Dertig lede van die ANC sal vandag in die landdroshof op Nkandla in KwaZulu-Natal op aanklagte van openbare geweld verskyn . Hulle is die naweek in hegtenis geneem toe hulle die Ekonomiese Vryheidsvegters glo wou verhoed om ‘n huis aan ‘n behoeftige gesin by Nkandla te oorhandig. Julius Malema, EFF-leier, wou namens sy party die huis neffens
Loongeskilsamesprekinge by Zondereinde-myn hervat
Die mynwerkersvakbond NUM en die bestuur van Northam Platinum se Zondereinde-myn suid van Thabazimbi, sal samesprekings hervat te midde van die staking wat reeds drie maande duur. Die staking het reeds R500 miljoen aan verlore inkomste gekos, en werkers het R100 miljoen aan lone afgestaan. Dit kom neer op ‘n kwart van die jaar se
Lees verder: Loongeskilsamesprekinge by Zondereinde-myn hervat
Uit beskeie doelwitte kom grootse oorwinnings
deur Dan Roodt [followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Hou van Dan Roodt se Facebookblad Vandag op praag verskyn Leon Lemmer se stuk waarin hy die hopeloosheid van ons situasie raaksien. Hy skryf: In Suid-Afrika is blankes se posisie bedenkliker as in Europa, nie net vanweë hierdie korter tydsverloop nie, maar ook weens die immer groter
So raadop soos HG Wells?
deur Leon Lemmer Dit gebeur glad te selde dat ‘n werklik sinvolle brief in ‘n koerant gepubliseer word. J Hagen sr van Durbanville se brief (Die Burger, 27 Des, p 13) is ‘n welkome uitsondering. Dit is duidelik dat hy nagedink het voordat hy die brief gestuur het. Ek lewer tussen vierkantige hakies kommentaar. “Die
Bodem 5: Die berig
‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter Lees eers Bodem 4: Konvooi en alle vorige episodes Die tweerigtingradio in die Nissan Patrol gee ʼn kug en Daan-Dirk Möller se stem rammel blikkerig daaroor: “Alle stasies, alle stasies, Charlie Papa, alle drywers, nou, ontmoet my by Alpha Hotel, ek herhaal by Alpha Hotel, ontmoet my nou vir ʼn
Bodem 4: Konvooi
‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter Lees eers Bodem 2: ‘Noem my Harpoen’ – See more at: http://praag.co.za/?p=20898#sthash.qV2VRUaY.dpuf ‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter Lees eers Bodem 3: Die recce en alle vorige episodes Daan-Dirk staar vir ’n oomblik na die kersierooi agterlig van die Yamaha wat op die skouer van die snelweg langs die streep karre
Olifant in Knysnabos gewaar
Dalene Mathee sou ontsteld gewees het om te verneem van die olifant wat in die Knysnabos gewaar is. Die olifant is pas in die Knysnabos deur ‘n versteekte kamera gefotografeer. Die kamera is opgestel vir luiperd-navorsing. Voor haar dood het die skrywer, wie se bosromans wêreldwyd roem vir die Knysnawoud en sy legendariese olifante verwerf het,
Skoor sê Thandi se duur Duitse wa buitensporig
Die LUR vir Openbare Werke en Vervoer in Noordwes, Raymond Elisha sê die aankoop van ‘n nuwe motor vir die premier, Thandi Modise is deur die opposisie en sommige lede van Skoor tot politieke speelbal gemaak. Elisha moes die omstrede aankoop van die voertuig aan Noordwes se Staande Komitee oor Openbare Rekeninge verduidelik. Die luukse
Metropolisie skiet smous in Pretoriase middestad
‘n Smous is doodgeskiet in Pretoria se middestad vir die weiering om sy voorraad aan Tshwane se metropolisie te oorhandig, het die Tshwane Handelaarsforum Donderdag gesê. Die forum se voorsitter, Shoes Maloka het gesê Foster Jan Rivombo is Woensdag doodgeskiet deur ‘n metropolisiebeampte wat sy voorraad appels en piesangs wou konfiskeer . Tshwane metropolisie se woordvoerder
Lees verder: Metropolisie skiet smous in Pretoriase middestad
Oos-Kaap sonder krag na storms
Die kragvoorsiener, Eskom werk onverpoosd om elektrisiteitstoevoer aan sowat 30.000 kliënte aan kusgebiede van die Oos-Kaap te herstel nadat dit gistermiddag deur ‘n storm getref is. Verskeie dorpe langs die R72-pad is sedertdien sonder krag. Dit sluit in Peddie, Hamburg, Wesley en Mpekweni. ‘n Woordvoerder vir Eskom, Ntombekhaya Mafumbatha sê die krag is reeds by
