’n Grondoudit deur die kantoor van die landmeter-generaal het vasgestel dat die staat alleen 14% van die grond in Suid-Afrika besit.
Volgens die landmeter-generaal, Mmuso Riba, is 79% van die land se grond in privaatbesit.
Opmetings in die Transkei is nog nie voltooi nie, maar dit sluit slegs 7% van die totale landoppervlak in.
Opposisiepartye het gevra dat die verslag by die parlement ingedien word sodat die geldigheid van die bevindings nagegaan kan word.
Die kabinet het die verslag oor grondbesit tydens Woensdag se roetine-kabinetsvergadering aanvaar. Dit is deur die landmeter-generaal ter tafel gelê.

14% waar daar boggerôl aangaan.
Plaas gee hulle daardie grond en los die winsgewende plase uit.
Maar ja om te redeneer met ‘n IK van 70 is nie maklik nie.
Ek lees elders dat hulle by die akteskantoor nie rasinligting oor grondbesit het nie – hulle wil dit nou wet maak om dit te verskaf. Binnelandse sake mag nie meer ras “opneem” – almal is mos nou gelyk.
Is hier dalk ‘n grondwetlike probleem met die nuwe voorgestelde wetgewing? Ek is nie kenner nie maar hierdie proses kan ook weer gebruik word om die regering sy ware kleure te laat wys.
Nou wie stop die swartes om ook hulle plase soos ons te bekom – deur te werk en te spaar vir n deposito en dan n plaas in die mark te koop – of erken die ANC dat hulle nie instaat is om self te werk vir wat hulle besit nie en dit net kan bekom deur afneem by ander wat wel daarvoor gewerk het?
Hierdie (14)% is grootliks afhanklik van waar jy die konsep ‘staat’ begrens.
.
Sluit dit alle maatskappye in staatsbesit in? Denel, Transnet? Sanral? …, wat van regsentiteite waarin die ‘staat’ meerderheidsaandeel besit?
Niksseggende persentasies totdat die detail volledig beskikbaar is.
Hoekom word die persentasies nie volgens ras uitgewerk nie. Seker daar sal miskien ‘n verrassing op hulle wag. Lankal meer grond in swart hande. Wat van die ou tuislande??
Miskien moet hulle ook kyk na die vrugbaarheid van veral die landbogrond wat deur wie besit word en hoe dit bydra tot die ekonomie.
Word al die plase in ANC kader besit wat nutteloos braak le – dan nie bygetel nie?
Dit is alreeds 14% te veel.
En vertel ons hoeveel % van die blankes en hoeveel % van die swartes verskaf kos aan die land. Vertel ons sommer ook hoeveel winste maak daardie persone wat die land van kos voorsien.
Dit is wat ek van julle dink:
En hy het nog ‘n knop ook, dit is seker ‘n KNOPkierie.
Die ANC moet maar die ander grong gaan haal by die wat dit gesteel het.
Die is nou die ou Nasionale Party manne wat die land weg gegee het aan die ANC.
Net voordat hulle dit gedoen het, het hulle baie staatsgrond in hulle eie trusts en familie name oorgeregistreer.
Gaan kyk na Roelf Meyer se plase, Pik Botha se plase en vele ander. Gaan vra vir hulle bewyse vir die betalings van daardie duisende hektaar gronde wat in hulle besit is.
Almal het gesteel, selfs Kontant Viljoen, en nader generale -Gerrit Erasmus inkluis – karoo grond.
Dieselfde tyd mag jy aan die Mulder en Groenewaldt families ook gaan vra – hi – waar is julle kwotansies!
Die staat besit 60% van die grond insluit grond wat vir militere doeleindes aangewend word, wat 10% is. 20% is in besit van landbou, 15% in besit van huis eiernaars . 5% in besit van Besighede. In kort, die staat besit 60% van alle grond in Suid Afrika, die boere besit 20% grond, Residentieële grond is 15%, 5% is besighede
Hulle gaan van nou af die swartes op hulle koppe begrawe met hulle bene oop om meer grond in hulle g@te in te druk soos op foto.
Ingonyama Trust Board is an entity responsible for administration of Ingonyama Trust land which is about 2.8 million hectares in extent spread throughout the province of KwaZulu – Natal in the republic of South Africa. The Ingonyama Trust was established in 1994 by the KwaZulu Ingonyama Trust Act, (Act No 3 of 1994) to hold the land in title for “the benefit, material welfare and social well-being of the members of the tribes and communities” living on the land. The Act was subsequently amended by the KwaZulu – Natal Ingonyama Trust Amendment Act No 9 of 1997.
Nou begin die Boere dink!
Moet ook nie die Royal Bafokeng se grond vergeet nie.
Dit is net een jammerte dat die Volksgenote die huiswerk beter doen as die VF+ se leiers!
Venda – Transkei.
Liefde groete
Johan van Wyk
As of 2012, the Ingonyama Trust owns 32% of the land in KwaZulu-Natal, in many municipalities.
Iets is nie pluis nie, wat van die grond wat in die tuislande was?
Vra hierrie ou hoeveel grond het hy verkwansel.
Ek wonder as hul die som maak oor hoeveel grond in Afrika in swart of regerings besit is waar hul gaan uitkom? Watter deel is die beste ontwikkel en doen die meeste vir Afrika se kos voorsiening.Ek is seker dat as ons landmeter-generaal die studie doen gaan net 10% in swart ( Regerings en privaat) besit wees en die res in ons blanke besit.
en dezelfde totalitaire staat bedreigt 100 % van de grond.
de kolchozen naast sovchozen en wat partijbazen boven de wet..