangeval het. Die betogers eis elektrisiteit, padinfrastruktuur en die voorsiening van water en sanitasie. ‘n Polisiewoordvoerder sê die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat
Twee Rooi Miere gedood in uitsettingsgeweld
‘n Uitsettingsoperasie buite Pretoria het dodelik geëindig toe duisende plakkers slaags geraak het met Rooi Miere. Minstens twee is dood en ses ernstig beseer. Plakkers uit Suurman, buite Hammanskraal, het busse aan die brand gesteek asook vragmotors, en paaie met rommel en brandende bande afgesper. Drie busse is uitgebrand en inwoners het parte van die
Zuma verstewig greep op KZN
Ondersteuning vir President Jacob Zuma bly sterk, veral onder sy eie etniese groep. Zuma se greep op sy tuisprovinsie is verder verstewig ná KwaZulu-Natal se premier, Senzo Mchunu, sy bedanking aangekondig het en ‘n bondgenoot van die president se Willies Mchunu, oorgeneem het. Die twee is nie verwant nie. Ander lede van die Mchunu-kabinet wat
