In Saterdag se Beeld is daar net een brief oor Tuks se nuwe rektor – en dit een wat vertel hoe "mooi" sy is! Ek kan net nie glo dat dit al brief is wat Beeld gekry het nie, maar ek kan glo dat geen briewe van beswaar en woede oor hierdie aanstelling dit sommer
UP slaan toe op studente wat graffitimuur verf
UP-sekuriteit slaan toe Die Pretoria Verkennersjeug het verneem van ‘n boodskap wat op die graffitimuur geverf is, sowel as die gebeure daar rondom. Dit handel oor die aanstelling van die nuwe rektor prof. Cheryl de la Rey. Ons moet egter nie dat haar van ons valse hoop gee nie. Inteendeel blyk dit dat daar rede
UP is ‘n swart universiteit
Dan Roodt jy is 100% reg oor afrikaans by UP. Die prof. de la Rey gaan moet soek vir Afrikaanse kursusse wat sy wil beskerm. Ek is 'n tutor by metallurgiese ing. en al van 2002 daar deeltyds betrokke. Toe porf Sandenbergh in 2002 in 'n vierdejaar klas ingestap het en vir hulle sê ons
Firefox bereik 1 miljard aflaaie
Mozilla se webblaaier, Firefox het in die vroeë oggendure van Vrydag 31 Julie die 1-miljardaflaaikerf verbygesteek. Nie net is hierdie mylpaal etlike dae voor die voorspelde datum bereik nie, maar dit is ook 'n duidelike teken dat hierdie blaaier diep binne Microsoft se Internet Explorer-mark insny. Die volgende webwerf is geloods om hierdie mylpaal te vier: http://www.onebillionplusyou.com/.

Nuwe Tuks-rektor sit rasseoorheersing oor Afrikaners voort
Hoewel die bruin bevolking van Suid-Afrika oor die laagste deelname aan tersiêre onderrig beskik, is hul besetting van rektorsposte die hoogste, veral as dit by voorheen Afrikaanse universiteite kom. Met die aanstelling van prof. Cheryl de la Rey as rektor van die UP, beskik vier uit die vyf "histories Afrikaanse universiteite" oor bruin of kleurlingrektore.

Lees verder: Nuwe Tuks-rektor sit rasseoorheersing oor Afrikaners voort
Polisie in Vishoek onder klippe gesteek
Die polisie moes Donderdag weer rubberkoeëls gebruik om honderde inwoners van Masiphumelele, buite Vishoek in die Wes-Kaap, uitmekaar te jaag. Binnebande is aan die brand gesteek en die polisie is met klippe bestook. Die inwoners is ontstoke oor 'n gebrek aan behuising. Die skare het glo buite beheer raak toe 'n wyksraadslid van Masiphumelele, Felicity
Tweede grootste Chinese bank sluit ooreenkoms met FirstRand
China Construction Bank (CCB) het Donderdag ’n strategiese samewerkingsooreenkoms met FirstRand gesluit. CCB werk reeds nou saam met Rand Aksepbank, ’n filiaal van die FirstRandgroep, om transaksies te struktureer. CCB is China se tweede grootste bank in terme van markwaarde. CCB sê samewerking met FirstRand sal waarde toevoeg tot sy huidige Afrikasake. Die ooreenkoms bied
Lees verder: Tweede grootste Chinese bank sluit ooreenkoms met FirstRand
‘Tukkies nie meer Afrikaanse universiteit’- rektor
Die nuwe rektor van die Universiteit van Pretoria, prof. Cheryl de la Rey, het in 'n onderhoud met Radio Sonder Grense verklaar dat Tukkies "nie meer 'n Afrikaanse universiteit nie, maar 'n Suid-Afrikaanse universiteit is".

Lees verder: ‘Tukkies nie meer Afrikaanse universiteit’- rektor
Zuma verwelkom lasterskikking
President Jacob Zuma het die skikking tussen hom en die Britse koerant The Guardian in ’n Britse hof Dinsdag verwelkom. Hy het die koerant in April weens laster gedagvaar ná die publikasie van ’n artikel van Simon Jenkins met die opskrif: “Get Used to a Corrupt and Chaotic South Africa. But Don’t Write it Off.”
Indi? se vlootopbou vorder
Indië gaan oor die volgende dekade 100 oorlogskepe bou in 'n poging om hulle vloot te moderniseer. Kaptein Alok Bhatnagar, direkteur van vlootbeplanning by Indië se ministerie van verdediging, het Donderdag gesê 32 oorlogskepe en duikbote word tans in die land se skeepswerwe gebou. Werk aan nog 75 vaartuie wat fregatte, amfibiese vaartuie, vliegdekskepe en