Toenemende veldbrande ondermyn voedselproduksie in Zimbabwe. Die veldbrande word begin deur Mugabe se “nuwe boere”, op die onteiende plase van blankes. Mugabe se “nuwe boere” het reeds die afgelope maand sowat 46 000 hektaar landbougrond verwoes, omdat hulle veldbrande aansteek, wat dan handuit ruk. Zimbabwe het ook geen vermoë om veldbrande te blus nie. Verder
Franse minister in rassesaak
Die Franse minister van binnelandse sake, Brice Hortefeux, is gedagvaar om klagtes van rassisme te beantwoord. Dit spruit uit ‘n film waarin dit voorkom dat hy anti-Arabiese opmerkings gemaak het. Die MRAP anti-rassismegroep beskuldig Hortefeux van “rassistiese beledigings” oor ‘n video wat opgeneem is tydens die somerkongres van President Nicolas Sarkozy se regerende UMP-party, vroeër
Ontario vervolg tabakmaatskappye
Kanada se Ontario-provinsie het gister ‘n regsgeding teen ‘n groep tabakmaatskappye aanhangig gemaak om naastenby R400-miljard in tabakverwante gesondheidsorgonkonstes te herwin. Die eis verteenwoordig die gesondheidsorgkostes wat deur Ontario se belastingbetalers sedert 1995 gedra is, sê die Ontario-regering in ‘n verklaring. Die tabakmaatskappye, wat nie deur die provinsie geïdentifiseer is nie, het tot 60 dae
Proteas eindig laaste in groep
Laaste. Heel, heel laaste. Dis waar die Proteas in hulle groep in die IKR se Kampioenetrofee-toernooi geëindig het. Hulle het na die agterosposisie gedaal toe die geminagte Nieu-Seelanders gister die ewe verguisde Engelse span op die Wanderers met vier paaltjies verslaan het. Dié twee sukkelspanne is nou deur na die halfeindrondte van die toernooi terwyl
Gary Botha kom terug
Blou Bul-staatmaker, Gary Botha, is op pad terug om sy rugbyloopbaan in Suid-Afrika voort te sit. Gerugte dat dit sal gebeur is gister bevestig. Daar word selfs gereken dat Botha by die Blou Bulle vir die res van die Curriebeker-seisoen sal inval, veral noudat een van die Noord-Transvalers se hakers, die kwotaspeler, Chilliboy Ralepelle, beseer
SAL-hoof kry miljoene
Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) het Khaya Ngqula, die lugdiens se voormalige uitvoerende hoof, altesame R13,651 miljoen in die afgelope finansiële jaar betaal. Die syfer het Dinsdag aan die lig gekom toe die lugdiens se jaarverslag aan die parlement voorgelê is. Ngqula het ’n salaris van R3,831 miljoen gekry en afleggingsbetalings van R9,35 miljoen. Die res
Maselepidemie dreig in Johannesburg
Sowat 48 gevalle van masels is die afgelope maand in Johannesburg aangemeld, het owerhede Dinsdag bevestig. “Sedert die begin van September is 48 gevalle reeds in Johannesburg alleen aangemeld. Alle dele van die stad is deur die uitbraak geaffekteer,” het Nkosinathi Nkabinde, woordvoerder van die stad Johannesburg, gesê. Vanaf Januarie tot Augustus was daar slegs
Moet Obama vermoor word, vra Facebook-peiling
Die Amerikaanse geheimediens het ‘n ondersoek ingestel na ‘n peiling wat op die gewilde netwerk Facebook gedoen is wat vra of president Barack Obama vermoor moet word. Dié peiling is deur ‘n gebruiker gedoen. Die stemlys, genaamd “Moet Obama vermoor word?”, is Maandag van die blad verwyder en volgens ‘n woordvoerder vir die geheimediens het
Wie se land is dit hierdie?
Dis maklik om die semi-retoriese vraag in die opskrif hiervan te beantwoord. Dis beslis nie meer die blankes se land nie. Ons is soos geskeide pa’s wat onderhoud betaal aan die ma’s wat alleentoesig oor die kinders verkry het. Jy het geen of min regte nie, maar jy moet wel betaal. Alhoewel ons steeds die
Sappige aarbeie
{jathumbnail off} Hier is nou ‘n maklike slaai vir twee mense. Boonop is daar ‘n spesiale aanbod op lekker sappige aarbeie by die groentewinkel wat dit ook ‘n sakpasete maak.AARBEI, FETA EN SPINASIESLAAI ‘n Klein houertjie aarbeie, stingels verwyder en gehalveer.Rangskik op ‘n handvol babaspinasieblare.Krummel ‘n skyfie fetakaas oor die aarbeie en spinasie en ‘n
