Konferensies lok sekswerkers

Die Wêreld Sakespitsberaad se konferensie oor aardverwarming wat onlangs in Kopenhagen gehou is, se deelnemers het klaarblyklik warmer sake as die klimaat hanteer. In die aande het die sakemanne, politici en regeringsamptenare naamlik die stad se prostitute gaan opsoek. Volgens 'n sekswerker wat haarself 'Mejuffrou Dina' noem, was hulle buitengewoon besig tydens die konferensie. "Politici

Lees verder: Konferensies lok sekswerkers

Bizos in die hospitaal opgeneem

Menseregteadvokaat George Bizos is in 'n Johannesburgse hospitaal opgeneem, nadat hy siek geword het, het die Star Donderdag berig. Sy vrou Arethe het aan die media gesê "Hy is besig om mooi beter te word." Bizos, wat 80 jaar oud is, is in Wits Universiteit se Donald Gordon Mediese Sentrum opgeneem vir toetse. Die sentrum

Lees verder: Bizos in die hospitaal opgeneem

Zimbabwi?rs keer terug

Zimbabwiërs wat gehoop het om 'n beter lewe in Suid-Afrika te kom soek, het Woensdag die middestad van Johannesburg verlaat om terug te keer huistoe. Die terugkeer van 33 vrywilligers is deur 'n onafhanklike internasionale agentskap gereël. Die Zimbabwiërs het almal voorheen onderdak gevind by die Johannesburgse sentrale Metodistekerk waar daar tans 2 000 van

Lees verder: Zimbabwi?rs keer terug

MK-veterane skel Zille se junior

MK-veterane het Woensdag geweier om 'n memorandum aan 'n Wes-Kaapse LUR te oorhandig en hom as een van Helen Zille se "kêrels" beskryf. Die nuutaangestelde LUR vir behuising Bonginkosi Madikizela is begroet met uitroepe van "voetsek" toe hy op die trappe van die provinsiale gebou verskyn het in die sentrum van Kaapstad om die dokument

Lees verder: MK-veterane skel Zille se junior

Zimbabwe – ons tiende provinsie

Graag wens ek my intense misnoeë met ons regering se onlangse oopgooi van ons landsgrense, spesifiek aan Zimbabwe, uit te spreek. Dit is ‘n blatante daad van verraad teenoor elke burger van ons land deur ‘n roekelose en onbekwame regering. Roekeloos in die sin dat dit swak deurdink is met min, indien enige, oorweging ten opsigte van die langtermyneffek op ons noodsaaklike natuurlike hulpbronne soos water en voedsel. Onbekwaam as mens in ag neem dat hierdie oorgawe aan ‘n wesenlike probleem na die beste plan lyk waarmee hulle vorendag kan kom. Pateties vanaf mense wat daargestel is deur die kiesers teen bogemiddelde salarispakkette waarvan verwag word om bogemiddeld te dink en prakties uit te voer. Hierdie “plan” laat veel te wense oor en getuig van 'n gebrek aan verbeelding.

Lees verder: Zimbabwe – ons tiende provinsie

Dan Roodt se planne oor Pretoria maak my opgewonde

N.a.v. Dan Roodt se Die uil van Minerva: Bravo! Fantasties gestel en asemrowende leierskap. Ek wil so graag saam gesels maar my oge is vol trane omdat ek vir die eerste keer in my lewe hoop kry vir ons kinders in hierdie land. Wanneer die uil sy vlerke sprei in die skemerte!

Lees verder: Dan Roodt se planne oor Pretoria maak my opgewonde

Zille parano?es oor haar selfoon

Tydens president Jacob Zuma se kabinetlekgotla Dinsdagoggend het Helen Zille duidelik 'n poging aangewend om vrolikheid en onbesorgdheid uit te straal. Die media het veral op Zille gefokus nadat die ANC-veterane 'n verskoning van haar geëis het en omdat sy die enigste nie-ANC premier is.. Met die reëlings wat haar selfoon betref, was die Wes-Kaapse

Lees verder: Zille parano?es oor haar selfoon

Sewe dodelike skete in SA

ImageDis al lank dat ek hardop dink oor SA se siektes en gebreke, lank dat ek probeer om dit te identifiseer, te formuleer en dan my gevolgtrekkings in logiese formaat te rangskik. My slotsom ruk tot in my binneste: Suid-Afrika sál tot niet gaan.

Lees verder: Sewe dodelike skete in SA

Kultuuroorlog woed om UNESCO-aanstelling

Egipte se minister van kultuur Faroek Hosni, is een van die groot gunstelinge om UNESCO te lei. Joodse groepe in Duitsland, Frankryk en Israel beskou hom egter as 'n teenstander van Israel en 'n kultuuroorlog woed tussen sy voorstanders en die Duitse Kultuurraad vanweë sy anti-Semitiese uitsprake. Olaf Zimmermann, voorsitter van die Kultuurraad het gesê

Lees verder: Kultuuroorlog woed om UNESCO-aanstelling

Wat praat jy, man!

Image

Parmalatjogurt n? ‘n PRAAG-aksie enkele jare gelede. Ongelukkig het Afrikaansintussn al weer van die houers verdwyn…

Iemand wat van beter behoort te weet, het op 'n keer gesê ons het nie Afrikaans op jogurthouertjies nodig vir die taal om te oorleef nie. Waar het ons Afrikaans dan nodig om te sorg dat die taal geil groei? Om dié vraag te probeer antwoord, is dit interessant om die situasie in die Romeise Ryk met ons s'n te vergelyk. Andrew Dalby bespreek in sy boek Language in danger volledig die verskynsel waarom tale uitsterf.

Lees verder: Wat praat jy, man!