Die kommissarisse van Kenia se verkiesingskommissie het Woensdag bedank as deel van ’n ooreenkoms met opposisiepartye, wat vroeër vanjaar gewelddadige betogings in die land teen die kiesstelstelsel gelei het. Die aankondiging dat al tien lede van die onafhanklike verkiesings- en afbakeningskommissie bedank het, is in ’n verklaring deur die Keniaanse regering aangekondig. Ondertussen berig AFP
Ivoorkus se nuwe grondwet ‘n poging spanning te ontlont
Die Ivoorkus se pres. Alassane Ouattara het ‘n beroep op die parlement gedoen om ‘n nuwe grondwet te aanvaar. Ouattara het in sy herverkiesingsveldtog verlede jaar beloof om die grondwetlike vereiste te verwyder dat presidentskandidate se ouers natuurlik gebore Ivoorkusburgers moet wees. Dit is ’n teer punt in ’n land wat vir lank immigrante uit
Lees verder: Ivoorkus se nuwe grondwet ‘n poging spanning te ontlont
Portugees aangewys as Ban Ki-Moon se opvolger
Die voormalige Sosialistiese premier van Portugal, Antonio Guterres sal later vandag amptelik deur die Veiligheidraad bekragtig word as kandidaat vir die amp van sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies. As hoof van die UNHCR se vlugtelingagentskap tussen 2005-2015, het Guterres het die agentskap deur die wêreld se ergste vlugtelingkrisisse gelei, naamlik Sirië, Afghanistan, Irak. Na ses
Die nie-amptelike doodsure op SA paaie
As jy tuiskom tussen 18:00 en 02:00 per motor oor ‘n naweek, tel jouself onder die gelukkiges. Daardie tyd van die nag is die nie-amptelike “doodsure” op Suid-Afrika se paaie, volgens verkeersbeamptes. Dronkbestuur, spoed en ‘n gebrek aan toesig is die hoofredes dat die paaie minder veilig raak tydens hierdie ure, sê amptenare. maar ‘n
Hofgeding kom teen Stellenbosch se anti-Afrikaanse taalbeleid
Die Stellenbosch Universiteit sê hy bestudeer nog dokumente wat ‘n pro-Afrikaanse steungroep by die hof ingedien het. Die groep, “Gelyke Kanse”, vra dat die Wes-Kaapse Hooggeregshof die universiteit se nuwe taalbeleid ter syde stel. Volgens die nuwe beleid sal Engels van aanstaande jaar af die primêre onderrig- en administratiewe taal wees. Die groep waarsku dat
Lees verder: Hofgeding kom teen Stellenbosch se anti-Afrikaanse taalbeleid
Swart skoolverkragting, swangerskappe neem toe
Die Suid-Afrikaanse Raad vir Opvoeders het ‘n toename in seksuele mishandeling en verkragting van swart leerlinge deur onderwysers aangekondig. In sy jaarverslag, die raad het ook gesê 25 swart onderwysers is afgedank weens wangedrag, ‘n toename van 15 onderwysers die vorige jaar. Die raad het gesê swart ouers weier in die meeste gevalle teen die
Malema stel samesmelting met ANC in die vooruitsig
Dinsdagaand het Julius Malema sy beleid om die media te ignoreer laat vaar en met ‘n nuwe voorstel gekom wat sy ondersteuners sal verbaas. Tydens ‘n onderhoud met eNCA het die EFF-leier uit die bloute gesê dat hy bereid sou wees om ‘n “samesmeltingproses” met die ANC te begin. Die samesmelting sal glo slegs oorweeg
Lees verder: Malema stel samesmelting met ANC in die vooruitsig
Betogers het nie geloofwaardige eise nie
Gratis onderrig, gratis beurse, gratis vervoer, gratis verblyf en gratis kos. Dit is die jongste eise van swart oproeriges wat bereid is om geweld te gebruik om dit aan universiteite op te dwing. In ‘n stemposnota het ‘n swart student Woensdag gewaarsku dat die betogers binnekort ‘n wit student gaan vermoor om hul “rewolusie” te
Krisis op kampusse word deur DA, EFF aangemoedig
Die krisis in hoër onderwys word kennelik deur die opposisie aangemoedig om van president Zuma ontslae te raak. Maar die DA en EFF is besig om die meerderheid studente se wense daarmee ook te verontagsaam en in gevaar te stel. Die nasionale voorsitter van die EFF, Dali Mpofu is nou betrokke by die betogings vir
Lees verder: Krisis op kampusse word deur DA, EFF aangemoedig
Betogers en polisie raak slaags by UK na petrolbomaanvalle
RSG berig dat betogende swart studente by die Universiteit van Kaapstad oornag petrolbomme gegooi het en met die polisie slaags geraak. ‘n Woordvoerder van die universiteit, Gerda Kruger sê ‘n groep studente het probeer om ‘n gebou te beset, maar is deur veiligheidspersoneel verhoed. Twee studente het egter by die gebou ingebreek. Sy sê betogers
Lees verder: Betogers en polisie raak slaags by UK na petrolbomaanvalle
