Italië het bevestig dat hulle nie gaan deelneem aan die groot VN konferensie oor rassisme wat Maandag in Geneva open nie. Die konferensie word ook geboikot deur Amerika en Israel. Die besluit is Sondag aangekondig deur die minister van buitelandse sake, het die plaaslike ANSA nuusagentskap berig, na Rome dit vir ‘n paar dae laat
DA glo steeds in baasskap, s? De Lille
Die DA het steeds ‘n “baasskap” mentaliteit, het die Onafhanklike Demokrate (ID) se leier, Patricia de Lille gesê by haar party se laaste verkiesingsaamtrek Sondag. Die ID is ‘n waarskynlike koalisievennoot vir die DA in die Wes-Kaap na 22 April, en is tans die tweede grootste party in die DA-geleide koalisie wat Kaapstad beheer. “Die
Blomme vir brandslagoffers van Paarl
Blomme gaan Maandag gelê word by Paarldrukkery na 9 van hulle werkers dood is in ‘n brand wat Vrydag uitgebreek het, het die maatskappy Sondag gesê. Paarl Media Groep se woordvoerder Nelia Burger het gesê bestuur en personeel gaan om 8 uur ontmoet by die fabriek om blomme te lê en om verdere advies aan
Geheime oproep het die Berlynse muur laat val
Die Duitse televisie het Donderdag berig dat die storie van hoe die Berlynse muur skielik geval het 20 jaar gelede hersien behoort te word, om toe te laat vir ‘n “geheimsinnige telefoonoproep” wat gemaak is voor die skokaankondiging. ‘n Italiaanse verslaggewer wat die sleutelvraag gevra het by ‘n perskonferensie oor wanneer Oos-Duitsers die reg gaan
Zim renosters in gevaar
Bewaringsbewustes het alarm gemaak vir Zimbabwe se skaars renosters na ‘n skerp toename in wildstropery as gevolg van die ineenstorting van wetstoepassing in die land wat geteister word deur probleme. Georganiseerde misdaadbendes maak renosters dood om die waardevolle horings te verkoop. Dit word gebruik as tradisionele medisyne in Asië en gekerf vir die handvatsels van
Kubermisdaad floreer in swak ekonomiese klimaat
Die globale finansiële krisis dreig om ‘n toename in kubermisdaad te laat ontstaan, soos wat rekenaarspesialiste hulle werk verloor en hulle na onwettige metodes wend om ‘n inkomste te verdien, het ‘n senior beampte by Microsoft Donderdag gesê. “Deesdae gaan die kuberaanvalle nie meer oor vandalisme nie, dit gaan oor kontant,” het Roger Halbheer, Microsoft
Lees verder: Kubermisdaad floreer in swak ekonomiese klimaat
Afrikane be?indig hongerstaking
Meer as 100 Afrikane het ‘n tweemaande hongerstaking beëindig in ‘n parkeerarea van ‘n universiteit van Brussel, na hulle driemaande verblyfpermitte gekry het, het ‘n woordvoerder Donderdag gesê. “Hulle het gisteraand hulle eerste ete genuttig, maar sal met tyd na dikker sop beweeg. Die prioriteit is om hulle gesondheid terug te kry sodat hulle werk
Oupa val van Tafelberg
UDM-raadslid en vrou geskiet
‘n UDM-raadslid en sy vrou is geskiet en gewond by Mount Ayliff in die Oos-Kaap, het SAUK-nuus Vrydag berig. Mandlahla Nekela, wat op die UDM se provinsiale kandidaatslys is, is ernstig gewond gedurende die aanval by sy huis.
‘n UDM-raadslid en sy vrou is geskiet en gewond by Mount Ayliff in die Oos-Kaap, het SAUK-nuus Vrydag berig. Mandlahla Nekela, wat op die UDM se provinsiale kandidaatslys is, is ernstig gewond gedurende die aanval by sy huis.
Freud se kleinseun oorlede
Die Britse skrywer en aanbieder sir Clement Freud, ’n kleinseun van die psigoanalis Sigmund Freud, is op die ouderdom van 84 dood, het sy familie gister verklaar. Freud, wat ook ’n politikus was, is eergister by sy lessenaar in Londen oorlede. Hy is bekend vir sy advertensies vir hondekos wat hy kon maak danksy sy
