Simpatie-staking in suikerbedryf beplan

Die voedselvakbond, FAWU het vroeër gesê ‘n simpatie-staking sal gereël word by alle maatskappye waar suiker as ‘n bestanddeel gebruik word, het RSG berig. ‘n Woordvoerder sê hy hoop dat vakbondlede in die voedselverwerking- en drank-vervaardigingsektore die staking sal ondersteun. FAWU sal Maandag se vergadering tussen werkers en werkgewers bywoon om die salarisdispuut in die

Lees verder: Simpatie-staking in suikerbedryf beplan

SAKP is verbind tot transformasie in mynbedryf

Die Suid-Afrikaanse Kommuniste party sê mynmaatskappye wat die voorwaardes vir mynlisensies breek, moet gestraf word. Die hoofsekretaris van die SAKP, Blade Nzimande sê mynmaatskappye se sug na mega-winste kan nie verder toegelaat word nie. Nzimande sê die voorgestelde indaba moet staatsingryping ondersoek, asook kollektiewe bedinging vir alle mynsektore en die graderingstelsels van myne aanpas. Die

Lees verder: SAKP is verbind tot transformasie in mynbedryf

Cholera nie in Bloemhof se water nie

Watertoetsing in Bloemhof in Noordwes het aangetoon dat daar nie cholera teenwoordig is in die water nie. ‘n Hele aantal voorvalle van diarree is verlede verlede week in die sorp aangemeld. Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes het die waterkwaliteit in die Lekwa Teemane munisipaliteit getoets. ‘n Woordvoerder van die Instituut, Professor Lucille Blumberg sê

Lees verder: Cholera nie in Bloemhof se water nie

Skoonheid: ‘n Afrikanervisie

Deur Johann Theron. Rekenaars en die internet se vooruitgang wat dinge soos Facebook moontlik gemaak het, is deesdae alledaags, maar wat mens uit die oog verloor is dat hierdie produkte in ’n geweldige wedywerende omgewing plaasvind wat Google, Yahoo en Apple insluit. ‘n Duisend jaar gelede was wedywering iets anders, miskien meer soos Maslow se

Lees verder: Skoonheid: ‘n Afrikanervisie

Republiekdag en Hendrik Frensch Verwoerd

deur Marthinus van Bart Op 31 Mei 1961 het Suid-Afrika ‘n republiek geword. Daarmee het hy sy algehele onafhanklikheid van die Britse Ryk verklaar, en hom losgemaak van die langarm-regering deur Londen wat selfs ná Uniewording in 1910 steeds gegeld het. Suid-Afrika se lidmaatskap van die Britse Statebond is gevolglik opgeskort en hy moes opnuut

Lees verder: Republiekdag en Hendrik Frensch Verwoerd

Rassisme en heksery

deur Dan Roodt [followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Hou van Dan Roodt se Facebookblad – ‘n Repliek aan Gerrit Brand Dit is soms moeilik om reaksie uit my mede-Afrikaanssprekendes te kry, nieteenstaande die kulturele, politieke en toenemend ook ekonomiese krisis waarin hulle hul bevind. Daarom is ek verheug dat Gerrit Brand dit goedgevind het om so

Lees verder: Rassisme en heksery

Om rassisme te soek en te vind

deur Leon Lemmer ‘n Tyd gelede is talle berigte plaaslik en in die buiteland oor die volgende insident gepubliseer: “Oprah alleged racism after a Zurich shop clerk said a $38 000 handbag was ‘too expensive’ for her; the store called it a misunderstanding” (Time, 26 08.2013, p 9). Dié berig verskyn onder die opskrif “Scandal”.

Lees verder: Om rassisme te soek en te vind

Die toekoms van die EU en die Weste

Soos wat die tyd aanstap sien ons hoe Westerse lande nog baie kan leer van die Afrikanerleiers van weleer. Wie onthou nog Verwoerd se boodskap dat sodra Mandela president word, sal die bakens van die Weste ten gunste van daardie gevaarlike ideologie van kommunisme val? Of PW Botha se waarskuwing van die totale aanslag sodra

Lees verder: Die toekoms van die EU en die Weste

Plaasaanvallers slaan 2 keer in 4 weke toe

Plaasaanvallers het twee keer in vier weke op ’n plaas in Delmas toegeslaan. Die stasiebevelvoerder van die Delmas-polisiekantoor, sê dit is “bisar” dat aanvallers binne vier weke op een plaas toeslaan. Die drie gesinslede is Dinsdag met ’n stry­kyster gemartel, het Beeld berig. Jan Berg (78) is op sy agterstewe gebrand, sy dogter, Riana (45),

Lees verder: Plaasaanvallers slaan 2 keer in 4 weke toe

Gigaba kondig nuwe verblyfregulasies aan

Die minister van Binnelandse Sake, Malusi Gigaba, het gesê diegene wat meen dat die wysigings aan immigrasieregulasies ongrondwetlik is, moet dit na die hof neem. Gigaba het belangrike wysigings rakende buitelanders se verblyfvoorwaardes in Suid-Afrika bekend gemaak. Die maatreëls sluit in dat alle kinders wat reis hulle eie paspoorte moet hê en dat permitte vir studie se

Lees verder: Gigaba kondig nuwe verblyfregulasies aan