Haaie ontglip die Vrystaat

Soms, as deel van hulle lewensvaardigheidsopleiding, kry klein jagluiperdjies ‘n lewendige bokkie van hulle ma om mee te speel. Hulle sal die bokkie ‘n skynontsnapping toelaat en dan kyk hulle hoe veel van ‘n voorsprong hulle die diertjie kan toelaat voordat hulle dit agterna sit. Maar soms werk hulle berekeninge verkeerd uit, en die bokkie

Lees verder: Haaie ontglip die Vrystaat

Die mite van die Krugermiljoene

Die aand van 28 Mei 1900 was bewolk en donker. Lord Roberts se 100 000 Britse soldate was reeds suid van Johannesburg ná sy opmars uit Bloemfontein. Dit is nou reeds agt maande sedert die Anglo-Boere Oorlog in Oktober 1999 uitgebreek het. Pretoria, die hoofstad van die ZAR, sou die volgende paar dae ingeneem word.

Lees verder: Die mite van die Krugermiljoene

Die gevolge van Piekolie, Deel IV

In die finale deel van my aflewering wil ek die sosiale gevolge van Piekolie ontleed. Dit is die mees kontroversiele deel van die beskrywing, fundamenteel omdat dit ʼn oefening in voorspellings oor die toekoms is. Daar is baie filosofiese probleme met ons geneigheid om die toekoms te probeer beskryf, en ʼn versigtige benadering is die

Lees verder: Die gevolge van Piekolie, Deel IV

Kop op die Blok sê: Brüssouw en sy bende gaan te veel wees vir die Haaie

Tuisveldvoordeel, meer Springbokke as in die Kalahari en meer selfvertroue as Steve Hofmeyr by ‘n kombuistee – mens sou dink dit is genoeg vir die Haaie om môre se wedstryd teen die Vrystaat op Kingsmead te laat wen… maar dit is nie. Die Cheetahs gaan die Haaie vandag krap waar dit die seerste maak –

Lees verder: Kop op die Blok sê: Brüssouw en sy bende gaan te veel wees vir die Haaie

Terreur en terrorisme

Die afgelope paar weke het die land weer sy normale dosis van mediaberigte ontvang, van veral ouer weerlose mense, wat op plase aangeval, aangerand en vermoor is. In die meeste koerante is dit nie eers meer voorbladnuus nie. Die SAUK se radio- en televisiedienste berig glad nie eers meer daaroor nie.  Verder het die misdaad

Lees verder: Terreur en terrorisme

Kop op die Blok: Swart dag wag op Kiwi’

Veldmaarskalk Bernard “Monty” Montgomery het mos veelgeroemd opgemerk dat die Eerste Reël van Oorlogvoering is: Moet nooit opmarsjeer Moskou toe nie. Vir ‘n lang ruk het dit die nugtere rugbyprofeet ook betaam om nooit stelling teen die All Blacks in te neem nie.

Veldmaarskalk Bernard “Monty” Montgomery het mos veelgeroemd opgemerk dat die Eerste Reël van Oorlogvoering is: Moet nooit opmarsjeer Moskou toe nie. Vir ‘n lang ruk het dit die nugtere rugbyprofeet ook betaam om nooit stelling teen die All Blacks in te neem nie.

Lees verder: Kop op die Blok: Swart dag wag op Kiwi’

Wits betaal vir kampusvrede

Die beplande betoging deur studente aan die Universiteit van die Witwatersrand, Wits, is Vrydag afgestel, sê die South African Student Congress (Sasco). Die president van Sasco, Mawethu Rune, het gesê dat die betoging afgestel is en dat hulle alle verdere kwessies na die universiteitsraad sal verwys wat die eerste week in Oktober weer bymekaar sal

Lees verder: Wits betaal vir kampusvrede

SA in greep van transnasionale misdaadsindikate

Die name van die meer as 1650 slagoffers van plaasaanvalle is gister vir 8 ure lank op ‘n internetradiostasie deur bekendes uitgelees. Van die omroepers was onder andere Bok van Blerk en Charlene Surtee-Richards. Dit was die langste lees van misdaadstatistiek op ‘n radiostasie in die geskiedenis. Hiermee wou die Suid-Afrikaanse vakbond Solidariteit die verswygde

Lees verder: SA in greep van transnasionale misdaadsindikate

VSA skrap missielafweerstelsel in Oos-Europa

Die Obama-administrasie gaan die omstrede missielafweerstelsel in Oos-Europa skrap. Senior Amerikaanse amptenare se uitsprake is deur soortgelyke verklarings in Pole en Tsjeggië, die twee sleutellande waar elemente van die stelsel opgerig sou word, gevolg. Aanvanklik wou vise-president Joe Biden nie gerugte bevestig of ontken nie. Hy het egter die logika van die besluit verdedig deur

Lees verder: VSA skrap missielafweerstelsel in Oos-Europa