Die Islamitiese Staat het volgens berigte in die afgelope jaar meer as 3000 mense in Sirië tereggestel.
Die Britse Eerste Minister, David Cameron het in ‘n parlementêre toespraak die versekering gegee dat hy “ekstremisme” sal verslaan, maar bygevoeg dat nie ‘n stryd teen Islam is nie.
Cameron sê dit is nie ‘n oorlog tussen Islam en die Weste nie, alhoewel ISIS mense daarvan wil oortuig.
‘n Britse menseregte-waarnemersgroep sê net meer as 3000 teregstellings is sedert 29 Junie 2014 gedokumenteer.
Onder hulle is byna 1800 burgerlikes, waaronder 74 kinders.
Die Ministers van Binnelandse Sake van Brittanje, Frankryk, Duitsland en België het intussen by hul Tunisiese eweknie in Sousse aangesluit om ‘n verenigde front voor te hou teen die bedreiging wat die Islamitiese Staat inhou.
Agt-en-dertig mense, onder wie minstens 30 Britte, is verlede Vrydag deur ‘n gewapende aanvaller in Sousse doodgeskiet. Die Islamitiese Staat het aanspreeklikheid vir die aanval aanvaar.
Die Britse minister van Binnelandse Sake, Theresa May sê die ministers het ingestem om hul kennis te deel om die ISIS te beveg.
Die polisie in Tunisië het intussen ‘n groep verdagtes in hegtenis geneem in verband met die skietery.
Die verdagtes het almal bande met die aanvaller wat deur die polisie doodgeskiet is.
Duisende buitelandse toeriste het intussen die land verlaat.

Hoe weet mens dat Cameron lieg? Sy lippe beweeg. Dis tyd vir die tert op de troon om n Burkha aan te trek.
Albert Pike se manifesto, beplanning vir WW3…… dit spreek vanself. CIA is die hoof beplanner en finansierder van ISIS, die withuis is de duiwel in vir die Russe omrede Putin n Yankee aanval op Sirie gestuit het, daarna Ukraine en toe ISIS. ISIS doen, toeval bo toeval, die werk van die CIA
“The Third World War must be fomented by taking
advantage of the differences caused by the “agentur”
of the “Illuminati” between the political Zionists and the leaders of
Islamic World. The war must be conducted in such a way
that Islam (the Moslem Arabic World) and political Zionism (the State of
Israel) mutually destroy each other. Meanwhile the other nations, once more
divided on this issue will be constrained to fight to the point of complete
physical, moral, spiritual and economical exhaustion…We shall unleash the
Nihilists and the atheists, and we shall provoke a formidable social cataclysm
which in all its horror will show clearly to the nations the effect of absolute
atheism, origin of savagery and of the most bloody turmoil. Then everywhere,
the citizens, obliged to defend themselves against the world minority of
revolutionaries, will exterminate those destroyers of civilization, and the
multitude, disillusioned with Christianity, whose deistic spirits will from
that moment be without compass or direction, anxious for an ideal, but without
knowing where to render its adoration, will receive the true light through the
universal manifestation of the pure doctrine of Lucifer, brought finally out in
the public view. This manifestation will result from the general reactionary
movement which will follow the destruction of Christianity and atheism, both
conquered and exterminated at the same time.”
Inderdaad skokkende woorde maar ons sien dit voor ons oë afspeel soos ‘n slegte droom.
David Cameron het meer bek as binnegoed. En daardie bek van hom gaan maak dat sy gai brand.
Britse premier sê stryd teen ISIS nie teen Islam
Hy kon ook maar gesê het: Ons veg teen die Duiwel, nie teen Satan nie.
Wonder hoe gaan Cameron die skape van die bokke skei seinde hulle kleredrag en geloof dieselfde is. Dis soos om die tandmuis te arresteer met die hoop tandbederf word minder