Dinkskrum waarsku dat NWO wankel

atlanticDie Altantic Council, ‘n prominente dinkskrum in Washington DC, waarsku dat ‘n “buitengewone krisis” die enigste manier sal wees om die “Nuwe Wêreldorde” te red.

Nie-regerings akteurs soos Edward Snowden is volgens die dinkskrum die grootste bedreiging.

Die Atlantic Council word beskou as ‘n hoogs invloedryke organisasie met noue bande met die groot beleidmakers regoor die wêreld.

‘n Ontleder sê tektoniese veranderinge is besig om die internasionale geostrategiese stelsel te tref.

Dit is nie weens militêre moondhede soos China nie, maar “nie-regerings akteurs” soos Edward Snowden, Bradley Manning en anonieme kuberkrakers wat die grootste bedreiging vir die “365-jaar oue Westfaalse stelsel” inhou.

Sulke individue is die bedreiging omdat hulle ander individue aanmoedig om selfbemagtigdend op te tree, wat staatsbeheer ondermyn.

Die inligtingsrevolusie en onmiddellike wêreldwye kommunikasie ondergrawe die Nuwe Wêreldorde wat deur die Amerikaanse president George HW Bush meer as twee dekades gelede aangekondig is.

23 thoughts on “Dinkskrum waarsku dat NWO wankel”

  1. Die NWO wankel nie omdat Ed Snowden dit ondergrawe nie. Dit wankel omdat die NWO anti-wit is en gedink het die hele wêreld gaan ingee soos die trol De Klerk. Wat het hulle verwag as hulle gode soos Madiba ophemel. Dis hoe vertraagd die Amerikaners is. Vertraagd en gevaarlik dom

  2. “Sulke indiwidue is die bedreiging omdat hulle ander indiwidue aanmoedig om selfbemagtigend op tree, wat staatsbeheer ondermyn”.

    Staatsbeheer is reeds in ‘n groot mate ondermyn deur die oordrag van mag en invloed aan die groot banke en ander finansiële instellings wat vandag die septer swaai. Die internasionalisme van die Nuwe Wêreldorde is nie daar om regerings en state se posisie te versterk nie, maar om groot geldmagte in staat te stel om groter winste te kan maak.

    ‘n Goeie aanduiding van hoe die NWO bedoel is om daar uit te sien, is die Europese Unie waar indiwiduele lande besig is om al hoe groter brokke van hulle soewereiniteit aan die tegnokrate in Brussel oor te dra. Hierdie tegnokrate word natuurlik deur niemand verkies is nie en die enigste verantwoording wat hulle moet doen, is aan die groot banke.

    As iemand wil weet wie die NWO beheer, moet hy vra wie die groot internasiionale banke beheer.

    1. As ‘n mens in gedagte hou dat die volledige inkomstebelasting van ‘n land soos Frankryk (die wêreld se vyfde grootste ekonomie) bestee word net aan die betaling van die jaarlikse rente op lenings deur die openbare sektor, dan is dit duidelik wie werk vir wie.

      1. Soos die Franse se sosialistiese president sedert sy aanstelling met toelaes aan werkloses en ander hulpbehoewendes tekere gaan, is dit tog geen verrassing dat die Franse ekonomie ook een van Europa se ICU-gevalle is nie. Vir hoe lank Franse belastinggeld verder gemelk kan word om Hollande en sy maters se sosialistiese Utopia’s aan die lewe te hou, is ‘n ope vraag.

        Soos in die Grieke, Spanjaarde, Iere, Italianers en Portugese se geval, het ook die Franse se pyne veel meer te make met die woeste wyse waarmee die huidige en veral vorige regerings die proletariaat met belastinggeld gevoer het.

        Moeilik mynsinsiens, om PNB Paribas, Société Général en die ander Franse banke vir die sosialisties-gedrewe moeras in Frankryk te beskuldig.

        1. Goeie argument Sjert. Jy het beslis ‘n punt. Dit is egter ook so dat die Sosialistiese (en vorige) regerings met die belastingbetalers se geld tekere kan gaan eers NADAT hulle die banke se rente betaal het. Tans het hulle al hoe meer moeite om dit te doen en begin die sosialistiese vrygewigheid ook stadig opdroog.

  3. Die probleem van mense wat nie die stelsel aanvaar nie is nogal erg. Dit geld natuurlik vir enige stelsel. Voor enige akteur wil voortgaan moet hy eers hierdie probleem oplos. Maar eks ou graag wou weet wat my vriend daar in Oos Transvaal hiervan dink.

    1. Dankie aan die redakteur van PRAAG en van sy ingeligte lesers. Die feite van die Illuminatie het ek ongeveer 40 jaar gelede gelees. Duidelik het alles nog in plek geval. Dankie vir skakel na die nuutste inligting. Stem alles nie ooreen met Bybelse profesie van die Dier wat aan die einde van die dae gaan regeer nie? Almal wat hom teegaan of nie aanbid nie word op meer as een manier gestraf. Hierdie “wese” se grootste mag is tog geld en sy vriend Lusifer?
      As iemand sou belangstel, beveel ek die boek van Dr. John Lennox , God’s Undertaker, sterk aan.

  4. Die Atlantic Council beweer dus dat die Nuwe Wêreldorde deur die optrede van indiwidue soos Edward Snowden bedreig word. Wat het Edward Snowden presies gedoen om die Nuwe Wêreldorde te bedreig? Hy het aan die lig gebring dat miljoene der miljoene afluisteringsoperasies in die VSA self en in ander Westerse lande deur die Amerikaanse Nasionale Veilgheidsagentskap (NSA) uitgevoer is. Vir enige normale en regdenkende mens beteken dit dus noodwendig dat die Nuwe Wêreldorde vir sy bestaan afhanklik is van spioenasie-aktiwitieite teen miljoene private indiwidue, regerings en regringsinstansies die wêreld oor ten einde die mensdom se bestaan van die wieg tot aan die graf te kan beheer.

    Die ergste van alles is dat Europese regerings wat op hierdie wyse bespied is, asiel aan Snowden weier en selfs oorvlugregte ontsê aan vliegtuie waarop Snowden vermoedelik reis. Hierdie regerings gaan dus akkoord daarmee dat daar op hulle gespioeneer word en tree selfs vyandig op teenoor die persoon wat die spioenasie onder hulle aandag gebring het! Wie wil nog verder soek na tekens van lamsakkigheid en dekadensie in die Westerse wêreld.

    1. Die NWO kan nie bekostig om enigiemand as onbelangrikte beskou nie. Geen besigheidsman of selfs individu nie. Hulle het hulle bv. jammerlik misreken met die Afrikaners van Suid Afrika en swartes van Afrika. Hulle het dit selfs reg gekry om die hele wereld te manipuleer in n tropdier toestand en hulle oortuig dat dit geregverdig is om die Afrikaners van hulle grondgebied te stroop – Afrikaners met die 4de beste weermag in die wereld, was die ander probleem. EN Natuurlik geld praat en ek dink die oorgroter meerderheid van die mens het sy prys soos die geskiedenis van kan getuig. Afrika kontinent met al sy skatte en energiebronne – strategiese kuslyn en feitlik nog onontwikkeld glo ek is hulle visier.

      Amerika was geinfiltreer en geleidelik vernietig soos Suid Afrika. Die Euro het ek nog altyd as die NWO geld eenheid beskou en tans is alle aanduidings dat ek reg was.

      Benewens die Oosterse lande is die res van al die sogenaamde outonome lande finansieel en op ander gebiede in die moeilikheid – ook so geinfiltreer met anderskleuriges volksvreemdes dat hulle in essensie nie meer as volk bestaan nie bestaan nie Die hele Europa is gereed vir die finale stadium – Maar Afrika en die Afrikaners gooi nogsteeds speke in hulle wiele. Dit is my mening – of ek reg of verkeerd was kan net die geskiedenis eendag van getuig.

      1. Heeltemal reg, Riempies, die Afrikaner het beslis dwars in hulle pad gestaan. Die probleem is net dat die Afrikaner, of liewer sy sogenaamde leiers, met hulle 4e sterkste weermag en al besluit het om hulle by die nuwe Wêreldorde aan te sluit. FW De Klerk en sy lakeie het besluit, soos oubaas Jannie Smuts van destyds, dat die glorie van “internasionale” erkenning te verkies is bo die belange van sy eie volk. Trouens “volk” is ‘n woord wat in die neus van die Nasionale Party gestink het.

  5. mag die NWO en al sy skuim beplanners die onderspit delf en brand tot in ewigheid.
    Kennis is dieenigste wapen TEEN die NWO
    Ons staar n drede groot oorlog in die gesig, n midde ooste oorlog om die NWO inplek te stel
    Order out of Chaos

  6. “No one will enter the New
    World Order unless he or she
    will make a pledge to worship Lucifer. No one will enter the New Age unless he
    will take a Luciferian Initiation”.

    David Spangler, Director of Planetary
    Initiative, United Nations

  7. “The drive of the Rockefellers and their allies is to
    create a one-world government combining super capitalism and Communism under
    the same tent, all under their control…. Do I mean conspiracy? Yes I do. I am
    convinced there is such a plot, international in scope, generations old in planning,
    and incredibly evil in intent.”

    Congressman
    Larry P. McDonald, 1976, killed in the Korean Airlines 747
    that was shot down by the Soviet Union
    (Federal Reserve)

  8. “A total world population of 250-300 million
    people, a 95% decline from present levels, would be ideal”.

    Ted Turner, in an
    interview with Audubon magazine

    “Military men are dumb, stupid animals to be used as
    pawns for foreign policy.” – Henry Kissinger

    “Control oil
    and you control nations,” said US Secretary of State Henry
    Kissinger in the 1970s. “Control food and you control the people.”

    “The
    illegal we do immediately. The unconstitutional takes a little longer”.

    Dr. Henry Kissinger New York Times, Oct. 28, 1973

    “Depopulation
    should be the highest priority of foreign policy towards the third world,
    because the US economy will require large and increasing amounts of minerals
    from abroad, especially from less developed countries”.

    Dr. Henry Kissinger

    “Power
    is the ultimate aphrodisiac,” and “The elderly are useless eaters”.

    Dr. Henry Kissinger

    “World
    population needs to be decreased by 50%”.

    Dr. Henry Kissinger

  9. “I believe Wills can rebuild Camelot and I
    will be his Merlin. We will return to the chivalry, pageantry and glory of King
    Arthur’s court. William will re-make the Monarchy by showing love, leadership
    and compassion.” – Princess Diana

    1. Die anti/chris in wording, sy opleiding bekom hy by Glouster Tor, die opleiding skool vir die wereld se top warlocks, hulle laat selfs die Jesuite sidder, sy ma moes geoffer word om haar belofte hierbo tot werklikheid te bring………

  10. Agenda 21, daar gestel om die
    massas in toom te hou en te verhoed dat die wereld “oorbevolk” word……..
    Ontwapening, onteiening van eiendom, behuising, voertuie, opgegaarde kos, in-entings, …FEMA kampe

    alle privaat groente tuine word tans geregistreet en/of verwoes in die VSA, dis ons voorland

  11. Ons eie wit lewer, Pikkie het aan Henry Kissinger n skrywe gerig en gevra dat die NWO nou moet kom om die aarde te red…..teen watter koste PIKKIE??

    Thomas Ferguson

    “There is a single theme behind all our work–we
    must reduce population levels. Either governments do it our way, through nice
    clean methods, or they will get the kinds of mess that we have in El Salvador,
    or in Iran or in Beirut. Population is a political problem. Once population is
    out of control, it requires authoritarian government, even fascism, to reduce
    it….” “Our program in El Salvador didn’t work. The infrastructure was not there
    to support it. There were just too goddamned many people…. To really reduce
    population, quickly, you have to pull all the males into the fighting and you
    have to kill significant numbers of fertile age females….” The quickest way to
    reduce population is through famine, like in Africa, or through disease like
    the Black Death….”

    Thomas Ferguson,
    State Department Office of Population Affairs

    The numbers of humanity are a threat
    to the ruling elite and these
    numbers must be radically reduced and reduced quickly. The pattern leading to genocide, throughout
    history, are remarkably consistent. In each case, the government attempts to
    stop the communications between dissident forces which could evolve into
    an opposition force which would oppose the unfolding tyranny. We are witnessing
    just such a movement as the government has repeatedly tried to close down the
    free expression on the internet.

    Jay Rockefeller

    Nelson Mandela:

    The “new world order that
    is in the making must focus on the creation of a world of democracy,
    peace and prosperity for all.”

    Nelson Mandela, in the
    Philadelphia Inquirer (October 1994)

Maak 'n opvolg-bydrae