Die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika ( Nersa) kyk tans na Eskom se 2012/13-state om te bepaal of die werklike uitgawes waarvoor begroot is, oorskry is. Nersa het egter aangedui dat geen tariefaanpassings op die kaarte is nie. Nersa se reguleerder vir elektrisiteit, Thembani Bukula het Vrydag die versekering gegee dat daar geen aanpassings sal wees
Platinumpryse skiet die hoogte in
Amcu se president Joseph Mathunjwa het lede aangemoedig om te verseker dat ‘n loonstaking by drie groot platinumprodusente, wat Donderdag begin, te alle tye vreedsaam verloop. Amcu-lede by Anglo American Platinum, Impala Platinum en Lonmin, almal met myne rondom Rustenburg in Noordwes het oorweldigend gestem ten gunste van industriële aksie. Dit sal die helfte van
ANC sê daar is ‘n leierskapprobleem in Noordwes-munisipaliteit
Regeringsamptenare van Madibengmunisipaliteit, in Noordwes sal binnekort verwittig word van hul lot na ‘n hoë-vlak ANC-vergadering Maandag. Dit is deur die ANC se sekretaris-generaal Gwede Mantashe aangekondig ná ‘n vergadering met die munisipale amptenare in Brits. Mantashe het gesê daar is ‘n probleem met leierskap in die munisipaliteit en bygevoeg daar moet behoorlike leierskap wees. “Een van
Lees verder: ANC sê daar is ‘n leierskapprobleem in Noordwes-munisipaliteit
IVP druk Madonsela oor Nkandla-verslag
Die Inkatha Vryheidsparty het ‘n beroep op die Openbare Beskermer, Thuli Madonsela gedoen om haar verslag oor die veiligheid-opgraderings by president Jacom Zuma se Nkandla-woning onmidellik vry te stel. Die voorsitter van die party, Blessed Gwala het op ‘n massavergadering, nie ver van die huis af nie, gesê belastingbetalers is daarop geregtig om te weet
Noordwes-premier hits swartes teen boere aan oor watertekort
Die premier van Noordwes, Thandi Modise, het die watertekorte wat deur swak munisipale bestuur veroorsaak word, aan “sabotasie deur wit rassiste” toegeskryf. ‘n Boer wat na bewering ‘n waterklep laat sluit het, is te blameer vir die probleme met die watertoevoer in Swartruggens en die Boroleiodorp, het Modise Sondag gesê. “Daar word beweer dat die
Lees verder: Noordwes-premier hits swartes teen boere aan oor watertekort
Voetsole en veldskoene: Chris Jones oor versoening
deur Leon Lemmer Chris Jones is ‘n teoloog verbonde aan die Universiteit Stellenbosch (US). Hy het onlangs ‘n artikel oor versoening in Die Burger (28 Des, p 15) gepubliseer. Daar word berig dat hy die hoof van die US se kantoor vir moraliteit en morele leierskap is. ‘n Mens mag hom dus seker op sy
Lees verder: Voetsole en veldskoene: Chris Jones oor versoening
Inval van die imbesiele
deur Dan Roodt [followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Hou van Dan Roodt se Facebookblad Ek dink nie daar was al ooit ‘n tydvak wat só deur dom mense oorheers is soos Suid-Afrika oor die afgelope aantal dekades nie. Dit geld sowel die land as Afrikanerinstellings en -kultuur. Om die braaivleisvuur word daar veel neerhalends gesê
Beskermd: Bodem11: Die modderland
Daar is geen uittreksel nie want hierdie is ‘n beskermde bydrae.
Dinkskrum waarsku dat NWO wankel
Die Altantic Council, ‘n prominente dinkskrum in Washington DC, waarsku dat ‘n “buitengewone krisis” die enigste manier sal wees om die “Nuwe Wêreldorde” te red. Nie-regerings akteurs soos Edward Snowden is volgens die dinkskrum die grootste bedreiging. Die Atlantic Council word beskou as ‘n hoogs invloedryke organisasie met noue bande met die groot beleidmakers regoor
Odendaalsrus sonder krag
Sekere dele van Odendaalsrus in die Vrystaat is sonder elektrisiteit nadat vier substasies gister onder koperdiewe deurgeloop het. Die Mathjhabeng-munisipaliteit sê daar is sedert die begin van die week meer as R2,5 miljoen se koper by substasies gesteel, het RSG berig. Volgens die munisipaliteit is die diefstal reeds by die polisie aangemeld.
