praag.co.za

Nasperskoerante in vryval weens politieke korrektheid, Afrikanerhaat

Written by

in

,

naspersfotoDie jongste sirkulasiesyfers van die ouditburo vir sirkulasie toon ‘n algemene afwaartse neiging vir gedrukte koerante, met die Nasperskoerante wat die meeste aan sirkulasie inboet. Nadat mnr. Koos Bekker, die hoof van Naspers, besluit het om ter ere van die voormalige leier van die Kommunisteparty, Bram Fischer, meer linkse en selfs marxistiese sienings in sy koerante te bevorder, bevind koerante in die Media24-stal hul feitlik in vryval.

Die vervreemding tussen Afrikaanse lesers en Naspers het uiting gevind in ‘n spontane boikotgroep wat op Facebook ontstaan het en 23 000 lede sterk is. Sover ons kan vasstel, is die Nasperskoerante die enigste ter wêreld wat aktief deur hul eie lesers en kultuurgroep geboikot word.

Media24 het onlangs ‘n bekende Afrikanerhater van hul Engelstalige – en ook erg anti-Afrikaanse – Sondagblad City Press, Adriaan Basson, na  Beeld “herontplooi”. City Press het die afgelope jaar 17,9% van sy sirkulasie verloor. Die daaglikse Beeld het 12,8% aan sirkulasie ingeboet en die Saterdaguitgawe 15,8%. Dis veral in die Saterdaguitgawe se bylaes dat Beeld sy kultuurmarxisme bedryf, met die propagering van swart-nasionalistiese geskiedenis, Afrikanerhaat, homoseksualiteit en ander “liberale” temas. In die geval van Die Volksblad, wat in die meer konserwatiewe landelike provinsie van die Vrystaat versprei word, het die Saterdaguitgawe van die koerant met sy linkse propagandabylaes met 16,7% gedaal.

Rapport, wat eens op ‘n tyd die grootste koerant in Suid-Afrika was, het tot onder 200 000 teruggesak. Politieke korrektheid weeg swaarder as sirkulasie of selfs finansiële welslae.

Koerant

Uitgewer

2de kwartaal 2013

1 jaar verandering

1 jaar verandering %

3 jaar verandering

3 jaar verandering %

Beeld, Daagliks

Media 24

63 016

-9 248

-12.8%

-27 569

-30.4%

Beeld, Saterdag

Media 24

59 317

-11 153

-15.8%

-24 743

-29.4%

Burger, Die Daagliks

Media 24

57 696

-562

-1.0%

-13 286

-18.7%

Burger, Die Saterdag

Media 24

72 788

-4 315

-5.6%

-20 471

-22.0%

Business Day

TMG

26 300

-3 172

-10.8%

-5 802

-18.1%

Cape Argus

INMSA

30 310

-1 989

-6.2%

-13 825

-31.3%

Cape Times

INMSA

32 428

-2 520

-7.2%

-9 069

-21.9%

Citizen, The (Daily)

Caxton

49 731

-4 103

-7.6%

-8 266

-14.3%

Citizen, The (Saturday)

Caxton

28 145

-846

-2.9%

-9 974

-26.2%

City Press

Media 24

119 959

-26 095

-17.9%

-47 508

-28.4%

Daily Dispatch

TMG

25 748

-777

-2.9%

-2 559

-9.0%

Daily News

INMSA

29 385

-1 548

-5.0%

-5 251

-15.2%

Daily Sun

Media24

287 222

-61 043

-17.5%

-146 002

-33.7%

Diamond Fields Advertiser

INMSA

8 066

-29

-0.4%

-635

-7.3%

Herald, The

TMG

20 962

-172

-0.8%

-1 783

-7.8%

Ilanga

Ind

107102

-21 775

-16.9%

4 107

4.0%

Ilanga Langesonto

Ind

59 152

-18 193

-23.5%

-19 618

-24.9%

Independent on Saturday

INMSA

41 645

-2 967

-6.7%

-7 377

-15.0%

Isolezwe

INMSA

110 753

-3 023

-2.7%

12 001

12.2%

Isolezwe ngeSonto

INMSA

91 359

1 276

1.4%

23 940

35.5%

Isolezwe ngoMgqibelo

INMSA

79 874

3 747

4.9%

Mail & Guardian

Ind

41 116

-4 773

-10.4%

-4 014

-8.9%

Mercury, The

INMSA

28 396

-1 374

-4.6%

-3 783

-11.8%

Pretoria News

INMSA

14 393

-2 520

-14.9%

-7 424

-34.0%

Pretoria News Saturday

INMSA

8 814

-1 478

-14.4%

-5 117

-36.7%

Rapport

Media24

192 293

-28 192

-12.8%

-83 095

-30.2%

Saturday Dispatch

TMG

20 117

-406

-2.0%

-3 786

-15.8%

Saturday Star, The

INMSA

63 844

-3 098

-4.6%

-29 954

-31.9%

Son (Daily)

Media24

91 735

-8 596

-8.6%

-29 403

-24.3%

Son op Sondag

Media24

54 367

-5 012

-8.4%

-9 923

-15.4%

Sondag

Media24

32 867

-7 015

-17.6%

-14 257

-30.3%

Sowetan

TMG

95 068

-2 692

-2.8%

-17 773

-15.8%

Star, The

INMSA

80 303

-11 129

-12.2%

-54 961

-40.6%

Sunday Independent

INMSA

30 842

-872

-2.7%

-1 317

-4.1%

Sunday Sun

Media24

170 843

-36 451

-17.6%

-60 012

-26.0%

Sunday Times

TMG

368 974

-8 233

-2.2%

-4 783

-1.3%

Sunday Tribune

INMSA

70 312

-5 228

-6.9%

-14 971

-17.6%

Sunday World

TMG

123 515

-27 776

-18.4%

-36 967

-23.0%

The Times*

TMG

50 236

2 403

5.0%

Volksblad – Daagliks

Media24

19 949

-1 873

-8.6%

-6 312

-24.0%

Volksblad – Saterdag

Media24

17 988

-3 617

-16.7%

-5 853

-24.6%

Weekend Argus

INMSA

55 731

-2 974

-5.1%

-19 403

-25.8%

Weekend Post

TMG

20 778

-962

-4.4%

-3 674

-15.0%

Weekend Witness

Media24

19 035

-1 366

-6.7%

-4 442

-18.9%

Witness, The

Media24

17 151

-1 185

-6.5%

-3 257

-16.0%

Comments

48 responses to “Nasperskoerante in vryval weens politieke korrektheid, Afrikanerhaat”

  1. Trippie Trip Avatar
    Trippie Trip

    EEN GROOT “LEKKER MAN, LEKKER” !!
    Hehehehe … neuk ek weer van my stoel af !

  2. Ratel Avatar
    Ratel

    Mooi man, maar dit is nie nou tyd om onsself te verlekker nie, nou moet ons die druk eers begin toepas.
    Waar gaan ons hiervandaan?

  3. Gas Avatar
    Gas

    Basson is op aandrang van Zille weg by City Press. Die DA wil vooruitgang maak in Gauteng en City Press is hulle swart mondstuk. Hulle verkoop amper nie koerante buite Gauteng nie, alles is op een provinsie gekonsentreer. Dis byvoorbeeld nie beskikbaar in KZN of Ooskus nie.

    1. gas Avatar
      gas

      tot juju daarvan te hore kom. papier brand lekker

  4. Albert Brenner Avatar
    Albert Brenner

    My tone krul van Schadenfreude!

  5. Mary Couster Avatar
    Mary Couster

    Mense mense…die gedrukte media is wereldwyd in “free fall”. Absoluut niks uit te waai met die sg liberale tendensies van Naspers nie. Kyk hier as julle my nie glo nie -persentasies nogal dieslfde as hier…

    http://www.theguardian.com/media/2010/jun/17/newspaper-circulation-oecd-report

    http://www.bandt.com.au/news/media/abc-printed-newspapers-show-sixth-year-of-decline
    Dis maar net oor mense nou hulle nuus op ander plekke kry. Soos Praag byvoorbeeld

    1. Ratel Avatar
      Ratel

      Mary, Mary. Niemand het gese dat dit as gevolg van liberale tendense is nie. As liberale tendense enigsins ‘n rol gespeel het was die posisie nog erger. Die tendens is as gevolg van teen-liberale wat se oe begin oopgaan, juis deur aksies wat geloods word soos Praag en ander alternatiese nuusmedia. Soos jy tereg opgemerk het, dis juis omdat mense die regte nuus op alternatiewe plekke soos Praag begin kry. Jy weet, die “dom regse” alternatiewe?
      Moenie altyd ‘n brood wees nie. Oe oop, skouers terug, houding regop. Een van die dae sal die skille van jou oe ook afval.

      1. Matt Heyns Avatar
        Matt Heyns

        Twak ou twak!

        1. Ratel Avatar
          Ratel

          Pille, Matt. Pille.

        2. De Juur Avatar
          De Juur

          Ag moeder, ou Meittjie Heinsovits… Het jou Babiloniese broeder-boudmaatjie Kloot Bekgif (van Naspes) op jou skouertjie kom tjank omdat sy hoernalistiek-toiletrolle nie meer verkoop nie, hmmmmmm…? PS : Drink jou pille…

    2. Götterdammerung Avatar
      Götterdammerung

      Jy nou weer vandag die “office clown”? He he he – armsalige liberaal verkrampte. Miskien moet jy ‘n “artikel” of “akademiese” stuk daaroor skryf. Hehehehe

  6. Eric Bornman Avatar
    Eric Bornman

    Die val is nie so sleg nie…..dis daai skielikke stop onder!!……. geniet die val, boontjie kry sy loontjie.

  7. Ratel Avatar
    Ratel

    Liewe genade, ek het nou deur die lys van koerante in die media24 groep gegaan. Ek het geweet daar is baie, maar ek het nie geweet daar is so baie nie.
    Geen wonder dat die man op die straat nie weet wat in die land aangaan nie, hierdie paar mense van media24 beheer al die vloei van inligting in die land! En dis net die koerante.
    Wat van die tydskrifte, die Sarie, Huilgenoot (met opset), Rooi Rose, Landbouweekblad, en, en, en …
    Wat van die televisie, Mnet, Kyknet en, en, en…
    Selfs die internet.
    Wie is die aandeelhouers in hierdie seekat? Om hierdie katnes te probeer ontrafel om te probeer agterkom wie die werklike persone is wat die Afrikaner om elke hoek en draai mislei sal interessant wees. Hoe vinniger ons hierdie juk van ons skouers afkry hoe beter.

    1. Albert Brenner Avatar
      Albert Brenner

      “Wie is die aandeelhouers in hierdie seekat?“

      Gaan kyk na my rubriek `Who is Naspers?`

      http://praag.org/?p=8231

      1. Ratel Avatar
        Ratel

        Dankie Albert. Stel jy voor ek moet eers ‘n ietsie vat vir die senuwees voordat ‘n mens jou toon in daardie rioolwater doop?

        1. Albert Brenner Avatar
          Albert Brenner

          🙂 Wel, n tot whiskey sal nie sleg wees. Dit is Vrydag, per slot van sake.

      2. sjert Avatar
        sjert

        Siende dat Koos Bekker so ‘n media ‘ikoon’ is, moet jy miskien ‘n in-diepte artikel oor die ou oorweeg. Een wat meer op Bekker se geskiedenis fokus.
        ASB, Stellenbosch, Afrikaner organisasies, familiebande ens.
        Ek vermoed dat jy oor heel interessante dinge mag struikel.
        🙂

        1. jas stegmann Avatar
          jas stegmann

          Vir van Koos Bekker se Matie-konneksies, sien Chris Heunis se seun Jan se boek, The inner circle (ongeluklkig nie bladsyverwysings nie). Was maats met Pieter Vorster (seun van Jon, selfmoord gepleeg?) en uiteraard ook met Jan Heunis.

    2. Rooikop Avatar
      Rooikop

      Ek noem dit die hygsgenoot vir al die onder die belt stories wat hulle daarin het.

  8. Willy Avatar
    Willy

    Dit is nou een van die berigte wat mens oor en oor kan lees sonder om moeg te raak. Hier is ‘n bewys aan al die liberaliste. Moet nie met ‘n Afrikaner die vloer probeer vryf nie! Julle sal sleg tweede kom!

    1. Riempies Avatar
      Riempies

      Goeiemore Willy ek wou ook vir jou meer as een houvan gee maar die Praag laat my net een toe!

      1. Willy Avatar
        Willy

        Goeiemôre Riempies. Baie dankie. En toe sit ek nie alleen met dieselfde probleem nie. Wou al duisende vir jou gegee het!

    2. Jon Low Avatar
      Jon Low

      Mense pos deesdae minder briewe en stuur meer e-pos.

      1. Arnieann Avatar
        Arnieann

        Ja !! geen “Lang” vingers in die proses.
        Swart vingers.

  9. Matt Heyns Avatar
    Matt Heyns

    Die Burger is ‘n Afrikaanse dag blad en gepubliseer deur Naspers. In 2008 het dit ‘n sirkulasie syfer van 104 808 in die Wes en Oos Kaap gehad, Koerante is nie ‘n bron van groot inkomste nie. Naspers het briljante belasting vrye dividende uit betaal.

  10. trotsvierkleur Avatar
    trotsvierkleur

    “Hutgenoot”

  11. Götterdammerung Avatar
    Götterdammerung

    #BoikotNaspers met ‘n passie

    1. Riempies Avatar
      Riempies

      Gotterdammerung ek wou meer as een houvan gee maar Praag het my net een toegelaat.

  12. Levett Prins Avatar
    Levett Prins

    Naspers met sy PV van 48 gaan in elkgeval duik in Oktober

  13. Albert Brenner Avatar
    Albert Brenner

    Pietie Croucamp

    1. Riempies Avatar
      Riempies

      Nou gaan ons sien hoe oorlewingsgevegte gaan gebeur.

  14. Arnieann Avatar
    Arnieann

    Steun jou vyand se vyand al hou jy nie van hom nie.
    Ons vyand is die wit liberale seekat wat net hier is om ons land te plunder.
    Steun hierdie swartes wat staak. Hulle staak juis by die plekke wat aan die seekat behoort.
    Dit druis in teen alles wat maak wie ons is, maar dit is ‘n uitweg.Dit kos ons niks, en ons gebruik ander mense om dit namens ons te doen. Ons baat niks daarby om die swartes daarvoor te verdoem nie. Ons speel juis in die hande van die liberales op twee maniere.
    Eerstens is ons rassisties.
    Tweedens help ons om ons vyand se bates te beskerm, wat by ons gesteel is.
    Is ons verdomp onnosel.
    ^
    Selde storie as jy ‘n ou bliksem wat sy vrou aanrand.
    Die vrou slaan jou harder as wat jy haar man gevoeter het.
    ^
    Steun die stakers. Hulle verwoes ons vyand. Ons verloor die rasse stigma, en help om van ons vyand ontslaë te raak.

  15. Boerseun.Z.A.R Avatar
    Boerseun.Z.A.R

    Absolutely NO loss to the trade.

  16. Albert Brenner Avatar
    Albert Brenner

    Naspers se redaksie beleid.

  17. Jon Low Avatar
    Jon Low

    Mense lees en adverteer deesdae meer aanlyn, en Naspers maak steeds geld soos bossies hier en oorsee. Tegnologiese aanpassing, nike meer nie. Naspers breek steeds bane en ploeg genadeloos vorentoe.

    1. Albert Brenner Avatar
      Albert Brenner

      Dit is waar Jon… maar geld maak is nie die Alfa en Omega van die lewe nie.

      Bekker is n briljante besigsheidsman, maar hy, soos ons almal, kan NIKS met daai geld uitrig sodra ons wurm kos word.

      Wat ons agter laat is die belangrikste. Die Afrikaner sal eendag weer in VRYHEID lewe… en dan sal daar op egoistiese geldgierige honde soos Bekker se grafte gepiepie word.

      Ek voel regtig jammer vir sy nageslag, want hulle sal, soos De Villiers Graaf, die SKANDVLEK van VERAAD op hulle voorkoppe moet dra.

      Maar nou-ja… elke diertjie, sy aardelike plesiertjie.

    2. Boere Trots Avatar
      Boere Trots

      Ag is dit so Noodlum?
      HE HE HE HE HE
      Verkrampte – Verkrampte – Verkrampte
      HE HE HE HE HE

  18. RiaanN Avatar
    RiaanN

    n spontane boikotgroep wat op Facebook ontstaan het en 23 000 lede sterk is.

    Gee meer inligting ek wil ook aansluit !

    1. Trippie Trip Avatar
      Trippie Trip

      Boikot Naspers! Genoeg is genoeg
      Sluit gerus aan.

  19. Arnieann Avatar
    Arnieann

    Dit word nou toenemend gebruik as “Zol Verpakking.”
    Alles gaan in rook op.

  20. Nico Avatar
    Nico

    Hulle internet lesers gaan ook duik ek sien van gister af kan jy net 20berigte per maand lees anders moet jy R99per maand betaal. Weet nie hoeveel internet lesers gaan die R99 opdok nie.

    1. Riempies Avatar
      Riempies

      Nico dit is werklik ook nie meer nodig om Naspers
      te lees nie – tussen Praag.co.za en Praag.org word alle nuus van belang vir
      Afrikaners verteenwoordig. Vroeer het ek nog Rapport gelees op die internet – maar glo my of glo my nie – die laaste paar weke het ek skoon vergeet van Rapport, op Sondag. Die feit van die saak is dat mense hulle begin vererg het vir die Naspers manipulerende soort van beriggewing en natuurlik die kommentaar sensuur om hulle indoktrinasie van denke te ondersteun.

      Ons Afrikaner mag naief wees maar is verseker nie onnosel nie, ons is oor die algemeen individualisties van aard en hou nie daarvan om voorgese te word nie. Dit het tyd geneem maar vandag is baie meer Afrikaners bedag op beriggewing wat nie strook met die realiteit in Suid Afrika nie.

      Persoonlik dink ek die volgehoue volksmoord wat dood geswyg is deur Naspers na alle waarskynlikheid Naspers se ondergang bewerkstellig het. Daar is bittermin Afrikaners meer oor, wat nog nie op een of ander wyse deur die swart op blank moorde verkragtings en aanranding geraak is nie.

    2. gas Avatar
      gas

      ek gaan nie. ek lees alles wat ek wil en meer op praag

  21. Matt Heyns Avatar
    Matt Heyns

    Wat hier aan bod komen, is identiteit en nie dit was ons skryf nie. Dit gaan oor wie wat skryf en nie wat geskryf word nie. Die Praag-webwerf floreer hierop. As jy ’n andersdenkenden Afrikaner is, is jy nie ’n “outentieke” Afrikaner nie. Dit is hoekom Praag geen publisiteit verdien nie. Prof. Amanda Gouws is ’n dosent by die departement politieke wetenskap aan die Universiteit Stellenbosch.

    1. Riempies Avatar
      Riempies

      Matt ek kan gladnie verstaan wat jy probeer se nie! Kry jou gedagtes bymekaar en probeer weer asseblief?

  22. Diep Denker Avatar
    Diep Denker

    Ek lees met groot belangstelling die kommentare en is net so moerig oor Naspers soos die res; geldmaak uit die vergusing van die Afrikaner terwyl die Afrikaner vir sy eie verguising betaal.

    Iets meer subtiels egter – hoeveel van ons het direk of indirek beleggings in Naspers? Ondersoek jou Allan Gray of Coronation of Liberty Life of Satrex of watookal portefeuljes en kyk hoeveel van jou geldjies le^ in die Naspers mandjie en wat verdien dit vir jou. Maak jy dalk self geld uit Naspers se verguising van die Afrikaner? Hoe nou gemaak?

  23. Tag Avatar
    Tag

    En nou wil Beeld betaling hê as jy die internet weergawe lees- dan lees ons maar praag, maroela media of iol.

Leave a Reply