Frankryk het die voortou geneem op die globale politieke toneel met President Francois Hollande se besoek aan Moskou Donderdag. Sy gesprek met die Russiese president Vladimir Poetin kan lei tot nuwe verwikkelinge in die streek nadat die twee ooreengekom het om terroriste se olie-inkomste te teiken. Hollande wil konsensus bou teen ISIS in beide Sirië
Lees verder: Franse leier na Moskou om front teen ISIS te bou
