Die Pretoriase Hooggeregshof het AfriForum se aansoek om te verhoed dat Eskom kragvoorsiening aan munisipaliteite weens wanbetaling afsny, met kostes van die hand gewys. Regter Hans Fabricius het beslis dat munisipaliteite verantwoordbaar gehou moet word. Dit is meestal munisipaliteite in die Vrystaat wat geraak word. Afriforum het aangevoer dat dit onregverdig teenoor belastingbetalers sal wees
Ekwatoriaal-Guinee uitgesonder vir tipiese Afrika-kwale
Ekwatoriaal-Guinee se visepresident, Teodoro Nguema Obiang Mangue, is nou voor stok gekry oor die plundering van die olie- en houtryke land se bates om ‘n luukse woning in een van Parys se mees eksklusiewe rylane asook ‘n versameling supermotors aan te skaf. Hy is die oudste seun van pres. Teodoro Nguema Obiang Mangue. Maar die
Lees verder: Ekwatoriaal-Guinee uitgesonder vir tipiese Afrika-kwale
Duisende Amerikaanse troepe na NAVO se oosgrens
Die grootste verskeping van Amerikaanse brigades sedert die ineenstorting van die Sowjet-Unie het in die noorde van Duitsland aangeland. Die eerste van 87 tenks en 144 militêre voertuie is in die hawe van Bremerhaven opgemerk. Die toerusting en 3 500 Amerikaanse troepe word ontplooi langs die oosgrens van NAVO. Die ontplooiing is daarop gemik om
Lees verder: Duisende Amerikaanse troepe na NAVO se oosgrens
Anti-Russiese histerie het dieselfde bron as Irak se WMV
Dieselfde amptenare in Washington wat die oorlog in Irak aangeblaas het, is nou verantwoordelik vir anti-Russiese histerie. Die vernaamste skuldiges herhaal eise dat Rusland die Demokratiese Party se kommunikasie onderskep het: James Clapper, die direkteur van nasionale intelligensie, sowel as senatore Lindsey Graham en John McCain. Clapper was instrumenteel in die fasilitering van die bedrieglike
Lees verder: Anti-Russiese histerie het dieselfde bron as Irak se WMV
Franse maatskappye verkies wit Franse werknemers
Maatskappye in Frankryk word toenemend huiwerig om Arabiere aan te stel. ‘n Franse opname wat verlede Maandag vrygestel is, het aan die lig gebring dat 30 persent van groot besighede wit Franse kandidate verkies. Tussen April en Julie verlede jaar, het ‘n raadgewende firma in opdrag van die Ministerie 40 ondernemings in ses stede met
Lees verder: Franse maatskappye verkies wit Franse werknemers
Leon Lemmer: Birobidzhan, die Joodse tuisland in Rusland
Dit is nie algemeen bekend nie dat daar sedert 1934 ‘n selfregerende Joodse gebied (“oblast”) in die verre ooste van Rusland aan die grens met China is. Hier moet Kosakke* die Chinese buite probeer hou. Die eerste Joodse setlaars het in 1928 daar aangekom, deur bv armoede uit die Oekraïne en Belarus gedryf. Die naam
Lees verder: Leon Lemmer: Birobidzhan, die Joodse tuisland in Rusland
Duitse Afd LP daag pro-migrasie ‘piepie-aanvaller’ uit
Die AfD-LP Stephan Brandner dreig om die “heeltemal beskonke Antifa-man met sy mini-orgaan” wat op ‘n AfD kantoor in Thuringia geurineer het te ontbloot as die aktivis ooit probeer om weer moeilikheid te maak by hul kantoor. Die kiesafdelingkantoor van Thuringia se AfD het ‘n “besoek” van ‘n pro-migrasie “betoger” ontvang wat sy broek laat
Lees verder: Duitse Afd LP daag pro-migrasie ‘piepie-aanvaller’ uit
SA wil bande met Wes-Sahara versterk
Suid-Afrika wil ekonomiese en politieke bande met Wes-Sahara versterk. President Brahim Gahli van die Saharawi Arabiese Demokratiese Republiek is op ‘n werksbesoek in Suid-Afrika. Hy vergader vanoggend met president Jacob Zuma. Bande tussen die twee lande dateer terug uit die stryd teen “apartheid en kolonialisme”. Wes-Sahara is die enigste land in Afrika wat nog gekolonaliseer
Beppe Grillo ontbloot Amerikaanse en Italiaanse valse nuus
Beppe Grillo, stigter van Italië se Vyfster anti-EU beweging het Amerikaanse joernaliste uitgewys vir “die vervaardiging van vals nuus”. Grillo het die linkse, anti-Trump BuzzFeed ontbloot omdat hulle valse nuus oor sy party versprei. Buzzfeed het hul misleidende berig oor ‘n kontrak tussen M5S LP’s met Casaleggio Associati afgehaal, maar die nuuswerf het versuim om
Lees verder: Beppe Grillo ontbloot Amerikaanse en Italiaanse valse nuus
Onderwysdepartement gloei oor anonieme ‘prestasies’
Die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, het die distrikte bekend gemaak wat die beste in vanjaar se matriekeindeksamen gevaar het. Die vak met die meeste onderskeidings was Afrikaans as tweede taal, terwyl landbouwetenskap die minste gehad het. Die slaagsyfers vir wiskunde en wetenskap het effens gestyg, maar die gehaltebeheerliggaam, Umalusi het vroeër al sy
Lees verder: Onderwysdepartement gloei oor anonieme ‘prestasies’
