Talle dakloos na brand 40 plakkershutte verwoes

Sowat 50 mense is dakloos gelaat nadat ‘n brand by die Rugby Club-lokasie in Roodepoort uitgebreek het, het die Johannesburgse nooddienste gesê. Robert Mulaudzi, woordvoerder, het gesê die brand, wat omstreeks 05:00 uitgebreek het, is vermoedelik veroorsaak deur ‘n foutiewe elektriese toestel of ‘n kers. Altesaam 40 plakkershutte is verwoes. Die DA het verlede jaar

Lees verder: Talle dakloos na brand 40 plakkershutte verwoes

‘Staat besit net 14% van grond’

’n Grondoudit deur die kantoor van die landmeter-generaal het vasgestel dat die staat alleen 14% van die grond in Suid-Afrika besit. Volgens die landmeter-generaal, Mmuso Riba, is 79% van die land se grond in privaatbesit. Opmetings in die Transkei is nog nie voltooi nie, maar dit sluit slegs 7% van die totale landoppervlak in. Opposisiepartye

Lees verder: ‘Staat besit net 14% van grond’

G20 diep verdeel oor Sirië

Die staatshoofde van die wêreld se vernaamste ekonomieë, die G20, kon nie daarin slaag om hulle diepe verdeeldheid oor die konflik in Sirië te oorkom by samesprekings by die G20-beraad wat tans in St Petersburg in Rusland plaasvind nie. Die VN en Arabiese Liga se gesant vir Sirië, Lakhdar Brahimi, het hom ook by die

Lees verder: G20 diep verdeel oor Sirië

Huldeblyke vir oud-rugby-administrateur stroom in

Huldeblyke stroom in na die dood van die voormalige rugbyadministrateur, Fritz Eloff. Die 93-jarige Eloff was vir 26 jaar die president van die Noord-Transvaalse Rugby-unie. Hy was ook ‘n lid van die SA Rugbyraad se uitvoerende komitee vir 30 jaar, en ná die dood van Doc Danie Craven in 1993 het hy as die president

Lees verder: Huldeblyke vir oud-rugby-administrateur stroom in

Nasperskoerante in vryval weens politieke korrektheid, Afrikanerhaat

Die jongste sirkulasiesyfers van die ouditburo vir sirkulasie toon ‘n algemene afwaartse neiging vir gedrukte koerante, met die Nasperskoerante wat die meeste aan sirkulasie inboet. Nadat mnr. Koos Bekker, die hoof van Naspers, besluit het om ter ere van die voormalige leier van die Kommunisteparty, Bram Fischer, meer linkse en selfs marxistiese sienings in sy

Lees verder: Nasperskoerante in vryval weens politieke korrektheid, Afrikanerhaat

Amnestie vir 1,6 miljoen op skuld-swartlys

Die Kabinet het Donderdag besware teen die opheffing van negatiewe kredietinligting opsy geskuif, en goedkeuring verleen aan die stap. Banke waarsku dat hul risiko’s sal verhoog en dit sal die verhoging van die koste van krediet beteken. In terme van die Kabinetsbesluit, sal die negatiewe kredietinligting van verbruikers wat al hul skuld betaal het, skoongevee

Lees verder: Amnestie vir 1,6 miljoen op skuld-swartlys

VSA se Kerry ‘verloor nie slaap oor Poetin se leuenaar-opmerking’

Die Amerikaanse ministerie van buitelandse sake het die verklaring deur die Russiese president, Wladimir Poetin, as “belaglik” afgemaak, dat staatsekretaris John Kerry aan die Kongres oor Al-Kaida se rol in Sirië sou gelieg het. “Staatsekretaris Kerry is, soos u almal weet, ‘n gevesveteraan met toekennings vir dapperheid,” het ‘n segsvrou vir buitelandse sake, Jen Psaki,

Lees verder: VSA se Kerry ‘verloor nie slaap oor Poetin se leuenaar-opmerking’

Derde Witsdosent afgedank oor seksuele teistering

‘n Derde dosent aan die Universiteit van die Witwatersrand (Wits) is skuldig bevind aan seksuele teistering, en afgedank. Adam Habib, visekanselier, het gesê die instelling het ‘n beleid van zero-verdraagsaamheid tov seksuele teisteraars aanvaar. Twee ander dosente is in Julie oor dieselfde klagtes afgedank. “Ons hoop dat die daadwerklike optrede in die gevalle ‘n duidelike

Lees verder: Derde Witsdosent afgedank oor seksuele teistering

LUR gee bevel dat blou ligte aangeskakel word

Humphrey Mmemezi, destyds LUR vir plaaslike regering en behuising, het kort voor Thomas Ferreira se ongeluk beveel dat die blou ligte op sy motor aangeskakel moet word, het die Krugersdorpse landdroshof Donderdag gehoor. Mmemezi het aanvanklik gelieg en gesê hy was nie in die voertuig toe die ongeluk gebeur het nie. Die Gautengse premier het

Lees verder: LUR gee bevel dat blou ligte aangeskakel word

ANC vra tugstappe teen City Power-stakers

Die ANC sê tugstappe moet teen stakende City Power-werknemers ingestel word. Werkers staak sedert Woensdag oor n nuwe skofrooster en het meer as 10 woonbuurte vir die derde agtereenvolgende dag sonder elektrisiteit gelaat, het Eyewitness News berig. Die kragonderbrekings het toevoer na die huis waar oudpresident Nelson Mandela aansterk ook geraak. Daar was spekulasie dat

Lees verder: ANC vra tugstappe teen City Power-stakers