Rampbestuur steeds op bystand

Die Nasionale Rampbestuursentrum is steeds op ‘n gereedheidsgrondslag nadat swaar reëns die afgelope weke tot groot vloedskade en oorstomings gelei het. Die meeste damme is die noordooste van die land is 100% vol. Rampbestuur sal gereed staan bly totdat die Suid-Afrikaanse Weerdiens se voorspellings vir swaar reën landwyd afneem. Die adjunk-minister van Samewerkende Regering, Andries

Lees verder: Rampbestuur steeds op bystand

Gegradueerdes dalk binnekort tot gemeenskapsdiens verplig

Alle gegradueerdes, ongeag of hulle opvoeding privaat befonds of betaal is vir deur die Nasionale Studente Finansiële Hulpskema, kan dalk binnekort gedwing word om ‘n jaar se gemeenskapsdiens te doen. Die gemeenskapsdiens sal soortgelyk wees aan dit wat van studente-dokters verwag word. Dit is volgens die ANC se nasionale uitvoerende komitee se sub-komitee oor onderwys

Lees verder: Gegradueerdes dalk binnekort tot gemeenskapsdiens verplig

Transnet tel stoom op met lokomotief-bou

Transnet gaan R50 miljard bestee om 1064 lokomotiewe van vier internasionale maatskappye te koop, het RSG berig. Die maatskappy het Maandag kontrakte met General Electric, Bombardier en twee Chinese maatskappye gesluit het om die lokomotiewe te verskaf. Transnet se sewe-jaar plan van sowat R300 miljard om die land se vervoernetwerk uit te brei behels die

Lees verder: Transnet tel stoom op met lokomotief-bou

Rekord aantal partye registreer vir verkiesing

‘n Rekord aantal politieke partye het geregistreer om aan die algemene verkiesing op 7 Mei deel te neem. Luidens ‘n verklaring van die Onafhanklike Verkiesingskommissie gaan 33 partye op nasionale vlak aan die verkiesing deelneem. Vier van dié partye skuld egter nog hul depositos voldoen en kan uitgeskakel word as hulle dit nie betaal nie.

Lees verder: Rekord aantal partye registreer vir verkiesing

Bodem boek II, 8: Die kar

‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter Bodem I is reeds volledig. Lees eers Bodem boek II, 7. Die Westerse mens is geprogrammeer om oplossings te bedink die oomblik wat hy homself in ʼn krisis bevind. Hoe hewiger die situasie, hoe korter die tyd waarop hy vir oorlewing fokus. In die Ou Dae, toe almal nog gedink het

Lees verder: Bodem boek II, 8: Die kar

Numsa sluit by platinumstaking aan

Die twee maande lange staking in die platinumbedryf duur steeds voort nadat onderhandelings op ‘n dooie punt uitgeloop het. Die stakende mynwerkers moes reeds vier miljard rand aan verlore inkomste opdok, terwyl mynmaatskappye al sowat nege miljard rand verloor het. Intussen het die Metaalwerkersvakbond, Numsa, gesê sy eendaagse staking wat vir Woensdag beplan is, gaan

Lees verder: Numsa sluit by platinumstaking aan

Taktiese argumente vir Afrikanerselfbeskikking

deur Johann Theron Die ANC kan die Afrikaner nie beskerm nie – sien misdaad. Die ANC het nie die kapasiteit om handelsooreenkomste namens die Afrikaner aan te gaan nie – sien landbou. Die ANC het met Kodesa onderhandel om vrede vir die Afrikaner te bewerkstellig, wat nooit gebeur het nie, dus is die Kodesa-ooreenkoms vandag

Lees verder: Taktiese argumente vir Afrikanerselfbeskikking

Vlug MH370 kon radar vermy het

Maleisië het die 25 lande wat aan die soektog deelneem na die vermiste passasiersvliegtuig, ‘n Boeing 777 van Malaysia Air, vir meer radar- en satellietdata geva. Die soekgebied is in die afgelope 24 uur uitgebrei. Visualisering wat al 634 aanloopbane aantoon waar vlug MH370 kon geland het, is deur die VSA gedoen. Die Australiese premier Tony Abbott

Lees verder: Vlug MH370 kon radar vermy het

Politiek is nie rugby nie

Die nuus dat dat die oud-NP’s Nick Koornhof en Juli Kilian van hul huidige party, Cope, na die ANC oorloop, demonstreer die gebrek aan beginsels en standvastige denke waaraan soveel onlangse beroepspolitici hul skuldig maak. Ook die bontpratery van die Mulder-familie se Vryheidsfront Plus wat die afgelope vyf jaar gesukkel het om Pieter Mulder se

Lees verder: Politiek is nie rugby nie

Krim: meer as 95 persent stem vir aansluiting by Rusland

Meer as 95 persent van kiesers in die Krim-referendum het “ja” gestem vir die outonome republiek om by Rusland aan te sluit terwyl minder as 4 persent wil hê dat die streek deel van die Oekraïne behoort te bly, volgens die voorlopige uitslae. Met meer as 75 persent van die stemme wat reeds getel is,

Lees verder: Krim: meer as 95 persent stem vir aansluiting by Rusland