Linden, Jhb: Nog ‘n verkragting deur swart SA polisieman

‘n Swart offisier van die Lindense polisiestasie in Johannesburg word daarvan beskuldig dat hy ‘n vrou in aanhouding verkrag het. Sersant Derick Phanyana word tans aangehou, terwyl sy borgaansoek in die Randburgse Landdroshof tot 7 Julie 2015 uitgestel is. Die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat het bevestig dat hulle ‘n saak van verkragting teen die 45-jarige polisieman ondersoek. “Daar

Lees verder: Linden, Jhb: Nog ‘n verkragting deur swart SA polisieman

Man van Noordwes weer voor oor kinderporno

‘n Noordwes man sal vandag weer in die Lichtenburg Landdroshof verskyn op aanklagte van die besit van kinderpornografie. Bert Viljoen is een van ses mans wat in Augustus 2013 in vier provinsies in hegtenis geneem is. Dit nadat polisie ‘n wenk van Interpol ontvang het. Die ander verdagtes, waaronder twee onderwysers en ‘n afgetrede skoolhoof,

Lees verder: Man van Noordwes weer voor oor kinderporno

Markte min gepla oor Griekse skuldsirkus

Internasionale markte het opwaarts beweeg en die euro het nie verder verswak nie omdat beleggers glo dat Griekeland steeds ’n manier sal kry om deel van die eurosone te bly. Die regering het ‘n referendum vir Sondag 5 Julie uitgeroep en kapitaalbeheermaatreëls ingestel nadat dit duidelik geraak het dat die land se premier nie genoeg

Lees verder: Markte min gepla oor Griekse skuldsirkus

Derde konstruksie-ongeluk op Sandton-perseel

Twee konstruksiewerkers is by die Nelson Mandela-plein in Sandton beseer nadat ‘n plafon op hulle geval het. Dit is die derde soortgelyke ongeluk die afgelope maand op persele wat deur JHI Properties bestuur word. Die uitvoerende bestuurder van JHI Properties, Nomzamo Radebe, sê die werkers is beseer toe die plafon van `n winkel op hulle

Lees verder: Derde konstruksie-ongeluk op Sandton-perseel

Nuwe toltariewe tree in werking

Die nuwe toltariewe en maandelikse perk vir geregistreerde gebruikers in Gauteng tree more in werking, het RSG berig. Dit is die eerste stap van die hersiene e-tol-bedeling wat op 20 Mei deur adjunk-president Cyril Ramaphosa bekendgemaak is. Die Suid-Afrikaanse nasionale padagentskap, SANRAL sê gebruikers wat vir e-tol geregistreer is, sal van more af R225 per

Lees verder: Nuwe toltariewe tree in werking

TLU: Eskom se dreigemente onaanvaarbaar

TLU SA sê hy is verheug oor die feit dat NERSA voorlopig geen verdere tariefverhogings aan Eskom toegestaan het nie, maar dit is onaanvaarbaar dat Eskom nou met meer beurtkrag dreig. NERSA het besluit om nie Eskom se aansoek vir ‘n tariefverhoging van 9,58% toe te staan nie. Die president van die unie, Louis Meintjes,

Lees verder: TLU: Eskom se dreigemente onaanvaarbaar

Hulporganisasies pleit dat Jemen-burgerlikes ly

Volgens Dokters Sonder Grense (MSF) is die meeste van die infrastruktuur in Jemen so beskadig na herhaaldelike lugaanvalle, dat dit tot ‘n volskaalse humanitêre krisis gelei het. Druk is besig om toe te neem teen die Saoedi-koalisie, met menseregte-organisasies wat beweer dat die aanvalle internasionale reg oorskry. Human Rights Watch het die Verenigde State beskuldig

Lees verder: Hulporganisasies pleit dat Jemen-burgerlikes ly

‘n Knuppel in die gay hoenderhok

Na aanleiding van die Amerikaanse hooggeregshof se uitspraak dat gay-huwelike nie teen die Grondwetlike bepalinge van die Verenigde State indruis nie, sien ons wêreldwyd ‘n oplewing van pro-gay vreugevieringe en aktiviste wat mekaar op die skouer klop oor hul oorwinning. Orals word die kleurvolle gay vlag gehys (en die Konfederale vlag gestryk), homoseksuele stelle het

Lees verder: ‘n Knuppel in die gay hoenderhok

Nog dodelike malaria in Pretoria gediagnoseer

’n Vrou van Hartbeespoort is verlede maand uit die bloute met ‘n dodelike vorm van malaria gediagnoseer, het Rekord Noord berig. Dokters het die 29-jarige Anneli Wydeman vir tien dae in ’n gekontroleerde koma gelaat om haar lewe te red. Sy is op 12 Junie uit in die Netcare Montana-hospitaal ontslaan en is stadig besig

Lees verder: Nog dodelike malaria in Pretoria gediagnoseer

Britse premier sê stryd teen ISIS nie teen Islam

Die Islamitiese Staat het volgens berigte in die afgelope jaar meer as 3000 mense in Sirië tereggestel. Die Britse Eerste Minister, David Cameron het in ‘n parlementêre toespraak die versekering gegee dat hy “ekstremisme” sal verslaan, maar bygevoeg dat nie ‘n stryd teen Islam is nie. Cameron sê dit is nie ‘n oorlog tussen Islam

Lees verder: Britse premier sê stryd teen ISIS nie teen Islam