President Omar al-Bashir van Soedan, wat deur die Internasionale Strafhof veroordeel is vir oorlogsmisdade en menseregteskending, het Zimbabwe se president Robert Mugabe Sondag ontmoet. Al-Bashir is die eerste sittende staatshoof wat deur die ISH veroordeel is. Mugabe het gesê hy was nie bewus daarvan dat die Soedannese president sou opdaag nie. Zimbabwe is nie onder
Afrikaner het die reg op enkele universiteite
Afrikanerstudente, asook die Afrikanervolksgemeenskap in die algemeen, beskik oor die reg om twee of meer universiteite te behou. Hierdie reg kom ons toe op grond van ons belastingbydrae en ons geskiedkundige rol om Afrikaanse universiteite op te rig, te organiseer en ook deur skenkings te befonds.

Ontevrede werker brand baas se huis af
'n Ontevrede werker is Vrydag inhegtenis geneem nadat hy sy werkgewer se huis in Hydepark in Johannesburg afgebrand het. Die hele huis het afgebrand, het inspekteur Moses Maphakela gesê. Die man was glo ontsteld toe hy verneem dat die taak waarvoor hy aangestel is, afgehandel is en dat sy dienste nie langer meer nodig sal
VN ‘straf’ NK se kerntoets

‘n Hou in die maag?
Die VN se antwoord op die jongste kerntoets wat Noord-Korea onderneem het, is 'n hou in die maag. Letterlik, want die VN beplan om luukse goedere wat duur drank en voedsel insluit van die Noord-Koreane te weerhou met die nuutste sanksievoorstelle. Die Veiligheidsraad se gedagte om Kim Jong-Il, wat glo 'n lekkerbek is, se gunstelinggeregte
Betoging teen Swaziland in Johannesburg
Sogenaamde "pro-demokratiese groepe" sal vandag 'n betoging buite die konsulaat van Swaziland in Johannesburg hou wat beswaar teen die inhegtenisname van 'n menseregte-advokaat maak.
Sogenaamde "pro-demokratiese groepe" sal vandag 'n betoging buite die konsulaat van Swaziland in Johannesburg hou wat beswaar teen die inhegtenisname van 'n menseregte-advokaat maak.
Oudste inwoner oorlede
Moloko Temo van Limpopo wat moontlik een van die oudste mense ter wêreld was, is eergister, slegs ’n maand voor haar 135ste verjaardag, oorlede. Temo is op 4 Julie 1874 gebore. Cassel Mathale, Limpopo se premier, het gesê een van die trotste oomblikke wat oor Temo onthou sal word, is toe sy haar nie deur
Australi? klap Chinese hand weg
Die Chinese regering se grootste investering in 'n Westerse maatskappy, 'n aanbod van $19,5 miljard vir 'n aandeel in die Brits-Australiese mynreus Rio Tinto, het Vrydag ineengestort.en daarmee 'n einde gebring aan China se ambisies om groter inspraak in die ontginning van die wêreld se natuurlike grondstowwe te verkry. Die raad van Rio Tinto het
Zambi? herstel elektrisiteit n? onkruidprobleem
Die Zambiese elekrisiteitsverskaffer ZESCO het kragopwekking by sy hoofkragsentrale hetstel en elekrisiteitsinvoer vanuit Suid-Afrika en Namibië ná landwye kragonderbrekings beëindig, het die maatskappy Donderdag verklaar.

Lees verder: Zambi? herstel elektrisiteit n? onkruidprobleem
Obama reik na gematigde Moslems uit
Barack Obama in Egipte Barack Obama het Donderdag ’n pleidooi gelewer dat die Palestyne se daaglikse vernederinge, klein en groot, wat hulle vanweë Israelse besetting ervaar, beëindig moet word. Sy hardste woorde het hy aan Israel gerig en twee keer na "Palestina" verwys op 'n manier wat dit as 'n onafhanklike entiteit teenoor Israel stel.