Vuvuzela lei tot permanente oorskade

Die voorsitter van die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Oudiologie, Carina Wolmarans, sê die vuvuzela het beslis 'n negatiewe uitwerking op mense. Kinders, sê sy, kan dalk nog herstel van die oorskade wat hulle met die geraas opdoen, maar volwassenes mag onherstelbare oorskade opdoen indien hulle aan die geraas blootgestel word. Wolmarans het gereageer op die groeiende

Lees verder: Vuvuzela lei tot permanente oorskade

AI s? Zim het nog weinig aan menseregtevergrype gedoen

Die Zimbabwiese regering het daarin misluk om menseregtevergrype aan bande te lê, het Amnestie Internasionaal (AI) Donderdag gesê. Die uitspraak kom nadat die EU die week aangekondig het dat hulle die reisverbod op Mugabe se binnekring gaan ophef. AI se kritiek kan Westerse skenkers ontmoedig wat ’n demokrasie wil sien voordat hulle hulp ontsluit. “Hoewel

Lees verder: AI s? Zim het nog weinig aan menseregtevergrype gedoen

SA se eerste varkgriepgeval aangeteken

'n Twaalfjarige seun is die eerste mens by wie Mexikaanse griep, oftewel varkgriep, in Suid-Afrika gediagnoseer is kort nadat hy uit die VSA hier geland het. Toetse deur die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) het Donderdagoggend aangetoon dat Aleksey Goussard met influensa A (H1N1) besmet is. Die seun kuier by sy pa, Pieter, ’n

Lees verder: SA se eerste varkgriepgeval aangeteken

ANC gaan nie wit grond vat nie

Die regering het geen voorneme om wit, kommersiële boere van grond te ontneem nie, het die Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, Tina Joemat-Pettersson Donderdag gesê. “Sonder georganiseerde landbou, is vooruitgang in die landbou van die land nie ’n moontlikheid nie,” het sy tydens ’n mediakonferensie in die parlement gesê. “’n Mandaat is aan ons

Lees verder: ANC gaan nie wit grond vat nie

Zuma moet roekelose uitsprake repudieer vra TLU

TLU SA se Adjunk-president., Louis Meintjes, is deur die landbou-unie afgevaardig om persoonlik die replieke van die ministers van Landbou en van Landelike Ontwikkeling en van Grondhervorming, in die Parlement by te woon. Meintjes het vandag tydens TLU SA se Algemene Raadvergadering terugvoer gegee oor sy besoek, en gesê dit is bemoedigend om te sien

Lees verder: Zuma moet roekelose uitsprake repudieer vra TLU

Elektrisiteit in ‘n digitale ekonomie

Elektrisiteit is veel meer as net ‘n energiemedium. Die potensiaal vir innovasie wat in elektrisiteit opgesluit lê maak dit die hartklop van die beskawing, waarsonder die mensdom moeilik sou kon voortbestaan. Dit is veilig om te aanvaar dat die pas van tegnologiese innovasie uit elektrisiteit nog vinniger in die toekoms gaan versnel. Die belangrikste voordeel

Lees verder: Elektrisiteit in ‘n digitale ekonomie

Krugerstandbeeld bly

Die Vryheidsfront Plus het ‘n verslag van die Tshwanemetroraad se burgemeesterskomitee verwelkom waarin vermeld word dat ‘n beplande standbeeld van Nelson Mandela nie op Kerkplein in Pretoria opgerig sal word nie, maar eerder by die Ou Sinagoge-perseel nie ver daarvandaan nie. Kerkplein was volgens die verslag een van tien moontlike staanplekke van die standbeeld, maar

Lees verder: Krugerstandbeeld bly

Verbied ‘Tshwane’ vra AfriForum

AfriForum het vandag in sy getuienis voor die tribunaal van die Uitsaaiklagtekommissie van Suid-Afrika (UKKSA) gevra dat dié kommissie SABC TV moet verbied om tydens nuusbulletins die munisipale naam “Tshwane” te gebruik om na Pretoria te verwys. Die UKKSA-tribunaal het vandag se verhoor oor SABC TV se gebruik van “Tshwane” gereël om aan beide die

Lees verder: Verbied ‘Tshwane’ vra AfriForum

VF+ vra ondersoek oor volkslied

Die VF Plus gaan die Kommissie vir die Bevordering en Beskerming van die Regte van Kultuur-, Godsdiens- en Taalgemeenskappe en die Pan-Suid Afrikaanse Taalraad vra om ondersoek in te stel na die sensurering van die volkslied tydens die openingseremonie van die Konfederasie Bekerkompetisie, Sondag. Die party het verskeie klagtes ontvang van lede van die publiek

Lees verder: VF+ vra ondersoek oor volkslied