Die voedselvakbond, FAWU het vroeër gesê ‘n simpatie-staking sal gereël word by alle maatskappye waar suiker as ‘n bestanddeel gebruik word, het RSG berig. ‘n Woordvoerder sê hy hoop dat vakbondlede in die voedselverwerking- en drank-vervaardigingsektore die staking sal ondersteun. FAWU sal Maandag se vergadering tussen werkers en werkgewers bywoon om die salarisdispuut in die
SAKP is verbind tot transformasie in mynbedryf
Die Suid-Afrikaanse Kommuniste party sê mynmaatskappye wat die voorwaardes vir mynlisensies breek, moet gestraf word. Die hoofsekretaris van die SAKP, Blade Nzimande sê mynmaatskappye se sug na mega-winste kan nie verder toegelaat word nie. Nzimande sê die voorgestelde indaba moet staatsingryping ondersoek, asook kollektiewe bedinging vir alle mynsektore en die graderingstelsels van myne aanpas. Die
Cholera nie in Bloemhof se water nie
Watertoetsing in Bloemhof in Noordwes het aangetoon dat daar nie cholera teenwoordig is in die water nie. ‘n Hele aantal voorvalle van diarree is verlede verlede week in die sorp aangemeld. Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes het die waterkwaliteit in die Lekwa Teemane munisipaliteit getoets. ‘n Woordvoerder van die Instituut, Professor Lucille Blumberg sê
Skoonheid: ‘n Afrikanervisie
Deur Johann Theron. Rekenaars en die internet se vooruitgang wat dinge soos Facebook moontlik gemaak het, is deesdae alledaags, maar wat mens uit die oog verloor is dat hierdie produkte in ’n geweldige wedywerende omgewing plaasvind wat Google, Yahoo en Apple insluit. ‘n Duisend jaar gelede was wedywering iets anders, miskien meer soos Maslow se
Republiekdag en Hendrik Frensch Verwoerd
deur Marthinus van Bart Op 31 Mei 1961 het Suid-Afrika ‘n republiek geword. Daarmee het hy sy algehele onafhanklikheid van die Britse Ryk verklaar, en hom losgemaak van die langarm-regering deur Londen wat selfs ná Uniewording in 1910 steeds gegeld het. Suid-Afrika se lidmaatskap van die Britse Statebond is gevolglik opgeskort en hy moes opnuut
Rassisme en heksery
deur Dan Roodt [followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Hou van Dan Roodt se Facebookblad – ‘n Repliek aan Gerrit Brand Dit is soms moeilik om reaksie uit my mede-Afrikaanssprekendes te kry, nieteenstaande die kulturele, politieke en toenemend ook ekonomiese krisis waarin hulle hul bevind. Daarom is ek verheug dat Gerrit Brand dit goedgevind het om so
Om rassisme te soek en te vind
deur Leon Lemmer ‘n Tyd gelede is talle berigte plaaslik en in die buiteland oor die volgende insident gepubliseer: “Oprah alleged racism after a Zurich shop clerk said a $38 000 handbag was ‘too expensive’ for her; the store called it a misunderstanding” (Time, 26 08.2013, p 9). Dié berig verskyn onder die opskrif “Scandal”.
Die toekoms van die EU en die Weste
Soos wat die tyd aanstap sien ons hoe Westerse lande nog baie kan leer van die Afrikanerleiers van weleer. Wie onthou nog Verwoerd se boodskap dat sodra Mandela president word, sal die bakens van die Weste ten gunste van daardie gevaarlike ideologie van kommunisme val? Of PW Botha se waarskuwing van die totale aanslag sodra
Plaasaanvallers slaan 2 keer in 4 weke toe
Plaasaanvallers het twee keer in vier weke op ’n plaas in Delmas toegeslaan. Die stasiebevelvoerder van die Delmas-polisiekantoor, sê dit is “bisar” dat aanvallers binne vier weke op een plaas toeslaan. Die drie gesinslede is Dinsdag met ’n strykyster gemartel, het Beeld berig. Jan Berg (78) is op sy agterstewe gebrand, sy dogter, Riana (45),
Gigaba kondig nuwe verblyfregulasies aan
Die minister van Binnelandse Sake, Malusi Gigaba, het gesê diegene wat meen dat die wysigings aan immigrasieregulasies ongrondwetlik is, moet dit na die hof neem. Gigaba het belangrike wysigings rakende buitelanders se verblyfvoorwaardes in Suid-Afrika bekend gemaak. Die maatreëls sluit in dat alle kinders wat reis hulle eie paspoorte moet hê en dat permitte vir studie se
