President Jacob Zuma het Julius Malema as ‘n goeie leier geprys wat waardig is “om die ANC se erf”, het The Star Maandag berig. Malema is ‘n “leier in wording” het Zuma in Limpopo gesê. “Party van ons is nie meer jonk nie, en wanneer ons oor die berge gaan in terme van ons ouderdom,
Die internet staan in sy tienerskoene
Leonard Kleinrock sou nooit kon raai dat ‘n projek waaraan hy en ‘n span sowat 40 jaar gelede gewerk het, die wêreld sou oorneem nie. “Ons is elke keer verras as ons sien wat mense met die internet doen. Die internet was oorspronklik geskep sodat kommunikasie tussen twee rekenaars kon plaasvind. En kyk nou. Ons
‘n Wêreld sonder grense
Toe ek ‘n ondergraadse student was, het ek in die anargisme as politieke filosofie belanggestel. Op daardie stadium was Suid-Afrika ‘n blanke republiek met streng reëls en is daar selfs morele voorskrifte oor naaktheid in tydskrifte en die taalgebruik van romanskrywers soos Etienne Leroux en John Miles toegepas. Indien enigiemand twintig of dertig jaar gelede
‘n Patriargale lewenswyse
Die gevestigde boer het soos ‘n outydse edelman sy groot huishouding ingerig en geregeer. Lichtenstein gee ‘n beskrywing van die lewe op die plaas van Jakob Laubscher nie ver van Saldanhabaai. Die woonhuis, stalle, skure en werkkamers was goed ingerig. Laubscher het 80 perde, 690 beeste, byna 3 000 skape en baie pluimvee besit; hy
Veel opwinding by Frankfurtse motorskou
Die onlangse Duitse motorskou is die hoogtepunt van elke Europese vervaardiger se uitstalkas. Dit verteenwoordig nie net die wêreld se grootste motorskou nie, maar ook een van die heel belangrikstes omdat die meeste Europese vervaardigers hier al hulle nuutste tegnologie en modelle bekendstel. Audi Audi het hulle A5 Sportback hier vrygestel. Dit is eintlik n
Soldate in Afghanistan se moed byna gebreek
Die sielkundige oorlog wat die VSA in Afghanistan voer om die inwoners van hulle goeie wil te oortuig, die sogenaamde “hearts-and-minds” veldtog, het nog weinig opgelewer. In afgeleë gebiede is stamhoofde openlik vyandig teenoor die Amerikaanse weermag. Digby South Station, ‘n pos van die VSA se seesoldate in die Helmandprovinsie, sê ‘n stamhoof dat die
Berlynse muur staan weer
Die Berlynse muur sal vir ‘n rukkie weer die Duitse hoofstad verdeel, maar hierdie keer sal dit uit reuse kleurvolle domino’s bestaan. Dié 1,5 km lange muur sal as viering van die 20ste herdenking van die val van die Berlynse muur uit reuse domino’s opgerig word. Die muur sal uit sowat 1000 domino’s van 20kg
Potpadda
{jathumbnail off} 046-1 бланкДанильченко Харьков
Smaaklike sampioene
{jathumbnail off} Braai ‘n ui tot goudbruin in ‘n pan in ‘n bietjie olie en botter. Voeg ‘n klein pakkie gesnyde sampioene daarby en braai. Geur met sout en peper. Rangskik oor ‘n snytjie roosterbrood met skaafsels parmesaanse kaas en roketblare. Geniet! casino onlineданильченко юрій Харків
Transformasie is iets wat met ander mense gebeur
Ek is nie ‘n groot aanhanger van die uiters vervelige spel, sokker, nie. Dit is vir my interessanter om 90 minute lank na ‘n muur te staar as wat dit is om te kyk hoe 22 sissies die bal doelloos (dikwels letterlik en figuurlik) heen en weer skop, en dan op teatrale wyse neerval en
Lees verder: Transformasie is iets wat met ander mense gebeur
