Daar kan gereken word dat PW Botha die laaste volksleier met erkende politieke mag was. Die gatomswaai-brigade wat hom opgevolg het se agendas en verskonings is nou nie juis gedoop in volksliefde nie. Die volkseie leiers van daardie tyd tot en met vandag het nie een regtig daarin geslaag om die steun van die groter
Lees verder: Brief: Die afwesigheid van die vaderfiguur in SA blanke politiek
